Page 3 - Good News September 2008 paper
P. 3

"DO NOT BECOME WEARY"



                                Pastor Bill Marks, Christian Fellowship, Potchefstroom, (018) 293 1608 or 079 311 6515

                s  foreign  wars  continue,    lowered  his  hands,  the  Amale-     appeal to God for help.              is not against flesh and blood, but
                we  see  the  USA  moving      kites were winning.                   In Isaiah 40:28-31 it says the Lord   against  the  rulers,  against  the
          Adeeper  into  poverty  Last year Israel had photographic                  will  not  grow  tired  or  weary.  He   authorities, against the powers of
          because  the  Iraq  War  is  costing   evidence that Syria was close to    gives  strength  to  the  weary.   this  dark  world  and  against  the
          them $ 5 000 per second.             completing  a  secret  Nuclear  Those who hope in the Lord will            spiritual  forces  of  evil  in  the
          Exodus  17:8  ~  The  Amalekites     Reactor  which  would  provide        renew their strength. You will run   heavenly realms.
          came and attacked the Israelites     plutonium for nuclear warheads.       and not grow weary.                  We  are  called  to  PRAY  in  these
          at Rephidim.                         They did not hesitate and during      Verse 13 ~ So Joshua overcame        troubled  times.  So  take  up  your
          The Amalekites were a Nomadic        last  September,  just  before  the   the  Amalekite  army  with  the  spiritual weapons and engage in
          tribe who lived in the Sinai Desert   Nuclear  Reactor  was  to  be  sword.                                     warfare with the adversary.
          and were descendants of Esau.        completed,  the  Israeli  Air  Force   I recently read a man's testimony   Verse 18 ~ And pray in the Spirit
          Genesis  25:30  ~  Esau  said  to    went in and destroyed it.             who  had  been  serving  the  devil   on all occasions with all kinds of
          Jacob, "Quick, let me have some      In the time we are living we will     and was saved by committing his      prayers and requests.  With this in
          of that red stew!  I'm famished!"    see the Church become one of the      life to the Lord Jesus Christ. He    mind, be alert and always keep on
          Normally  Esau  wouldn't  have  most powerful effective forces the   said, as people persist to pray, it        praying for all the saints.
          considered selling his birthright,   world has ever known.                 becomes so hot in the heavenlies,    Galatians  6:8,9  ~  The  one  who
          but  he  did  so  in  a  state  of  ex-  Verse  12  ~  When  Moses'  hands   that no demon spirit can stand the   sows to please the Spirit will reap
          haustion  and  weariness.  When      grew tired, they took a stone and     heat.                                eternal  life.  Let  us  not  become
          you  are  tired,  you  become  vul-  put it under him and he sat on it.    When I have continually prayed in    weary  in  doing  good,  for  at  the
          nerable  and  you  make  bad  Aaron and Hur held his hands up -            the Spirit, I have seen a bright hole   proper time we will reap a harvest
          decisions.                           one on one side, one on the other     appear  and  grow  larger  in  the   if we do not give up.
          Exodus 17:11 ~ As long as Moses      side, so that his hands remained      heavenlies. Remember, our com-       Do not become weary but build an
          held up his hands, the Israelites    steady till sunset.                   bat is in the heavenly realm.        altar of prayer and reap the bene-
          were  winning,  but  whenever  he    Moses'  hands  were  a  symbol  of    Ephesians 6: 12 ~ For our struggle   fits!








                           Oorvloedige Genade...





                                                                (Vervolg van p. 1)

          daardie  woorde  elke  oggend  besluit presies wat hy gaan doen            sal vir julle veg."                  Klerksdorp in die hospitaal opge-
          gebid en oor myself uitgespreek:     m.b.t.  'n  operasie,  aangesien  dit   Die dokter het ons meegedeel dat   neem. Chemobehandeling het nie
          As U wil, kan U my genees.           geblyk het dat daar 'n gewas op       hy nie weer 'n operasie kon oor-     gehelp  nie.  Daarna  het  ek  weer
          Op 9 April, my verjaardag, het 'n    my brein was.                         weeg nie, aangesien die risiko te    bestraling ondergaan. Na 'n ver-
          gebedsvriendin my gebel en Heb.      Die hoofpyne was só erg dat ek        groot was om aan die breinstam te    dere ondersoek is gevind dat die
          13:5 in die Amplified Bible aan my   nie eens in staat was om te bid nie   werk. Menslik gesproke was daar      gewas amper weg was. Nou is die
          voorgehou:  "Let  your  character    en dit het my geweldig gehinder.      geen  genesing  vir  hierdie  soort   gewas  weg!  Een  onkoloog  het
          or moral disposition be free from    Net voordat die operasie toe wel      kanker nie. Ek het gesê: "Here, U    gesê hy kan nie glo dat ek so goed
          love  of  money  [including  greed,   sou  plaasvind,  het  ek  bewus      is die Pottebakker, ek die klei. Ek   herstel  het  nie.  Hy  het  selfs
          avarice,  lust,  and  craving  for   geword  daarvan  dat  die  Here       gee my oor aan U."                   spottenderwys  gesê  dat  ek  nou
          earthly  possessions]  and  be  langs  my  staan.  Ek  het  vir  Hom       Ondertussen het 'n vriend van my     my vlieglisensie kan kry.
          satistied  with  your  present  [cir-  gesê: "Here, ek kan nie eers bid    uit die Kaap geskakel. Hy het aan    Dit  was  weer  eens  vir  my  baie
          cumstances  and  with  what  you     nie!" Hy het my verseker: "Moenie     my  baie  bekwame  dokters  se       duidelik: God is 'n Waarmaker van
          have];  for  He  [God]  Himself  has   bekommerd  wees  nie,  Ek  is  by   name  gegee  wat  ek  moes  gaan     Sy Woord. Hy het belowe dat Hy
          said, I will not in any way fail you   jou. Daar is baie mense wat vir jou   spreek.  In  die  hospitaal  het  ek   my nie in die steek sou laat nie.
          nor  give  you  up  nor  leave  you   bid en Ek verhoor hulle gebede."     deur  'n  sielewroeging  gegaan,     Toe ek egter terugkeer van Klerks-
          without support. [I will] not, [I will]   In die teater het dit egter vir my   want ek het gedink dat indien ek   dorp het ek vir die Here gevra: Wat
          not, [I will] not in any degree leave   gevoel  asof  ek  my  greep  op  die   hierdie dokters sou gaan spreek,   gaan  nou  aan?  Want  daar  het
          you helpless nor forsake nor let     lewe verloor en ek was onrustig       ek eintlik aan die Here twyfel. Tog   weer  'n  stukkie  gewas  begin
          [you]  down  (relax  My  hold  on    en het geskreeu. Die Here het vir     het Hy ook dokters daar geplaas      groei. Die Here het vir my gesê om
          you)!  [Assuredly  not!]."  'n  Week   my  gevra:  "Hoekom  is  jy  so     om mense te help. Ek het myself      Johannes  11:4  te  lees:  "Hierdie
         later het sy dit neergeskryf en aan   ontsteld? Wat het dan nou veran-      net in Sy Hand geplaas.              siekte sal nie op die dood uitloop
         my gestuur. Dit was baie kragtige     der? I WILL NOT FORSAKE YOU!          Die aand toe ek gaan slaap, het die   nie maar op die openbaring van
         woorde  en  ek  het  só  wonderlik    Ek is by jou!" Hy het my herinner     Here vir my gesê om Ps. 91:3 te      die mag van God sodat die Seun
         gevoel asof die Here spesiaal en      aan  Heb.  13:5  waarin  Hy  oor  en   lees: "Hy wat op die Allerhoogste   van God daardeur verheerlik kan
         persoonlik  met  my  bemoeienis       oor sê "I will not forsake you."      vertrou, vir hom sal ek red van 'n   word."  Ek  het  sommer  in  trane
         gemaak het.                           Ek was 6 dae onder verdowing en       dodelike  siekte."  Ek  was  baie    uitgebars omdat God so geduldig
         In die oggende het ek met die fiets   het  heeltemal  tred  met  die  tyd   verheug,  want  dit  was  so  'n     is met my!
         werk toe gery en die Here hardop      verloor  en  was  van  niks  bewus    duidelike antwoord: Die Here is in   Die  volgende  keer  wat  'n  skan-
         geloof  en  geprys  omdat  Hy  so     nie. Toe ek weer dinge rondom my      beheer!                              dering gedoen is, was die gewas
         goed  was  vir  my.  Steeds  het  ek   begin gewaar, het ek verneem dat     Ek is uit die hospitaal ontslaan en   weg.  Daar  is  egter  nog  steeds
         aanhou bid vir geestelike verdie-     die gewas verwyder is en dat dit      is terug huis toe. 'n Week later het   kanker  in  my  sentrale  senuwee-
         ping. Toe breek Meimaand aan en       nie  kwaadaardig  was  nie.  Almal    'n dokter my geskakel om hom te      stelsel. Tog onderhou en dra die
         die Here lewer vir my persoonlik      by my het die Here geloof.            kom spreek. By sy spreekkamer        Here my elke dag. Hy sorg vir my
         'n  Lewenskursus  af!  Ek  begin      Later  het  ek  agtergekom  dat  ek   aangekom,  was  ek  verstom  om      en ek is baie nader aan Hom as
         geweldige  hoofpyne  ondervind.       baie  vergeetagtig  raak.  'n  Brein-  die  twee  onkoloë  van  wie  my    ooit  vantevore.  Daardie  naby,
         Dit kon ek glad nie verstaan nie,     biopsie is uitgevoer en die skok-     vriend in die Kaap gepraat het, te   intieme,  vertrouensverhouding
         want ek was besonder fiks. Ek het     kende ontdekking is gedoen dat        sien. Toe het ek baie beslis weer    wat ek begeer het, word elke dag
         elke  dag  fiets  gery  en  het  ook   die gewas terug is - 4 keer groter!   eens besef: die Here is in beheer!   net 'n groter werklikheid.
         gereeld  die  gimnasium  besoek.      Dit  was  'n  baie  aggressiewe  Intussen  het  die  neurochirurg          Daagliks  open  Hy  vir  my  deure
         Die  hoofpyne  het  egter  al  hoe    primêre  breinlimfoom,  kanker  in    gesê  geen  bestraling,  chemo  of   wat  andersins  nooit  oopgemaak
         erger  geraak  en  ek  het  later     die sentrale senuweestelsel.          pil  sal  help  nie.  Ek  het  nogal   sou word nie. Ek fokus nou op die
         epileptiese aanvalle gekry.           Uiteraard was dit vir my 'n gewel-    teenoor  my  vrou  opgemerk:  hemelse  en  hou  my  oog  voort-
         Ek het my bewussyn verloor en is      dige skok. Daardie selfde dag het     "geen  pil,  behalwe  die  Gospel."   durend  gerig  op  Jesus.  Ek  kan
         in  die  Krugersdorp-hospitaal  die Here egter vir my ma deur Eks.          Die dokters het verklaar dat ek 'n   met groot oortuiging verklaar: WE
         opgeneem.  Dit  het  die  neuro-      14:14  gesê:  "Moenie  bang  wees     "korttermyn" pasiënt sal wees. Ek    SERVE AN AWESOME GOD!
                                                                                                                            (Adolph de Wit, 082 373 0623).it, 082 373 0623).
         chirurg  5  dae  geneem  om  te       nie. Bly julle maar kalm. Die Here    was  baie,  baie  siek  en  is  in     (Adolph de W
   1   2   3   4   5   6   7   8