Page 7 - Good News September 2008 paper
P. 7

Sonsondergang in die berge van       verward bygekom en die grootste
          die  Noordkus.  Skielik  verbreek    wonderwerk van sy lewe gesien.
          uitroepe,  ontploffings,  en  'n  Die Nuwe Testament wat Geopen-
          sarsie  koeëls  die  gespanne  de Deure maande tevore aan hom
          kalmte  van  Pozo  Azul  in  die     gegee het en wat hy altyd in die
          Colombiaanse  staat  Bolivar.  linkersak  van  sy  uniform  gehou
          Guerillas  het  onverwags  'n  het, het gekeer dat die koeël hom
          paramillitêre groep teëgekom.        in die hart tref!
          Jacinto,  'n  jong  lid  van  die  Daardie middag is 76 van Jacinto
          paramillitêre groep, sien hoe sy     se  paramillitêre  kamerade  in  die
          vriende  in  die  kruisvuur  sterf.   konfrontasie dood. "Ek weet dat
          Skielik het hy 'n pyn in sy bors     baie van hulle van Jesus Christus
          gevoel en word hy op die grond       as die enigste Saligmaker gehoor
          neergevel.                           het", het hy gesê.
          'n  Paar  minute  later  was  die    Uit:  Geopende Deure, September
          skermutseling  verby.  Hy  het  2007.
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12