Page 4 - Good News September 2008 paper
P. 4

Leer Meer Oor Sending



                 anaf 12 - 13 September 2008 kom  Samuel  N  Modise  (OM),  Willie  Botha
                 gelowiges  en  leiers  vanuit  (Inserv),  ens.  Die  konferensiegangers
          Vverskillende  denominasies  van  kan ook kies tussen die bywoning van
          regoor  Suid-Afrika  saam  vir  'n  verskeie praktiese werkswinkelsessies
          Sendingmobiliseringskonferensie  in  waar kundiges hulle kennis en ervaring
          Potchefstroom.  Die  Konferensie  word  deel. Bykomend kan u deel in getuie-
          deur 'n interkerklike vennootskap van  nisse  oor  sendingdeurbrake,  lof-
          g e m e e n t e s   b e k e n d   a s :   M M M   prysing en aanbidding, asook verskeie
          (Missionêre  Mobiliseringsmomentum)  uitstallings van hulpmiddels en boeke
          aangebied.                                    wat te koop is.
          By  hierdie  Konferensie  sal  verskeie  Indien u 'n sendingprojek by 'n stalletjie
          fasette  van  Sendingwerk  bespreek  wil kom uitstal, kan u vir Leonie kontak
         word. Dit het ten doel om te inspireer  by  083  455  3478.  Indien  u  graag  die
         asook kundigheid oor te dra. Daar sal 'n  Konferensie wil bywoon en registreer,
         visuele oorsig wees oor die vordering  kan  u  die  Sendingkantoor  weeksdae
         in  die  uitdra  van  die  Evangelie  skakel by 018 294 6900 (vm.). Indien u 'n
         wêreldwyd.  Verskillende  sending-             evangelis  of  leier  is  uit  die  informele
         strategieë sal prakties belig word.            woongebiede, sal ons u ook wil help om
         Normaalweg is net 'n klein deeltjie van  die Konferensie by te woon. Kontak ons
         'n  gemeente  se  lidmate  betrokke  by  gerus! As u iemand wil borg, is u ook
         Sendingwerk.  Daarteenoor  volg  mis-          welkom!  Ons  wil  seker  maak  dat
         sionêre gemeentes 'n benadering waar  niemand wegbly omdat hulle dit nie kan
         elke lidmaat verstaan dat hy/sy in die  bekostig nie!
         markplein leef en 'n verskil kan maak.         Daar is drie tarief-opsies:
         Die Konferensie is bedoel vir diegene  Pakket  A:  wat  lesings,  etes,  verver-
         wat  meer  wil  leer  oor  'n  missionêre  sings, akkommodasie insluit: R200 p.p.
         lewenstyl.  Op die lang lys van sprekers  Pakket  B:  wat  lesings,  etes  en  ver-
         verskyn name soos: Frans Hancke (Pro  versings insluit: R150 p.p.
         Christo),  Coen  Scholtz  (uit  Zambië),  Pakket  C:  wat  lesings  en  verversings
         Richard  Verreyne  (World  Thrust),  insluit (geen etes): R50 p.p.






           Betaal u geld in met verwysing: SK:... (gevolg deur u voorletters en van) bv. SK:
           B. Botha
           Bankbesonderhede: Rekeningnaam: Miederpark Sending  Rekeningtipe: Tjek
           Bank:  ABSA Rekeningnommer: 405 041 9146
           Faks u naam, telefoon / selfoon, adres, e-pos en naam van gemeente tesame met
           die inbetalingstrokie aan:
           Faks: (018) 294 3900 of e-pos na sending@ngkmiederpark.co.za
           Navrae:  (018)  294  6900  (vm.)  of  na  ure  072  237  3946  of  besoek
           www.ngkmiederpark.co.za vir die volledige program.

           Informele Woonbuurtes Benodig Hulpnformele Woonbuurtes Benodig Hulp
           I





                 ns  het  die  voorreg  om  op  'n  te  stel  om  meer  effektief  te  kan
                 maandelikse basis saam met die  funksioneer.  Daar  is  massas  (tien-
          Oleiers  van  die  VGK-gemeentes  duisende) onbereikte inwoners op ons
          (Verenigde  Gereformeerde  Kerk)  in  drumpel.  Die  nood  is  reg  langs  ons.
          Potchefstroom  te  vergader.  Ons  is  Ons ry daagliks by hulle verby...
          besig om deur middel van 'n studie en  Miskien wil u help om 'n verskil te maak.
          ondersteuningsgroep  die  leiers  te  Ons glo as ons hierdie leiers se arms
          bemagtig om 'n meer effektiewe gees-          omhoog hou deur gebed en praktiese
          telike bediening in die informele woon-       ondersteuning, kan hulle soveel meer
          buurtes  moontlik  te  maak.  Daar  is  mense toerus om dissipels te word en
          heerlike  samewerking  tussen  die  ver-      die Evangelie te help uitdra. Saam kan
          skillende leiers en gemeentes.                ons 'n groot verskil in ons land maak!
          Telkens kom ons maar net weer voor  Ons is veral op soek na goeie rekenaars
          die  praktiese  nood  van  kerkleiers  in  wat  nuut  genoeg  is  om  effektief  vir
          informele woonbuurtes te staan. Hulle  kerkkantoorwerk  aangewend  te  word.
          is gewillig, maar beskik net nie oor die  Ons benodig ook vrywilligers wat  hulle
          middele nie. Eenvoudige goed waaraan  kan oplei om met rekenaars te werk. As
          u en ek al gewoond geraak het, soos bv.  u  hiermee  kan  help  of  met  musiek-
          'n effektiewe rekenaar vir 'n gemeente,  instrumente  of  klanktoerusting,  wil  u
         'n  klankstelsel,  ens.  kortwiek  dikwels  my nie asseblief kontak nie? Kom ons
         die werk van die Here.                         help ons medegelowiges wat swaarkry.
         Miskien het u nog nooit in die informele  Ek kan u verseker dat die leiers van die
         woonbuurtes van ons land beweeg nie.  VGK u hulp opreg sal waardeer!
         Miskien besef u nie werklik hoe groot  Die Chinese spreekwoord sê: "Moenie
         die nood in hierdie woonbuurtes is nie.  vir iemand vis gee nie, maar leer hulle
         Hoe groot die werkloosheid is nie. Dat  om  self  vis  te  vang."  Kom  ons  help
         dit soms vir lidmate van hierdie woon-         hierdie leiers om hul mense toe te rus
         buurtes net om oorlewing gaan en dat  en tot 'n leërmag van dissipelmakers op
         daar min oorbly om gemeentes in staat  te lei! (018 294 8197 / 082 340 7549).
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9