Page 7 - Good News September 2012 paper
P. 7

endrik  het  met  'n  merkwaardige      Langs hom lê Hendrik, wat die kamer met
                reputasie na die kinderhuis gekom.      hom deel. Ek kon nie glo wat ek sien en
          HDie laaste van 'n reeks oortredings          hoor  nie:  hierdie  hardvogtige  knaap,  so
          was dat hy op 'n Saterdagmiddag met 'n        klipsteenhard,  wat  ek  gedink  het  geen
          rekker  meer  as  150  klein  brandglas-      trane en geen hart het nie, lê en snik dat sy
          venstertjies van 'n kerkgebou                                bed skud.
          in  Cottesloe  uit  hul  loodom-                             Ek gaan sit sprakeloos langs
          hulsels laat tuimel het. Cottes-                             hom  op  die  bed.  Heelwat
          loe het vir hom, soos vir ander                              later  kon  ek  my  verbasing
          mense  wat  ek  ken,  'n  water-                             onder  woorde  bring:  "Wat
          skeiding  geword;  hy  is  as                                makeer  Hendrik?  Is  jy
          gevolg  daarvan  deur  'n  land-                             ongelukkig  hier  by  ons?"
          dros na die kinderhuis gekom-                                Driftig  skud  hy  sy  kop.
          mitteer. Op vyftien jaar was hy                              "Verlang  jy  huis  toe?  Is  dit
          'n klipharde seun uit die strate                             jou  pa  se  dood?"  Telkens
          van  'n  ewe  harde  Johannes-                               skud  die  trotse  kop  en
          burg in die algemeen, en Hill-                               telkens  blink  die  trane.
          brow in die besonder. Op vroeë                               Aanvanklik kon hy nie praat
          leeftyd  was  hy  reeds  so                                  nie, maar uiteindelik kom die
          ontnugter soos 'n volwassene.                                verduideliking deur die snik-
          Daar was weinig kwaad wat sy                                 ke heen: "Dis nie pa nie, dis
          oë  nie  gesien,  of  waaraan  hy                            Oom  en  Tannie.  Oom  vat
          nie  deel  gehad  het  nie.  Die                             altyd  aan  my  hare  as  Oom
          merktekens van sy veelbewoë                                  verbystap en Oom tik my in
          bestaan  was  duidelik  op  sy                               my ribbes. Daar was liefde in
          tenger liggaam geskryf; en die                               Oom  se  vingerpunte.  Elke
         gemoedsletsels  wat  geheel                                   aand as Tannie julle kinders
         moes  word,  was  legio.  Maar                                kom  toemaak  en  nagsoen,
         Hendrik het vitaal, polsend en                                het  sy  vir  my  dieselfde
         intens  geleef.  Elke  oomblik                                gedoen. Niemand het my in
         was  vir  hom  'n  avontuur  wat                              my hele lewe toegemaak of
         deurleef  moes  word,  maar                                   naggesoen nie! Ek weet nie
         ongelukkig  op  'n  totaal  negatiewe  wyse.   wat liefde is nie, maar ek dink dit sit in Oom
         Ongemanierd, uitdagend en gesagsonder-         en Tannie se hande."
         mynend  het  hy  van  dag  tot  dag  die       "En die model-Jaguar?" het ek gewaag om
         personeel getart. Omdat lyfstraf 'n verbode    te vra. "Oom, toe ek hoor
         tugvorm  was  en  slegs  in  uitsonderlike     my  pa  is  dood,  het  ek
         gevalle toegepas is, het dit van ons almal     niks  gevoel  nie.  Hy  het
         vindingrykheid geverg om strafmetodes te       my  nie  liefgehad  nie.
         ontwerp wat by die kinderhuis se opvoe-        Daar  was  by  my  geen
         dingsprogram sou inpas. Selfs die mense        hartseer  of  droefheid
         by die sielkundige afdeling was radeloos.      oor sy dood nie. Toe dink
         Geen wonder dat sy huismoeder na twee          ek dat as ek my motortjie
         weke  die  handdoek  ingegooi  het,  en        aan flenters breek, sal ek
         gedreig het om summier te bedank indien        hartseer wees en sal ek
         Hendrik  nie  uit  haar  huis  verwyder  word   kan  huil,  en  miskien
         nie. Ter wille van die ander kinders en die    b e t e r   v o e l .   M a a r
         huismoeder se behoud, het ons hom in ons       vanaand  toe  die  tannie
         huis opgeneem. Toe volg daar veertien dae      my  soen,  het  dit  hier-
         wat ons liefs uit ons geheue sou wou vee.      binne  gebreek.  Ek  kan
         Ons is getref deur die volle geweld van 'n     nie  sonder  liefde  aan-
         verbitterde,  opstandige  jongmens  wat  'n    gaan  nie,  Oom.  Ek  is
         werktuig van die bose geword het. Nors en      jammer dat ek so onbe-
         stug  het  hy  niemand  gegroet  en  met       skof  en  ongehoorsaam
         niemand gepraat nie. Etenstye het hy op sy     was.  Sal  julle  my  ver-
         stoel neergeplons en sonder om te wag vir      gewe  en  my  help?"
         die  tafelgebed,  'n  demonstrasie  van  Hendrik  het  radikaal
         ewigdurende  beweging  gelewer  soos  hy       verander,  en  'n  geres-
         die  kos  na  sy  mond  gekarwei  het.  Ons    pekteerde  en  geliefde
         kinders was verstom. As hy klaar was, het      seun  in  die  kinderhuis,
         hy  sy  bord  vorentoe  gestamp,  sy  stoel    en die skool geword. Hy
         agteruit gestamp en sonder 'n “dankie” die     het nie net liefde ontdek
         kamer uitgestap. As jy hom soek, kon jy net    nie, hy het ook die Bron
         oplet  waar  'n  rookdamp  om  'n  hoek        ontdek - Jesus Christus.
         verdwyn. Almal het in spanning gewag op        As  hoofseun  van  die
         die kataklismiese botsing wat moes kom.        skool het hy 'n A-gemid-
         My vrou het gekeer en gesoebat, maar my        deld in die eindeksamen
         hande het bly jeuk.                            behaal.  Vandag  leef  hy
         Toe  sterf  sy  pa  skielik  en  onverwags.    as 'n nuttige burger van
         Miskien nou, het ek gedink. Maar skynbaar      sy land en   kerk; hy het
         het  dit  geen  indruk  hoegenaamd  op  'n pragtige en gelukkige
         Hendrik  gemaak  nie  -  behalwe  dat  sy      gesinnetjie  van  sy  eie.
         bloedrooi  skaalmodel  Jaguar-motortjie,       Elke  keer  as  ek  van
         waarop hy mateloos trots was, een oggend       Hendrik hoor, onthou ek:
         verfrommel, verdraaid en inmekaargedruk        Daar is liefde in 'n mens
         op my lessenaar lê - 'n soort uitdaging, of    se vingerpunte!
         dalk 'n noodkreet uit die hart...              Uit:  Stille  Vertroue:  40
         Daardie  aand  sit  ek  laat  en  werk  in  die   Oomblikke Wat My Lewe
         studeerkamer,  toe  ek  'n  hartroerende       Verander  Het,  Solly
         gesnik  hoor.  Ek  haas  my  na  ons  oudste   Ozrovech,  Carpe  Diem
         seun se kamer, maar hy lê rustig en slaap.     Boeke (2007).
   2   3   4   5   6   7   8   9