Page 1 - Good News September 2013 paper
P. 1
anoggend het Mark my kom roep. Mark, die gedroom, só het sy my oomblik... Toe lui my selfoon.
“drag queen”. Hy is Sysie se enigste vertel, van haar ridder wat haar op
Voorblywende vriend uit die dae toe sy nog 'n 'n hemelbed sou neerlê, en op “Is dit Elise wat in LIG skryf?” vra die vrouestem.
gesogte prostituut in die klubs hier rond was. Want sulke lakens. “Ja, dit is ek, maar kan ek dalk later terugskakel? Ek
toe Sysie vir die Here lief geword het en haar rug op is nou hier by 'n baie siek mens.”
haar ou lewe gedraai het, toe draai al haar vriende Maar die ridder het nooit gekom “Nee, wag asseblief!” pleit die stem. “Ek kan jou
ook die rug op háár. Net “ou Markie” soos sy hom nie. Daar was net vreemde mans, dalk help. Ek weet nie waarmee nie, maar praat
noem, het vir haar lief gebly. wat haar betaal het. Wat haar asseblief eers met my!”
verniel het, soos destyds ook Ek verduidelik van Sysie met die kanker en van haar
En nou het Mark my kom haal, want Sysie sukkel haar pa. asemnood, en van die ambulans wat ontbied moet
om asem te kry en hy is bang sy gaan dood. So stap word.
ek en die man in vroueklere deur Hillbrow se strate. Sy haal swaar asem. Debora “Elise,” kom die antwoord, kalm, “gee my asseblief
Niemand kyk twee keer na die jongman met die rooi Gertruida Smit. Sysie, die gewese die adres. Ek kom dadelik daarheen. Hierdie is 'n
hakskoene en swart sykouse, rooi lipstiffie, blou prostituut. Sy het kanker in haar Vervolg op p. 4Vervolg op p. 4
oogskaduwee en vals wimpers nie. Dit is immers eierstokke. Lánk het sy geglo dit
Hillbrow. is die Here wat haar juis in dáárdie
deel van haar liggaam straf.
Uit Sysie se grysvaal woonstelblok op Quartsstraat Vandag weet sy: Haar dronk pa
se hoek klink Neil Diamond oorverdowend op. “Dis het haar verwerp, maar haar
Steve,” mompel Mark. “Ou Tony in nommer 104 hemelse Pa het haar lief.
speel daai CD oor en oor. Hy sê ou Steve sing Neil
Diamond se songs beter as Neil self.” Nou wil Sysie eers 'n gebed hê
voor ons die ambulans mag bel
Teen die wit lakens in die donker woonstel, nommer om haar te kom haal. Ek en Mark
109, sit die tingerige figuurtjie. Die wit beddegoed vou die brose handjies in ons s'n.
was my Kersgeskenk aan haar. Sy het altyd Ons maak ons oë toe. 'n Heilige