Page 2 - Good News September 2013 paper
P. 2

leintyd op die plaas het ek    van  loutering  gekom  het.  In  Ps.
                kennis  gemaak  met  'n  66:10 sê die Psalmis: “Want U het
          Kblaasbalk.  Dit  was  'n  ons  getoets,  o  God,  U  het  ons
          bruikbare  instrument  om  yster     gelouter  soos  'n  mens  silwer
          mee  te  smee.  Dit  werk  met  louter.”  Job  sê:  “Want  Hy  weet
          steenkool  wat  in  die  kolebak     hoe my wandel is; as Hy my toets,
          gegooi en aan die brand gesteek      sal  ek  soos  goud  tevoorskyn
          word. Die ysterstaaf word in die     kom” (Job 23:10).
          brandende  kole  geplaas,  en  God is voortdurend besig om jou
          wanneer die slinger gedraai word,    en my 'n toonbeeld van Sy liefde
          blaas dit die vuur aan wat dan teen   te maak. Maleági 3:3 lui: “En Hy
          'n  baie  hoë  temperatuur  brand.   sal sit: ‘n smelter en reiniger van
          Die yster word rooiwarm en is dan    silwer,  en  Hy  sal  die  seuns  van
         gereed  om  op  die  aambeeld  Levi  reinig  en  hulle  louter  soos
         geplaas te word en met 'n stewige     goud en soos silwer, sodat hulle
         hamer  gevorm  te  word.  My  taak    aan die HERE in geregtigheid ‘n
         was om die blaasbalk se slinger te    offer sal bring.”
         draai om die yster te verhit.         God wil my 'n pronkstuk vir Hom
         “Tussen hamer en aambeeld” is ‘n      maak.  Ek  moet  'n  kanaal  wees     met die naam “Wondergat”. Daar
         Nederlandse  uitdrukking  wat  waardeur  Hy  Sy  liefde  op  ander          word vertel dat die “Wondergat”
         beteken  dat  ons  “tussen  twee      kan uitgiet. Ek is van nature nie     vol  water  was  gedurende  die
         slechte  dingen  moeten  kiezen”.     wáárlik  liefdevol  teenoor  my  oorlogsjare  (Tweede  Vryheids-
         Tog hou hierdie gedagte vir my 'n     medemens  nie,  want  alles  uit      oorlog). In ons tyd was dit droog
         dieper betekenis in:                  myself is vleeslik en kan Hom nie     maar  met  pragtige  natuurskoon,
         ¦  Die smid vorm die yster soos hy    behaag nie.                           met  kranse  waar  die  bome  hul
         dit wil hê.                           Daarom  neem  Hy  ons  dikwels        binne-in die rots gevestig het.
         ¦  God, ons Heer en Meester vorm      deur  'n  proses  van  loutering      Só  wil  God  hê  moet  ons  ook
         óns ook soos Hy ons wil hê.           waarin ons leer om aan Hóm vas        binne-in  die  Rots  groei.  Dis
         'n  Karakterstudie  van  Abraham,     te hou en in Hom te groei sodat die   moeilik om in die Rots wortel te
         Sara,  Isak,  Rebekka,  Josef,  vyand ons nie van Hom kan losruk            skiet,  maar  genadiglik  bied  die
         Jakob,  en  talle  ander  Bybelse     nie. Jesus sê, “En Ek gee hulle die   Rots  skeurtjies  en  dan  kan  jy
         figure dien tot ons bemoediging,      ewige  lewe,  en  hulle  sal  nooit   stewig  geanker  word  en  geen
         want  daarin  sien  ons  hoe  God     verlore gaan tot in ewigheid nie,     storm  sal  jou  uit  die  Rots  kan
         elkeen van hulle gevorm het soos      en niemand sal hulle uit My hand      skeur  nie.  Jy  hou  aan  die  Rots
         Hy wou.                               ruk nie” (Joh. 10:28). Ons moet in    vas. Méér nog, die Rots hou jou
         Elkeen  van  hulle  het  sterk  Hóm geanker wees om die storms              vas!  Laat  ons  tot  die  Groot
         karaktereienskappe gehad, maar        van  die  lewe  suksesvol  te  kan    Beeldhouer  bid:  “Vorm  my  en
         ook swakhede en gebreke.              trotseer.                             maak my net soos U wil, totdat ek
         God smee ons ook tussen hamer         Op die grens van die plaas waar       aan U Beeld gelykvormig is. ”
         en aambeeld nadat ons in die vuur     ek grootgeword het, was 'n plek       © Dr. JJ Venter












           Blommetjie van Potch skryf:
           Blommetjie van Potch skryf:
                onde.  Iets  waaraan  elke  mens  my. My man, (my grootste ondersteuner),
                skuldig is (1 Joh. 1:8). So beland ek in   gee nou leiding. Hy gee sy lewe vir God en
          Sdie  woestyn  van  verslawing.  Die          lei my. Lenie bid vir my al weet sy ek doen
          oorsake is legio. 'n Onstuimige huwelik en    verkeerd.  Sy  en  Kwame  bid  sonder
          baie probleme!                                veroordeling.
          Ek het as 'n Christen grootgeword, kerk en    Wat het ek reg gedoen om soveel liefde te
          Sondagskool  toe  gegaan,  en  geloofs-       ontvang? Niks! God vra, “Erken jou sonde
          belydenis  afgelê.  Niks  het  my  egter  en bely dit.” Vergewe my, Here, dat ek U
          voorberei op wat op my sou wag nie!           geblameer het vir al die foute in my lewe. Ek
          Ek wou graag meer drukkies, ens. as kind      besef nou dat elkeen 'n keuse het. Ek dank
          hê, maar één kind was spesiaal en dit was     U dat U my oë oopgemaak en my verlos het
          nie ek nie! Ek was 'n introvert. Die enigste   van  verslawing!  Nou  kan  ek  sien  dat  my
          manier om indruk by funksies te maak, was     medemens  ook  probleme  het  en  kan  ek
         om  alkohol  te  gebruik.  Dit  het  my  hulle na U toe lei.
         selfvertroue gegee (of so het ek gedink).      Verslawing  is  'n  keuse.  Wie  is  die
         Groot  fout!  Die  alkohol  het  net  tydelik   belangrikste  in  my  lewe?  My  verslawing
         gehelp. Dit het egter nog meer probleme        (narkotiese  middels,  skinder,  alkohol,
         veroorsaak!                                    onvergewensgesindheid) of U, Here?
         Selfverwyt  was  my  koning.  Rehabilitasie    Here, dankie vir my woestynervarings. Dit
         volg. God gebruik “mense-engele” in my         leer my dat U LEEF! DAAR IS NIEMAND SO
         lewe:  my  man,  my  kinders,  en  die  GROOT SOOS U NIE! Help my om getrou U
         wonderlikste  Christenvriende  (Lenie  en      voorbeeld na te volg.
         Kwame). Hulle veroordeel nie, maar bid vir     [072 757 4646].
   1   2   3   4   5   6   7