Page 4 - Good News September 2013 paper
P. 4

Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
                   V                           Ek wag haar op                   die   oudste  dogter  van  Gesie  Smit,   Naskrif:
          afspraak  wat  ek  met  die  Here    hoek van Quartsstraat voor 'n vuil    daar  op  die  foto.  En  daar  langs   Die  engel  het  my  beveel,  nogal
          het.”                                woonstelgebou  in.  'n  Motor  met    haar is my sussie, Tienkie. Ek wil   kwaai: “Jy mag die storie skryf,
          “Nee, wag,” keer ek, “jy kan nie     “Rose's Taxi” daarop stop by my       na hulle gesigte kyk as ek sterf,    maar jy noem nié my naam nie!
          nou  hierheen  kom  nie.  Hier  is   en  die  engel  klim  agter  uit.  'n   want hulle wag reeds vir my.”      Wat my betref, maak die Bybel dit
          groot  nood,  ek  sal  jou  later    Goedversorgde, netjiese ou dame                                            baie duidelik dat jou regterhand
          terugbel.”                           in 'n spierwit uniform.               Sysie het toe nooit die nag gehaal   nie mag weet wat die linkerhand
          Die stem word nog rustiger: “Ek                                            nie, en die LIG-engel was die hele   doen nie. Alle eer kom die Here
          is besig met my stiltetyd. En ek     Toe sy Sysie se dun, koue handjie     tyd by haar, tot aan die einde. Sy   toe, nie vir mý nie.”
          het pas die opdrag gekry om jou      in  haar  warm  verpleegsterhand      het  morfien  saamgebring  om
          te bel. Ek glo dit is van die Here.”   toevou, begin Sysie huil.           Sysie  se  laaste  ure  pynvry  te   Elise Bosch werk die afgelope 21
          Sy  huiwer  'n  oomblik,  vervolg    “Ek was so bang vir die ambulans      maak.  En  sy  het  haar  33-jarige   jaar  in  Hillbrow  waar  sy  alle
          dan: “Ek is 'n opgeleide verpleeg-   wat my sou kom haal. Ek wil nie in    pasiënt se hand vasgehou terwyl      verwaarloosde  en  swaarkry-
          ster  en  'n  vrywillige  werker  by   daai  hospitaal  se  koue  bed  dié na haar ma en sussie se foto         mense  op  verskillende  maniere
          Hospice.  Ek  versorg  sterwende     doodgaan nie. Ek is bang. Ek wil      gestaar het. Totdat sy uiteindelik   help.  Elise  is  beskikbaar  vir
          mense. Dit is my roeping. Moenie     in my eie bed wees, met die foto      in  'n  koma  gegaan  en  rustig     optredes by gemeente- en ander
          die  ambulans  bel  nie;  wag  vir   van my ma en my sussie teen die       gesterf het.                         funksies. Skakel haar by 083 484
          my.”                                 muur. Ek is Debora Getruida Smit,     - Elise Bosch, elise@lig.co.za       9088.  [LIG, September 2012].


                 O Heer, gee dat elkeen met wie ek vandag omgaan geluk daaruit sal
                 O Heer, gee dat elkeen met wie ek vandag omgaan geluk daaruit sal
                 put. Lê elke oomblik die regte woorde in my mond, en gee my die
                 put. Lê elke oomblik die regte woorde in my mond, en gee my die
                 wysheid van ‘n liefdevolle hart sodat ek die regte ding op die regte tyd
                 wysheid van ‘n liefdevolle hart sodat ek die regte ding op die regte tyd
                 sal sê. Help my om begrip te hê vir elkeen wat met my praat en maak
                 sal sê. Help my om begrip te hê vir elkeen wat met my praat en maak
                 my bedag op elkeen se gevoelens. Gee my ‘n oplettende oog vir gebare
                 my bedag op elkeen se gevoelens. Gee my ‘n oplettende oog vir gebare
                 van liefde sodat ek altyd gereed is om hulle te bewys en hulle met
                 van liefde sodat ek altyd gereed is om hulle te bewys en hulle met
                 dankbaarheid  te  ontvang.  Maak  my  altyd  bedag  op  ander
                 dankbaarheid  te  ontvang.  Maak  my  altyd  bedag  op  ander  se  se
                 gevoelens en behoeftes en maak my gretig om hulle te help.
                 gevoelens en behoeftes en maak my gretig om hulle te help.
                 - H.M. Soulsby
                 - H.M. Soulsby
   1   2   3   4   5   6   7   8   9