Page 1 - Good News June 2009 paper
P. 1

k wil graag getuig van die groot wonderwerk     rondom my baie diep geruk. Dit is    wonder  hoe  die  Maan-
                  wat God in my lewe laat gebeur het. Ek was      ’n  wonderwerk  en  genade  van      dag  gaan  verloop
           Eop  23  Maart  2009  in  ’n  verskriklike             God dat ek die ongeluk oorleef het   omdat  daar  soveel
           motorongeluk  betrokke.  Dit  het  my  en  almal       om hierdie getuienis te kan skryf.   dinge was wat ek  daar-
                                                                  Alle eer kom God toe!                die  dag  moes  doen.
                                                                  Op Sondagaand (22 Maart) is die      Terwyl ek aan al hierdie
                                                                  Passiespele  in  ons  kerk  in  dinge  dink,  kom  die
                                                                  Johannesburg  aangebied.  Ek  gedagte by my op, “Wat
                                                                  wou dit baie graag bywoon en het     as ek sou sterf?”
                                                                  toe spesiaal huis toe gekom om       Dadelik  het  ek  opge-
                                                                  my pa te ondersteun wat die rol      staan  en  vir  myself
                                                                  van  Jesus  vertolk  het.  Daardie   gesê: “Ek sal nie sterf
                                                                  aand  was  aangrypend-pragtig.       nie, want ek eer my pa       Lizmari van der Merwe
                                                                                                                                    Lizmari van der Merwe
                                                                  Nooit  het  ek  kon  dink  dat  die       Vervolg op p. 3              076 957 7966
                                                                                                                                         076 957 7966
                                                                  woorde  van  Jesus  by  die  klip:
                                                                  “Laat hierdie lydensbeker by My
                                                                  verbygaan”,  ook  die  volgende
                                                                  oggend in ’n sekere sin op my pa
                                                                  en ons gesin van toepassing sou
                                                                  wees nie. Die dag van die tragiese
                                                                  ongeluk (23 Maart), was ook die
                                                                  dag  van  my  Ma  (Annamarie),  se
                                                                  begrafnis in 2000.
                                                                  Die Sondagnag kon ek nie goed
                                                                  slaap  nie.  Ek  het  lank  gelê  en
   1   2   3   4   5   6