Page 11 - Good News March 2007 paper
P. 11

‘n Bekende skryfster het eenmaal gebid dat sy nooit haar vermoë tot        Ek onthou my oupa Kallie goed. Hy was ‘n klein, krom mannetjie met ‘n
          verwondering moet verloor nie. Verwondering is die vermoë om soos          spits baardjie soos Jan Smuts en waterige blou ogies. Oupa Kallie het
          ‘n kind, asof vir die eerste maal, na dinge te kyk. Die teoloog Ferdinand   swáár gehad: tydens die groot griep vrou en kinders verloor, finansiële
          Deist gaan so ver om te sê dat dit ‘n vorm van gebed is. Om verwonderd     druktes beleef, ‘n tweede vrou getrou wat chronies depressief was en
          te wees oor heel alledaagse dinge, sê hy, is om te bid. Om bly te wees     die ses klein kindertjies in verwaarlosing laat rondloop het. Maar Oupa
          oor die feit dat jy ‘n mens is en mag lewe, om bly te wees oor liefde      Kallie  was  ‘n  diep  opregte,  blymoedige  Christen  wat  met  sy
          tussen mense, of oor ‘n glimlag, is alreeds gebed, sê hy. Want dit is      welluidende tenoorstem die kerk kon vul. Niks kon hom onderkry nie.
          verwondering oor die werk van God.                                         Oupa  Kallie  se  briewe  aan  Pa  was  altyd  ‘n  blye  lofsang  oor  Gods
          Verwondering en dankbaarheid gaan hand aan hand. ‘n Mens wat hom           grootheid en goedheid.
          só kan verwonder, is ook die dankbare mens. Maar dis asof ons só           Geen swaarkry of ellende kan ons van God se liefde skei nie. Daarom
          haastig  geword  het  dat  ons  ons  nie  meer  kan  verwonder  nie,  en   kan ons met dankbaarheid saam met die psalmis sê:
          daarmee nie dankbaar is vir die onuitspreeklike voorreg van léwe nie:      Almagtige God, ewige Koning,
          vir ons gesondheid, vir die skoon lyne van ‘n blakende kind in die bad,    U woon in die lig,
          vir elke nuwe dag wat spierwit breek (hoe graag dra ons nie gister se      en die aarde is die voetbank vir u voete.
         ellendes saam die nuwe dag in nie!), vir mense om ons wat ons liefhet,      Die hele aarde prys U, die mense loof U.
         vir die pragtige skepping om ons.                                           Wat is ons Here, dat U aan ons dink?
         Vir  die  Christen  is  die  grootste  bron  van  dankbaarheid  en  Ons is veels te gering,
         verwondering Christus se menswording. Ons sal die misterie daarvan          Ons verdien niks van die barmhartigheid en trou
         nooit heeltemal kan peil nie: dat God as Mens aarde toe gekom het,          wat U aan ons bewys het nie.
         Hom volkome met die mens vereenselwig het, en versoening tussen             Almagtige God, ewige Koning,
         mens en God bewerkstellig het sodat ons nou vry kan wees. As ons            ons loof U.
         hierdie feite nuut  ervaar, kan ons beperkte menslike verstand daar nie     Neem ons skamele dank
         by nie!                                                                     en ons skamele geloof aan.
         Die mens wat in hom so ‘n verwonderde, dankbare hart omdra, is ook          Alles wat is, Here, het U geskep.
         die diensbare een. Sou mens dan so ‘n groot geskenk ontvang, en nie         Alles wat is, getuig van u gedagtes,
         iets wou teruggee nie? Die dankbare hart is die een wat bly is, wat graag   God van liefde.
         iets terugsit in die lewe waaruit hy so baie kry.                           In alles wat is, word u plan vervul,
         Paulus sê dat die liggaam uit baie dele bestaan, en dat elke deel ‘n        ook in my, heilige God.
         afsonderlike funksie het. Ons is nie almal eenders nie. Sommige van         In alles wat is, sien ek
         ons leef ons dankbaarheid uit deur onsself diensbaar te stel vir die        die merkteken van u heerlikheid…
         barmhartigheidsdienste van kerke of ander organisasies. Kan u u ‘n          U is die boog oor my.
         wêreld voorstel sonder hierdie dienste? Die kinderhuise en huise vir        U is die hoogte en die diepte.
         bejaardes sou byvoorbeeld nie kon bestaan nie. Maar daar is ook dié         Ek is in U. Ek loof U,
         van  ons  wat  miskien  ons  dankbaarheid  sal  betoon  met  ‘n  klein      heerlike God.
         geskenkie vir die eensame wat verjaar, met ‘n gerusstellende geselsie       [Uit: Deur die liefde aangeraak, Winnie Rust, NG Kerk-Uitgewers, 1982].
         by ‘n vreesbevange kind in die donker, met ‘n pot warm sop vir die siek                   Geborg deur: Lemon Blossom Gastehuis
         buurvrou. Ons wêreld sal kouer en armer wees sonder die kleur van die                            Kerkstraat 4, Potchefstroom
         klein gebaar wat kom uit dankbare harte.                                                      Tel: (018) 297 1137 of 082 803 3872
   6   7   8   9   10   11   12   13