Page 7 - Good News March 2007 paper
P. 7

it is een ding om te probeer   mense  is  wat  tot
                 verstaan  wat  Paulus  moes   die  dood  in  die
                                               arena
          Ddeurmaak  wanneer  hy  in          veroordeel
          2  Kor.  12  vir  ons  vertel  van  sy   is.  Ons  het  ‘n
          gebedstryd oor die “doring in sy     skouspel  geword
          vlees”  wat  hom  soos  ‘n  bood-    vir die wêreld, vir
          skapper  van  Satan  voortdurend     die  engele  sowel
          gepynig het.                         as vir mense. Ons
          Maar dit is geheel en al iets anders   word  uitgeskel,
          wanneer  ek  en  jy  deur  ons  eie   en  ons  antwoord
          dorings gekasty word en dieselfde    met  seënwense;
          antwoord as Paulus van God moet      ons  word  ver-
          aanhoor:  “My  genade  is  vir  jou   volg, en ons ver-
          genoeg. My krag kom juis tot volle   dra dit; ons word
          werking wanneer jy swak is.”         beledig,  en  ons
                                               bly  vriendelik.
          My  eie  doring  in  die  vlees  is  op
          26 Jan. 1999 aan my geopenbaar       Ons  het  die  uit-
          deur  die  skokkende  ontdekking     vaagsels  van  die
          dat  ek,  ‘n  predikant  in  God  se   wêreld, die skuim       Frans H Koekemoer
          diens,  MIV-positief is!             van die samelewing geword, en dit is nou nog so.”
          Ek  was  op  daardie  stadium  na            alles  word  ons  verdruk,  maar  ons  is  nie
                                               “In
          17  jaar  in  die  bediening,  ‘n    terneergedruk  nie;  ons  is  oor  raad  verleë,  maar  nie
          kapelaan  in  die  Suid-Afrikaanse   radeloos  nie;  ons  word  vervolg,  maar  nie  deur  God
          Polisiediens in Johannesburg, en     verlaat  nie;  op  die  grond  neergegooi,  maar  nie
          was deeglik bewus van die stigma     vernietig nie.”
          wat aan hierdie siekte kleef.        Ek kon egter nie met die beste wil ter wêreld daarin
          A.g.v.  die  vrees  oor  wat  open-  slaag  om  die  positiewe  gesindheid  en  optrede  wat
          baarmaking aan my bediening kon      Paulus in hierdie Skrifgedeeltes openbaar, vol te hou te
          doen,  het  ek  dit  derhalwe  met   midde  van  my  eie  belewenis  van  veroordeling  en
          niemand gedeel nie, behalwe met      verwerping terwyl selfs God ook nie meer op my soeke
          my  gesin  en  ‘n  paar  intieme     na Hom gereageer het nie.
          vriende en familielede.              Uiteindelik het die keerpunt na ‘n stryd van meer as 2
          Vroeg in 2000 het ek egter tot die   jaar  vir  my  aangebreek.  Op  4  Maart  2001  het  ek  my
          besef  gekom  dat  die  geheim-      geloof in God finaal verloor, uit die bediening bedank,
          houding  en  vrees  vir  openbaar-   en ‘n uitgesproke ateïs geword!
          making my van my innerlike vrede     Die Polisiebestuur het onderneem om weens my baie
          ontneem  en  waarskynlik  meer       jare diens, my elders in die funksionele stroom aan te
          skade aan my doen as die siekte      wend. Dit het egter mettertyd duidelik geword dat hulle
          self.                                nie weet wat om met my te doen nie en in Januarie 2003
          Ten  spyte  van  die  feit  dat  ek   is ek medies ongeskik bevind vir enige polisiediens en
          geweet het dat ek nie hierdie siekte   op pensioen geplaas.
          opgedoen  het  deur  enige  onaan-   Op 16 April 2006 om 06:22 toe die
          vaarbare  gedrag  nie,  kon  ek  nie   son opkom - terwyl ek myself op ‘n
          daarin slaag om te bepaal hoe dit    berg  op  vriende  se  plaas  in
          kon gebeur het nie.                  Groblersdal  se  omgewing  bevind
          Mettertyd  het  ek  met  soveel      het  -  het  God  egter  onverwags
          onbeantwoorde vrae gesit dat dit     besluit 5 jaar, 1 maand, en 12 dae op
          my geloofslewe en my bediening       hierdie  kronkelpad  sonder  Hom
          negatief beïnvloed het, en ek het    was lank genoeg en ver genoeg.
          selfs  begin  om  die  bestaan  van   God het Homself op so ‘n wonder-
          God  te  bevraagteken.  Derhalwe     baarlike  manier  as  ‘n  Werklikheid
          het ek op Sondag 3 Desember 2000     aan  my  kom  openbaar  dat  Hy  my
          my  verhaal  in  Rapport  openbaar   onmiddelik in my spore gestuit en
          gemaak  met  die  hoop  dat  ek      liefdevol  teruggelei  het  na  die
          iemand sou vind wat my kon help      vredespad saam met Hom.
          om antwoorde te kry.                 ‘n  Paar  dae  later  het  God  my  eie
          Hierdie  openbaarmaking  het  my     oortuigings  tydens  hierdie  5  jaar
          twee dinge geleer: Eerstens het ek   opgesom  in  die  woorde  van
          ontdek  dat  ek  maar  vrede  moes   Jeremia 15:18: “Waarom is daar nie
          probeer maak met die feit dat ek     'n einde aan my pyn nie, waarom is
          nooit sal vasstel hoe ek die virus   my wond ongeneeslik en wil dit nie
          opgedoen het nie en dat ek maar      gesond word nie? Ek kan nie op U
          na  die  beste  van  my  vermoë      reken  nie,  net  so  min  as  op  ‘n
          daarmee sal moet saamleef.           stroom  wat  nie  standhoudend  is
          Tweedens  het  ek  ontdek  dat       nie.”
          mense, ten spyte van my getuienis    Maar net in die volgende vers het
          dat  ek  onskuldig  is,  nogtans  hul   God vir my nuwe uitkoms gebied:
          eie  gevolgtrekkings  maak  en  nie   “Die Here het toe gesê: ‘As jy jou
          huiwer om veroordelend op te tree    woorde terugneem, sal Ek jou weer
          nie. In hierdie tyd het ek in 1 Kor.   in  My  diens  neem.  As  wat  jy  sê,
          4:9,12,13  en  2  Kor.  4:8-9  die   waarde sal hê en nie onsin sal wees
          woorde  “die  apostels”  vervang     nie,  sal  jy  weer  namens  My  kan
          met “die MIV-positiewes.” Dit het    praat.”
          vir  my  ‘n  lewende  werklikheid    En  God  is  steeds  getrou  aan  Sy
          geword:  “Dit  lyk  vir  my  God  het   Woord! Daarom kan ek ook vandag
          aan ons, die ‘MIV-positiewes’, die   saam met Paulus in 2 Kor. 4:10 sê:
          laaste plek in die ry gegee asof ons           Vervolg op p. 9
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12