Page 8 - Good News March 2007 paper
P. 8

in het die egpaar MOFFAT  keer  na  Kuruman  neem  hulle  ‘n
                  geweet  dat  die  geboorte  kosbare  vrag  saam  -  ‘n  yster
                                               handdrukpers, ink en papier.
          Mvan  hulle  seuntjie  op
          21  Desember  1795  in  Skotland  Teen 1838 is die vertaling van die
          daartoe sou lei dat ‘n volk in verre   Nuwe Testament voltooi. Hierdie
          Afrika  vanjaar  die  150ste  keer gaan Moffat na Engeland, en
          bestaansjaar  van  die  Bybel  in  met  die  hulp  van  die  Britse  en
          hulle eie taal kan herdenk.          Buitelandse  Bybelgenootskap
                                               word die Nuwe Testament in 1840
          Op  17  Januarie  1817  kom  die
          22-jarige  Robert  Moffat  as  gepubliseer.
          sendeling  van  die  Londense  Met sy terugkeer duur die lang en
         Sendinggenootskap in Kaapstad         moeisame  proses  om  die  hele
         aan.  Na  ‘n  tyd  in  Stellenbosch,  Bybel  te  vertaal  egter  voort.
         waar hy Nederlands leer, en werk      Wanneer ‘n gedeelte gereed was,
         in Namakwaland onder die mense        is  dit  op  die  pers  in  Kuruman
         van  Jager  Afrikaner,  kom  hy  gedruk  -  die  Psalms  in  1841,
         uiteindelik  in  1825  in  Kuruman    Spreuke  in  1847,  en  in  1853                Robert Moffat
         aan.                                  verskyn  die  eerste  deel  van  die   beskikbaar  is.  In  Suid-Afrika
                                                                                     alleen  woon  daar
         Hier  begin  hy  in  alle  erns  om   Ou  Testament:  Genesis  tot                      tans  bykans
         Tswana  aan  te  leer  en  teen  die  2 Konings.                            4 miljoen Tswanasprekendes.
         einde  van  1829  voltooi  hy  die  Die  verskyning  van  die  tweede       Verlede jaar is daar byna 30 000
         vertaling  van  Die  Evangelie  deel van die Ou Testament in 1857           Tswana-Bybels  in  Suid-Afrika
         volgens Lukas. Met die kosbare        span die kroon op Robert Moffat       versprei.  Sowat  20  000  Stan-
         manuskrip in sy sak, reis Moffat      se lewenstaak: die vertaling van      daardbybels moet vanjaar gedruk
         na  Kaapstad  op  soek  na  ‘n  die  volledige  Bybel  in  Tswana           word  om  in  die  behoefte  te  kan
         drukker.  Uiteindelik  help  die  was afgehandel en gedruk!                 voorsien. Die bedrag benodig vir
         staatsdrukker, BJ van de Sandt,       Die Tswana-Bybel was die eerste       produksiekoste  is  R500  000.  U
         hom  met  die  taak  en  in  1830     volledige Bybel om in ‘n inheem-      kan  help  om  in  hierdie  feesjaar
         verskyn  die  Lukas-Evangelie:   se  taal  van  Suider-Afrika  te  die  Bybel  in  die  hande  van
         die eerste volledige Bybelboek in     verskyn, en op twee na, die eerste    Tswanasprekendes te plaas!
         Tswana!                               in Afrika.                            Uit:  Die  Saaier,  Herfs  2007,
         Met  die  hulp  van  mnr.  Van  de    Dit  is  150  jaar  later,  en  dit  is   Bybelgenootskap van SA.
         Sandt  bemeester  Robert  Moffat      steeds  die  taak  van  die  Bybel-   Tel: (021) 910 8777
         en sy helper, Roger Edwards, die  genootskap  om  te  verseker  dat         Faks : (021) 910 8799
         boekdrukkuns.  Met  hulle  terug-     die Bybel vir Tswanasprekendes        e-pos: biblia@biblesociety.co.za
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13