Page 9 - Good News March 2007 paper
P. 9

MY GENADE IS VIR JOU GENOEG                    Ek  vertrou  dat  ek  voortspruitend  uit  hierdie  artikel
                            Vervolg van p. 7                      geleenthede sal kry om, behalwe my getuienis in kerke,
          “Die  sterwe  van  Jesus  dra  ons  altyd  saam  in  ons   lewensveranderende werkswinkels vir predikante en
          liggaam,  sodat  ook  die  lewe  van  Jesus  sigbaar  kan   kerkleiers  te  kan  aanbied.  Ek  sou  ook  graag  meer
          word in ons liggaam.”                                   intensief  by  berading  van  geïnfekteerde  en  geaf-
          Met hierdie doel voor oë het ek sedertdien my getuienis   fekteerde  persone  betrokke  wil  raak.  Dit  is  ook  my
          Sondag na Sondag gedeel in verskillende gemeentes       lewensideaal  om  so  gou  moontlik  ondersteunings-
          en  denominasies  dwarsoor  Suid-Afrika,  en  selfs  in   groepe vir diesulkes tot stand te bring. Baie mense  en
          Lesotho en Namibië.                                     veral mense uit die blanke gemeenskappe sien nog nie
          Ek is sedertdien ook deur World Vision opgelei en het   die waarde wat openbaarmaking en ondersteunings-
          reeds  ‘n  werkswinkel  vir  verskillende  kerkleiers  in   groepe kan hê om innerlike vrede en hoop te bring en
          Lesotho help aanbied oor die rol wat die Kerk kan speel   om  die  stigma  en  onverdiende  veroordeling  te  help
          teenoor mense wat deur MIV geïnfekteer of geaffekteer   afbreek nie.
          is, ongeag van hoe die siekte opgedoen is.              Frans Koekemoer (072 376 0000)





                hall I look to the mountain    of  years  ago,  and  we  often  difference  between  themselves
                gods for help? No! My help     respond as they did.                  and God, they were free to be men
          Sis from Jehovah Who made            In Psalm 3, David told God how he     and  to  be  honest  with  their
          the mountains! And the heavens       felt about the odds against him.      Creator. That is why so many of
          too! He will never let me stumble,   But within three verses, the king     the  dark  Psalms  ended  up
          slip  or  fall.  For  He  is  always   realized that God’s Presence and    remembering to Whom they were
          watching, never sleeping.            care made the odds meaningless.       speaking!
          Jehovah  Himself  is  caring  for    This  experience  is  repeated  in    Although we have much in com-
          you!  He  is  your  Defender.  He    many of the Psalms. Usually, the      mon with the psalmists, we may
          protects  you  day  and  night.  He   hope  and  confidence  in  God       differ in two ways: we might not
          keeps  you  from  all  evil,  and    outweigh the fear and suffering.      tell  God  what  we  are  really
          preserves your life. He keeps His    The  Psalm  writers  consistently     thinking  and  feeling;  and  there-
          eye upon you as you come and         poured  out  their  thoughts  and     fore we also might not recognize,
          go, and always guards you.           emotions to God. When they felt       not even faintly, Who is listening
          (Psalm  121:1-8,  Life Application   abandoned by God, they told Him       to our prayers!
          Bible).                              so.                                   Notice  this  pattern  as  you  read
                      –o0O0o–                  When  they  were  impatient  with     Psalms,  and  put  the  psalmist’s
          We  can  relate  to  the  Psalms     how  slowly  God  seemed  to  be      insight to the test. You may well
          because  they  express  our  answering their prayers, they also            find  that  your  awareness  and
          feelings. We all face troubles, as   told Him so.                          appreciation of God will grow as
          did the Psalm writers thousands      Because  they  recognized  the  you are honest with HIM.








                   Mev. Olga Kruger, Crown Gardens,
            Tel: (011) 680 7624, Faks: (011) 898 0351, skryf:
               esus  se  nederige,  maar  unieke  aardse
               bediening is vir my ‘n geweldige motivering
          Jom betrokke te wees by mense se wel en weë.
          In Jakobus 2 lees ons dat ons nie net hoorders van
          die  Woord  moet  wees  nie,  maar  wel  DADERS!
          Hierdie besef het my vurig en ernstig laat bid om ‘n
          bedieningsgeleentheid  gedurende  Des.  2006.  Ek
          wou só graag ‘n verskil maak in die lewens van
          mense  en  doelgerig  iets  beteken  vir  God  se
          Koninkryk.
          My gebed is beantwoord! My suster wat in Orkney  In  Rick  Warren  se  boek,  “The
          woonagtig is, het kom kuier en het ‘n paar “Goeie  Purpose  Driven  Life”  het  ek
          Nuus”-koerante saamgebring. Die berig “Hebron    gelees, “What believers need are
          Rusplek  vir  Uitgeworpenes”  in  die  September-       serving  experiences.  Spiritual
          uitgawe het my aan die hart gegryp. Ek het besef  maturity is never an end in itself.
          dat dít God se keuse, plek en roeping was vir my. Ek  We grow up in order to give out.”
          het  met  die  skrywer,  Gretha  le  Roux,  kontak  By HEBRON het hierdie “serving
         gemaak en die nodige reëlings getref.                    experience”  vir  my  werklik  ‘n
         Op 6 Desember 2006 neem ek my intrek by Hebron.  “belewenis” geword! Dankie aan
         Ek raak betrokke deur vir inwoners te bid, hulle te  die Here vir die geleentheid om te
         beraad,  Skrifgedeeltes  te  bespreek,  Christelike  kon  deel  wees  van  ‘n  kosbare
         boekies uit te deel, en die kinders te leer uit die  groep mense, dankie aan “Goeie
         Kinderbybel. Die “Goeie Nuus”-Saad is gesaai en  Nuus”  dat  ek  by  Hebron  kon
         ontvang.                                                 uitkom, dankie aan Gretha en die
         Saam met die inwoners is ek na eredienste, ons het  huisouers, Brian en Annette, vir
         huisgodsdiens  gehou,  en  lofprysing  en  aanbid-       die geleentheid om te kon dien.
         dingsessies beleef. By Hebron is sangtalent, glo  Mag die Here julle met Sy groot
         my!  Wat  ek  alles  op  daardie  groot,  oop  stuk  liefde  omvou!  My  wens  is  dat
         grondgebied beleef en gedeel het, is moeilik om in  elke  Christen  die  vreugde  van
         woorde te stel, maar dit was só kosbaar.                 diensbaarheid sal ken!
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13