Page 4 - Good News March 2007 paper
P. 4

Fanie Agenbach (082 920 2755)       opsom.                                Verder lees ek ook in 2 Kon. 6:17    HY die dinge wat verkeerd loop in
          Ek lees vanoggend 2 Kon. 6:24 tot    Die verhaal gaan verder en vertel     dat toe Elisa die oggend uitgaan,    ons land, kan herstel. HY KAN!
          aan  die  einde  van  2  Kon.  7.  Die   van twee melaatse manne wat só ‘n   hy  sien  dat  die  stad  Dotan  om-  “Ons  stryd  is  nie  teen  vlees  en
          gebeure handel oor die koning van    stadium  van  wanhoop  bereik  het    singel  was.  Elisa  se  dienaar  was   bloed nie, maar teen die owerhede
          Aram  wat  Samaria  beleër  het,  en   dat  hulle  bereid  was  om  na  die   baie bang, maar Elisa vra God om   en  magte  en  wêreldheersers  van
          die situasie wat daar so versleg het   Aramese leër te gaan en maar te     sy oë te open sodat hy die berge     duisternis” (Efésiërs 6:12).
          dat  mense  eselkoppe  en  duiwe-    aanvaar wat hulle te beurt sou val:   vol perde en waens van vuur kon      Ons het die wapenrusting van God
          mis gekoop het om te eet. ‘n Vrou    lewe of dood. Toe hulle daar kom,     sien  wat  rondom  hulle  was.  God   nodig om die aanslag die hoof te
          het selfs haar seun gekook! “Kon     kry hulle die laer verlate met alles   verblind die Arameërs só dat Elisa   bied. Hier gaan dit oor niks anders
          dit slegter met hulle gaan?” vra ek   wat  daarin  was,  net  so  agter-   hulle  openlik  kon  weglei  elders   as  die  magte  van  duisternis  wat
          toe myself.                          gelaat…  En  hulle  besef  dadelik    heen.                                beheer  oor  ons  land  wil  verkry
          Die koning van Samaria het met ‘n    “hierdie  is  die  dag  van  goeie    Wat  probeer  ek  sê  deur  hierdie   sodat  Satan  sy  vernielingswerk
          roukleed  onder  sy  koningsdrag     boodskap” (7:9).                      Bybelse  verhale  te  gebruik?  Ons   kan voortsit nie.
          geloop en hy het God selfs blameer   Hulle dra toe die boodskap oor aan    wat  wanhopig  raak  oor  die  vlaag   “Kom  ons  wy  ons  aan  Hom  toe,
          (6:33) vir die toestand waarin hulle   die  poortwagters  en  ook  aan  die   van  misdaad,  korrupsie,  wan-   kom ons streef daarna om ons aan
          was. Die adjudant van die koning     koning,  maar  selfs  hy  was  só     administrasie,  nepotisme,  ens.     die  Here  toe  te  wy.  Die  Here  sal
          maak  toe  die  uitspraak  dat  selfs   wanhopig  dat  hy  geglo  het  die   dien ‘n God wat omstandighede en   verskyn,  so  seker  as  die  son
          God  nie  hierdie  situasie  kon     Arameërs wou hulle in ‘n lokval lei   mense kan verander.   Hy vra egter   opkom, Hy sal na ons toe kom soos
          verander nie, al sou Hy vensters in   deur hulle uit die stad te lok sodat   dat ons, oor wie Sy naam uitgeroep   stortreën, Hy sal ons verkwik soos
          die  hemel  maak.  Sjoe!  Hoe  hulle die stad kon inneem.                  is (2 Kron. 7:14), ons moet veroot-  lenterëens  die  grond  verkwik”
          desperaat en verlore moet ‘n mens    Na  verdere  ondersoek  dring  die    moedig,  Sy  aangesig  soek,  ons    (Hosea 6:3).
          wees om so ‘n uitspraak te maak      werklikheid  egter  tot  hulle  deur.   bekeer van ons verkeerde weë en
         nadat die profeet van God, Elisa,     God het die leërmag van Aram “‘n      Hy sal ons land genees!
         die  nuus  bring  dat  kos  die  gedruis van waens en gedruis van           Ons bid graag vir reën, maar sê nie
         volgende dag spotgoedkoop in die      perde,  ‘n  gedruis  van  ‘n  groot   so geredelik “dankie” nie. Ons wil
         stad sal wees. Hoe ongelowig kan      leërmag  laat  hoor”  (7:6)  en  hulle   hê  dinge  in  ons  land  moet  ver-
         ‘n mens tog wees?                     het  gedink  daar  kom  ‘n  groot     ander, maar ons is nie bereid om te
         Hierdie  situasie  herinner  my  toe   oormag teen hulle.                   bid en vir God te vra om dit te doen
         aan  die  vlaag  van  misdaad,  en    Hulle  het  so  haastig  gevlug  dat   nie! Terselfdertyd vra ons ook nie
         ander  onaanvaarbare  dinge,  wat     hulle klere op ‘n streep agter hulle   vergifnis vir ons eie sondige lewe
         tans ons land teister. Ek weet daar   bly  lê  het.  Die  Israeliete  kon  toe   nie.  Ons  wil  eerder  dinge  in  eie
         is  mense  wat  moed  opgegee  het    uitgaan om die laer te plunder en te   hande  neem,  betoog  en  dreig,
         dat  dit  ooit  beter  hier  kan  gaan.   neem wat daar was.                terwyl God oor die vermoë beskik
         Sommige  het  reeds  die  land        Ek lees verder in 1 Kron. 14:15 dat   om  elke  onmoontlike  saak  in  ‘n
         verlaat.  Sou  ‘n  mens  veralge-     God die geruis van voetstappe in      oogwink reg te maak!
         meen,  sou  jy  die  gevoel  onder    die  toppe  van  balsembosse  ver-    My beroep op die Kerk van God is
         vandag  se  mense  as  desperaat,     oorsaak  het,  sodat  Dawid  die      om ‘n dag van verootmoediging en
         wanhopig  en  soms  “kom-ons-         Filistyne  kon  aanval  terwyl  God   bekering uit te roep waar ons die
         baklei”  redelik  akkuraat  kon  hulle reeds verslaan het.                  aangesig van God sal soek sodat
   1   2   3   4   5   6   7   8   9