Page 2 - Good News March 2007 paper
P. 2

ie  eise  van  die  lewe  Tog  kan  hierdie  teks  ook  ‘n  Hom daarvoor!
                  voel  vir  ons  soms  so  wyer  betekenis  hê.  Ons  kan  Die  gedagte  van  “rus”  word
          Doorweldigend  dat  ons  met  al  ons  laste,  sorge,  ook in die Hebreeuse teks (Ou
          nie weet hóé om dit te bowe te  probleme,  bekommernisse,  Testament)  gevind  in  Jes.
          kom nie. Hoe sal ek ooit weer  siekte  en  ons  eie  worsteling  28:12 - “Hy wat aan hulle gesê
          lig kan sien? Is daar uitkoms  om  oplossings  te  vind  vir  al  het:  Dit  is  die  rus  (“menu-
          uit hierdie situasie waarin ek  ons  probleme  na  Jesus  toe  chah”),  gee  rus  aan  die
          my nou bevind? Die oplossing  kom en rus vind by Hom. Ons  vermoeides,  en  dit  is  die
          vir  my  probleme  lyk  so  eie  geswoeg  kan  ‘n  ysterjuk  verkwikking.  Maar  hulle  wou
          onmoontlik!                          wees  wat  te  swaar  kan  wees  nie  luister  nie.”  “Menuchah”
          Dit is dán dat die woorde van  om te dra, terwyl Hy sê “My juk  beteken  letterlik  “vrede,  rus-
          Jesus na ons toe kom: - “Kom  is sag en my las is lig.”                    plek,  stil  plek,  tevredenheid,
          na My toe, almal wat vermoeid  Die  Griekse  woord  vir  “ver-             vertroosting”.  (Dit  is  van
          en  belas  is  (Nuwe  Vertaling:  moeid  /  uitgeput”  is  “kopiao”  hierdie  woord  wat  Noag  se
          “...almal  wat  uitgeput  en  wat  letterlik  beteken  om  naam afgelei is).
          oorlaai is”), en Ek sal julle rus  “uitgeput,  afgemat,  uitge-            Dit is die rus wat die gelowige
          gee. Neem my juk op julle en  mergel”  te  wees.  En  die  kan vind in Psalm 23:2 - “Hy
          leer  van  My,  want  Ek  is  Griekse  woord  vir  “belas/  laat  my  neerlê  in  groen
          sagmoedig  en  nederig  van  oorlaai”  is  “phortizo”,  wat  weivelde; na waters waar rus
          hart, en julle sal rus vind vir  letterlik beteken “om ‘n swaar  is,  lei  Hy  my  heen.”  Die
          julle siele; want my juk is sag  las te dra”.                              vermoeide  vind  rus  aan  Sy
          en  my  las  is  lig”  (Matthéüs  Vir diesulkes wat na Jesus toe  voete.
          11:28-30). Die primêre beteke-       kom, belowe Hy rus - maar die  Steeds  kom  die  uitnodiging
          nis is waar: Niemand kan op  geheim is om letterlik met die  van die Woord: “Die Gees en
          eie  pogings  staatmaak  deur  laste en uitgeputheid na Hom  die bruid sê: ‘Kom!’ En elkeen
          die  Wet  te  onderhou  en  te  toe te kom! Neem die Woord op  wat dit hoor, moet sê: ‘Kom!’
          hoop  om  daardeur  saligheid  sigwaarde  en  bid  só:  “Jesus,  En elkeen wat dors het, moet
          te ontvang nie. So ‘n persoon  ek  kom  na  U  toe  met  hierdie  kom; elkeen wat die water van
          sal net “onrus” beleef. Dit kan  probleme van my (noem dit een  die lewe wil hê, moet dit kom
          hom  slegs  “vermoeid  en  vir  een),  en  op  gesag  van  U  kry,  verniet!”  (Openbaring
          belas”  laat  sonder  dat  hy  Woord  en  belofte  aanvaar  ek  22:17). Kom nóú met jou laste
          saligheid  kan  ontvang.  Dáár-      nóú  die  rus  wat  U  belowe.”  en sorge na Jesus toe, en vind
          om Jesus se uitnodiging.             Neem dit in geloof aan en dank  rus aan Sy voete!
   1   2   3   4   5   6   7