Page 1 - Good News March 2018 paper
P. 1
ir die meeste van ons was moet jou tyd neem. Kan mense www.kidspot.com.au
dit moeilik om te leer hoe dan nie saamstem nie? Net oor
Vom ons skoenveters vas te een ding is hulle dit eens. Jy moet
maak. Om tandepasta op die weet hoe!
tandeborsel te sit, was moeilik
genoeg, maar die vasmaak van Om jou skoene te leer vasmaak, is
skoene deur twee toutjies saam 'n deurgangsrite. Net daar saam
te bind? Niks maklik daaraan nie. met graad een en die eerste fiets,
Wie het dit in elk geval nodig? is die eerste skoenvasmaak. Maar
Dra insteekskoene. Loop kaal- o, wat 'n aaklige proses. Nes jy
voet. Wie het hoeka skoene dink jy het die lussie gemaak en
uitgedink? die boompie omsirkel… kry jy 'n
haasoor in elke hand beet, gee
En die knieë het nie gehelp nie. hulle 'n oorwinnaarspluk, en
Hulle was altyd in die pad. Jy siedaar - 'n knoop! En sonder dat
moet oor hulle leun, hulle uit die jy dit besef, word jy so aan die
pad uitstoot - 'n mens kan nie werklikheid bekendgestel.
konsentreer nie!
My vriend Roy het altyd elke om op te klim, het hy afgebuk en nooit die behoefte om op te kyk
En o, die advies! Elkeen het 'n oggend vir 'n paar minute op 'n naarstiglik probeer om 'n en "Help!" te sê nie!
ander benadering. "Maak 'n bankie in die park gaan sit. Hy het geknoopte veter los te maak. Hy
boompie met die een toutjie en daarvan gehou om die kinders by het al hoe meer desperaat geraak, Jesus het 'n manier om by sulke
laat die eekhorinkie omhardloop die bushalte te sien bymekaar- met oë wat angstig van die skoen geleenthede op te daag. Petrus
tot in die opening." "Maak 'n kom en speel. Eendag sien hy hoe na die bus en terug dartel. se leë boot. Nikodemus se leë
haasoor en bind dit dan met 'n 'n klein outjie, seker so vyf of ses hart. Matteus se saak met sy
strik vas." Pa het gesê: "Doen dit jaar oud, sukkel om op die bus te Skielik was dit te laat. Die deur het vriende. 'n Vrou met 'n gesond-
vinnig." Jou oom het gesê jy kom. Terwyl die ander besig was toegegaan... heidsprobleem.
Die seuntjie het op sy hurke gaan Kyk wie daag op! JESUS, die
sit en diep gesug. Dit is toe dat hy VERLOSSER van langsaan!
vir Roy sien. Met oë vol trane het
hy na die man op die bank gekyk "Maak U knope los?"
en gevra: "Maak jy knope los?"
"JA, beslis!" sê Jesus.
Jesus hou van daardie vraag!
[VERLOSSER van Langsaan,
Die lewe raak soms vol knope. Max Lucado, Struik Christelike
Mense maak droog. Jy ontgroei Boeke, 2003].