Page 4 - Good News March 2018 paper
P. 4
ALTYD NET
BILLY!
"Wat dwaas is by die wêreld, het trane oor die wange van die
God uitverkies om die wyse te seuns gestroom...
beskaam; en wat swak is by die
wêreld, het God uitverkies om wat Ons het soveel probeer doen om
sterk is, te beskaam; en wat hierdie seuns te bereik, maar niks
onedel is by die wêreld en wat het gewerk nie. Ons het selfs
verag is, het God uitverkies, en beroemde krieketspelers genooi,
wat niks is nie, om wat iets is, tot sterkolwers en -boulers wat ook
niet te maak, sodat geen vlees getroue Christene was, maar dit
het geen uitwerking gehad nie.
voor Hom sou roem nie"
(1 Korinthiërs 1:27-29 OV).
Dit was eers toe hierdie spesiale
Tony Campolo skryf die volgende kind sy liefde vir Christus ver-
oor sy tydperk as 'n raadgewer by klaar het dat alles verander het.
Tiener- Bybelkampe:
Ek reis dikwels rond en ek is
"Tienerseuns het die manier om verbaas hoe gereeld ek mense
op een arme kind te pik. Een ontmoet wat sê: "Jy onthou my
spesifieke somer was dit die seker nie. Ek het 'n Christen
dertienjarige Billy, 'n kind wat nie geword op 'n kamp waar jy 'n
normaal kon loop of praat nie. raadgewer was en weet jy wat my
keerpunt was?" Ek hoef nooit te
Toe dit die groep in sy hut se beurt vra wat dit was nie. Ek weet altyd
was om die oggendgodsdiens te dat die antwoord gaan wees:
lei, het hulle Billy as die spreker "BILLY!"
aangewys. Dit het nie gelyk asof
dit hom pla nie. Die Bybel sê: "Wat vir die wêreld
onsin is, het God uitgekies om die
Hy het homself by die podium geleerdes te beskaam… wat niks
opgesleep terwyl daar onder- is nie, het God uitgekies om wat
langs gegiggel en gefluister is, en iets is, tot niet te maak" (1 Kor.
dit het 'n hele tydjie geduur om die 1:27, NAV).
volgende woorde uit te stotter:
'Je-sus h…h…het…my l…lief en Doen net dit wat jy kan doen en
…ek is l…lief…v…vir Je-sus.' God sal die res doen! Hy sal jou
pogings met sukses bekroon!
'n Doodse stilte het neergedaal en [Uit: Die Woord vir Vandag,
toe ek rondom my kyk, het daar Uitgawe 4/2008].
ugustus Toplady was die
skrywer van die bekende lied
A"Rock of Ages". Toe sy
sterwensoomblikke aanbreek, was
hierdie Rots ook vir hom algenoeg-
saam. Omtrent 'n uur voordat hy
dood is, het hy uit 'n ligte sluimering
ontwaak.
"O, wat 'n heerlikheid! Wie kan die
vreugde van die hemel peil! Hoe is ek
nie deur helder sonskyn omring nie!
Ek het nie woorde om dit te beskryf
nie! Ek weet dit is nou nie meer lank
voordat my Verlosser my kom haal
nie. "Alles is lig, lig, lig - die helder
skynsel van God se heerlikheid!
Kom, Here Jesus, kom gou!"
Augustus Toplady - Prof. JS Malan, uit "Voices from
(1740 - 1778) the Edge of Eternity" deur John
Meyers.