Page 2 - Good News March 2018 paper
P. 2
oenie Burger vertel 'n baie mooi storie. Hy “Wel,” het die man geantwoord, “ek sal jou mentor
vertel dat hulle naby 'n kanaal in die Boland wees as jy bereid is om vir die res van jou lewe só na
Cgrootgeword het. As kinders het hulle God te smag soos jy nou na asem gesmag het. Dan
papierbootjies gemaak waarmee hulle in die kanaal sal niks jou ontbreek nie.”
gespeel het. Die speletjie het daaroor gegaan dat jou
bootjie sonder jou hulp die vinnigste van punt A na 'n Mens lees iets van hierdie verlange na God in
punt B moes vaar. Daar was een groot probleem: Psalm 63. Dawid is in die woestyn van Juda, waar hy
Hoe hou jy jou hande van jou bootjie af as hy iewers na God se teenwoordigheid smag: “Ek soek U, o
in die riete of agter 'n stuk hout vashaak? Wie ook al God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n
sy bootjie losmaak, word gediskwalifiseer. Dan dor en droë land, 'n land sonder water” (v. 2).
vertel hy hoe jy dan maar 'n rukkie gewag het totdat
almal vooruit gehardloop het, en dan stilletjies jou Min mense het 'n smagting na God. 'n Mens kan so
vasgevalde bootjie teruggehelp het in die stroom. 'n maklik voel jy faal omdat jy nie 'n smagting na God
Mens kan eenvoudig nie jou hande van jou bootjie het nie. Dit is egter nie iets wat jy uit jouself tot stand
afhou nie. Dit is dan jou eie skepping, gemaak met kan bring nie. 'n Mens kan nie 'n smagting na God
jou eie hande! opklits nie. Daar is ook nie 'n resep vir 'n verlange na
God nie. Jy kan nie 'n klomp goed bymekaargooi en
En dan vra hy die vraag: Hoe moet God dit regkry om dan het jy hierdie smagting na God nie. Ons moet vir
Sy hande van ons af te hou wanneer ons iewers Gód vra om ons hierdie smagting na Hom te gee.
vasval? Hy kry dit nie reg nie! Hy't ons aanmekaar-
geweef in die moederskoot. Hy het ons gemaak. Hy Indien jy een of twee maal gebid het vir 'n diep
gee so baie vir ons om dat Hy ons nie kan uitlos nie; verlange na God en daar het nog niks in jou
ook nie as ons vasgehaak het in sonde nie! geesteslewe verander nie, verwys ek jou graag na
die weduwee in Lukas 18:1-8. Jesus Self vertel van
Dis God se hart om ons te help om heeltyd op die die weduwee wat by die regter kom en dan vir hom
stroom van Sy wil te vaar. In ons harte moet daar vra om in haar saak aan haar reg te doen. Die regter
egter 'n soortgelyke begeerte wees. En dit wil vir my steur hom egter nie aan haar nie.
voorkom asof die intensiteit van daardie begeerte
bepaal hoe suksesvol ons op die stroom van God se Dag vir dag kom sy terug om keer op keer te vra dat
wil sal bly, al dan nie. hy aan haar reg betoon. Uiteindelik dink die regter by
homself: “Vir God het ek wel geen eerbied nie, en
Oral Roberts is nie so bekend in Suid-Afrika nie, aan 'n mens steur ek my nie, maar aangesien hierdie
maar in die VSA is hy 'n alombekende evangelis. Hy weduwee so aanhou om my lastig te val, sal ek haar
het tot in sy tagtigs die Evangelie van kuslyn tot in haar regsaak help, anders kom klap sy my op die
kuslyn en van staat tot staat verkondig. Hy was 'n ou end ook nog” (verse 4-5).
merkwaardige man wat in die geloof 'n Christelike
Universiteit tot stand gebring het waar studente in Dan beklemtoon Jesus dat as 'n onregverdige regter
58 beroepsrigtings opgelei word om vanuit hulle uiteindelik toegee aan die versoek van 'n kermende
verhouding met God en vanuit die Woord hul beroep weduwee, hoeveel te meer sal God aan Sy kinders
te beoefen. reg doen as hulle dag en nag tot Hom roep. Moenie
ophou vra vir 'n smagting na God
Oral Roberts se bedieningsverhaal gryp 'n mens aan en die vermoë om Sy Stem te
die hart. As jongman het hy 'n mentor gesoek; onderskei totdat Hy dit aan jou
iemand wat hom kon begelei om sy roeping met gegee het nie.
verantwoordelikheid uit te leef.
God sal Hom nie onttrek aan
Hy vra toe 'n man vir wie hy baie respek gehad het mense wat graag in voortdurende
om hom op sy geloofspad te begelei. Die persoon kommunikasie met Hom wil leef
stem toe in op voorwaarde dat hulle eers saam gaan nie. Jy hoef nie geleerd, groot of
swem. Hy het dit nogal vreemd gevind, maar belangrik te wees om te kwalifi-
ingestem. seer vir 'n besoek van die Almag-
tige nie.
Hulle het 'n rukkie geswem toe hy naby sy mentor
kom en dié hom gryp en sy kop onder die water druk. Miskien het dit tyd geword om
Oral Roberts het geskop, gespartel en gespook. Sy jouself te dissiplineer om heel
longe het begin brand en eers toe hy slap word, het eerste aan God te dink wanneer jy
die ouer man hom toegelaat om asem te skep. Toe hy wakker word in die oggend. Kry
opkom en hygend na asem snak, was hy so kwaad vir jou 'n item, 'n deuntjie wat jou
dat hy nie geweet het of hy moet asemhaal, hoes of wakker lui of enige ander vorm
raas nie! Rustig vra die ouer man: “Het jy na asem van assosiasie wat jou aan God
gesmag?” sal laat dink.
“Natuurlik het ek na asem gesmag, wat dink jy?” het Voordat jou kop in hoogste ver-
hy geantwoord. snelling wegtrek om jou besige
skedule vir die dag deur te werk,
www.thoughtco.com
lê nog vir 'n oomblik stil en sê:
“Goeiemôre, Here, vandag wil ek
graag in U Teenwoordigheid funk-
sioneer. Hou my heeltyd bewus
van U Teenwoordigheid. Stel my
in staat om heeldag van U bewus
te bly, ongeag omstandighede en
gebeure. Wek 'n smagting na U in
my hart, sodat ek U nabyheid
meer sal begeer as enigiets
anders.”
Bid 'n soortgelyke gebed elke
dag!
Uit: Hoe Hoor Ons God Se Stem? -
Elza Meyer, CUM, 2007.