Page 8 - Good News March 2019 paper
P. 8
Vervolg van p. 1ervolg van p. 1 blydskap het oor hul wange
V
aanhou om die Here te loof!” gestroom. Hulle het hul hande
En hy het ook aangehou om dit opgehef en die Here begin loof
te doen… en prys! “Daar is krag in
voorbidding en lofprysing,”
Die Kommandant kyk na het 'n stralende Museko later
Museko en skup sy kop. aan my gesê.
“Totaal gek! Laat hom maar “Die vurige gebed van 'n
huis toe gaan om daar te regverdige het groot krag”
sterf.” 'n Paar minute later (Jakobus 5:16b). Hierdie krag
staan Museko buitekant - is altyd tot ons beskikking.
volkome VRY! Sowel in tye van nood as in tye
van vryheid. Gebed oorbrug
Hy hardloop huis toe waar elke afstand - tussen God en
tientalle Christene op hul ons - maar ook tussen ons en
knieë was, besig om vir hom te die lydende Kerk.
bid! Toe hulle hom sien, het [Paraat vir die Eindstryd, Jan
hulle hom omhels. Trane van Pit, Geopende Deure,1986].
'n Bekende geestelike leier wat mag sien nie. Hier het hy met God neem om geen ander pad as SY tot inkeer gekom en na God
reeds in meer as 100 lande die geworstel. Met "geweld" en pad te loop nie. Hierdie man het geroep. Die volgende dag het die
Woord van God bedien het, het gedetermineerdheid het hy die geen kompromie gemaak nie en tweede dogter haar bekeer en aan
ontdek dat sy 15-jarige dogter duiwel teëgestaan en by God God het hom die begeerte van sy die einde van die vyfde dag die
gekies het om nie die Here te dien gepleit vir haar redding. hart gegee. laaste een. Die redding van een
nie. --- oo O oo--- van haar dogters was vir hierdie
Na 'n ruk wou sy dogter hom sien, 'n Vrou met drie dogters het vrou nie genoeg nie. Sy het van
Toe hierdie man van God besef maar hy het geweier. Na drie dae gesien hoedat haar kinders al hoe God al drie se redding gevra en
dat sy nie van plan was om haar het sy voor God opgebreek en by verder en verder van God af dit van Hom gekry. Sy het haar
besluit te verander nie, het hy al haar ma gepleit om haar pa te wegbeweeg en Hom later openlik kragtig ingespan en aanhou bid
sy uitnodigings en afsprake roep. bespot het. Sy het haar in haar totdat God haar geantwoord het!
gekanselleer. Hy het hom in sy kamer toegesluit en gebid, nie-
kamer toegesluit en aan sy vrou Haar keuse was gemaak: sy sou mand gesien, en niks geëet nie. - Teen die Gety, Bennie Mostert,
opdrag gegee dat niemand hom omdraai en het voor God onder- Na drie dae het die eerste dogter CUM, 2008.