Page 5 - Good News March 2019 paper
P. 5
Image: EMR Private Ambulance vakansie. En toe: FRANSKRAAL immers tydens die brand op 104 km/h geregistreer.
BRAND!!! Die bos voor ons huis is Hein, 'n selvriend, het met sy kaal hande water uit 'n
in vlamme! Ons huis is in gevaar! kan die lug ingegooi in 'n poging om die brandende
My mooi fynbostuin... Die bome motorafdak te red. Dit terwyl hy niks voor hom kon
tussen ons en die bure... Alles kan sien nie en in die rook gestik het!
afbrand! Mense stuur video's van
pikswart rookwolke wat ons Ons huis is ongedeerd! Net die geute het begin
omgewing verswelg. smelt van die hitte. Als om ons is as. Die twee-
verdieping-hoë heining tussen ons en die bure is
Verslaentheid druk ons plat toe lelik verbrand. Dit voel of my privaatheid van my
ons gaan sit, want ons wag mos weggevlam is. O, die mure wat ons tussen ons bou...
nog vir ons pille hier in die apteek.
Dis toe dat ek ervaar hoe my Die berg is kaal. Rou. Van die bome voor ons in die
liggaam op 'n wilsbesluit reageer. bos het net swart krulstokke oorgebly. Stokke wat in
Ek weier om te vrees! Jesus is in hul gestrooptheid boontoe beur. Soos ons mense
my... Het Hy dit dan nie reeds wat almal deur hierdie ervaring is. Binne-in ons huis
Franskraal naby Gansbaai op die Wes-Kaap se soveel keer aan my geopenbaar trap jy in as. Jy hap as, jy hoes as. Vir lank ruik jy net
Overstrandkus. Vrydag 11 Januarie 2019. nie? Dis toe dat my opgetrekte nog as.
skouerknoppe voelbaar sak. Ons
is ene opgewondenheid want Oupa en Ouma hou mekaar se hande vas. Elkeen Dis nou 'n maand na die brand. Die melkhout in die
Kaap maak klaar om vir die 'kids' te gaan weet dat die ander een ook bid. tuin toon reeds botseltjies in sy stam. Ek treur nie
Dkuier in Gauteng. Dis nou ons: Dries en Sonder woorde. Ons Here ken ons meer oor wat ek verloor het nie, maar verheug my
Susan van Heerden van Gansbaai. Ons sien die harte. Dit word stil in my binne- daarin dat my kleinkinders se kinders eendag in die
'kids' minsters twee keer in 'n jaar. kop. Stil soos 'n spinwiel se draai nuwe boom se koelte sal kan speel. Laat ons vir
stil is… mekaar koelte maak soos ons Liewe Here eens vir
Net voor Kersfees het ons toe op 'n dag, heeldag in ons kruiskoelte gemaak het.
die stad by die winkels rondgeloop. As jy van In die ruimte kom Hy en wys Hy vir
Gansbaai stad toe gaan, is die blink liggies my die engel wat in die tuin by ons Ek was gedring om iets wat in my diepste binneste
betowerend. So anders… En dis boonop vakansie! huis staan. Die engel was omtrent ontvlam het, op doek te sit. In my oorgroeide
Na ete die aand lok die aandweer ons na buite en die 'n huis en 'n half lank. Ek het haar fynbos-voortuin het Dries 20 jaar gelede 'n kruis van
kinders nooi ons vir 'n stappie in die aftreekompleks langs die pilaar waarteen die 'sleeper'-hout geplant. Deur die jare heen het die
neffens hul. Waarom nie? Kapoet klim sewentig- bougainvillea oprank, gesien. kruis egter toegegroei. Met die brand het al die
plussers die aand in die bed. Maar ek kon nie Waar haar voete moes wees, het plante geskroei, maar die kruishout het bly lewe!
afskakel nie. Slaap, maar slaap ook nie. sy nie grond geraak nie. Sy was
lyfloos maar reëel. Haar wit kleed Dankie, Here, dat die kruis nie gebrand het nie! Dit
Net na twee-uur raak ek bewus van 'n gewoel langs wasig. In die hemel gemaak. Uit herinner my aan die pad wat U vir my geloop het, dat
my. “Kan jy ook nie slaap nie?” hoor ek myself praat. die hoek van my oog gewaar ek ek in die gees saam met U gesterf het en sedertdien
Dries mompel 'n vreemdheid en begin onwille- toe nog 'n hemeling en nader aan 'n nuwe mens in U is. Mag ek dit nóóit vergeet nie. Ek
keurige rukbewegings maak. Hy is in 'n sweetbad, die straat net die bewustheid van wil net weer opnuut my binnehart vir U wys. Dankie
gaan in 'n spasma. Suikervlak is laer as laag. Koma. nog wasige witheid. Toe ek my oë vir 'n nuwe lewe. 'n Nuwe begin. Nuwe geleenthede
Hospitaalsake. Ek ken die patroon al vir 45 jaar. Hoe oopmaak, was ek terug in die waar U liefde in my kan vlamvat om sodoende lig te
kon ons albei vergeet het dat hy 'n diabeet is! Hy apteek. Dries praat: “Ek het 'n maak vir een en almal wat voortaan my pad kruis. Na
moes weer stysel ingeneem het na die baie energie glaskoepel oor ons huis gesien. die vlammevuur, soos met enige ander verlies, blom
wat hy die vorige dag gebruik het! Met 'n handvatsel. Die Here U opnuut bloedrooi in my hart, net soos die speke-
bewaar ons huis...” blom in die Overberg na die brand…
Ek spring op met 'n vaste wete dat die Heilige Gees - Susan van Heerden, 082 823 4872
by my is. In my, Hy troos my, beskerm my, tree in vir Skoondogter Stella het later vertel
my. Openbaar Jesus aan my. Ek glo nie net nie, ek dat sy twee groot hande in haar
ervaar Sy Teenwoordigheid as 'n realiteit in my lewe. gees gesien het wat die huis
Sy krag en liefde mantel my. Tasbare kalmte vul die omvou. Sus Ina herInner my aan
kamer. Ek het my man in 'n greep, my sig sink in sy Dries se laaste woorde toe ons
dowwe kykers en ek staan op my gesag. My hande kringetjie gemaak het net voor
omhoog. IN DIE NAAM VAN JESUS! Sy lippe bly op ons na die 'kids' toe is: “En Here
mekaar geklem; tog kry ek die glukose-lekkers wat bewaar asseblief ons huis...”
ek intussen fyngekou het in sy mond wat in sy
speeksel oplos. Ons het opgestaan, ons pille
gekry en uitgestap. Die SMS'e en
Geen angs, geen paniek. Geen vrees. Net God se oproepe het ingestroom. Ons het
vrede wat alle verstand te bowe gaan… Dit was nie kennis geneem. Natuurlik is dit
nodig om die 'kids' wakker te maak of die ambulans traumaties. Die realiteit kan wreed
te ontbied soos die vorige vier kere in meer as wees. Alles is mos stukkend op
veertig jaar nie. By die Kersboom die volgende aand die ou aarde, maar Jesus het
kon ons getuig van Christus wat in ons is en deur gekom om heel te maak, nuut te
ons leef. Ek kon weer eens VERTROUE foutloos maak. Daar is krag in 'n kop wat
spel. Verskillende Bybelstudiegroepe sorg dat ons nuut dink, wat glo in die eenheid
leer Wie God regtig is. Ons kyk na die Evangelie uit van ons Vader met Sy eie kinders.
verskillende hoeke. Die kern steek vas: “Christ in Jesus leef nou in my, dwarsdeur
me. Hope of glory”. Die Heilige Gees bemagtig ons. my! Dit gaan nie oor my en my
Dring ons. Ai, ek kan 'n boek skryf... Aan Hom kom gemak nie. Dit gaan oor Hom!
toe die lof en eer! Saam verheerlik ons Hom vir WIE
HY IS. Natuurlik was dit 'n skok toe ons
tuiskom. 'n Aangename skok,
Twee weke na Kersfees staan ons in 'n apteek in want die vuur kon nie verby die
Krugersdorp toe 'n sms deurkom: Is julle okay? Ek engele kom nie! Niks moes eintlik
antwoord: Ja! Ons kuier by die 'kids' en dis mos oorgebly het nie... Die wind is