Page 2 - Good News March 2019 paper
P. 2
oe my kinders nog kleuters van God se belofte van verlossing
was, was dit 'n plesier om en genesing wees!
Thulle dop te hou wanneer Elkeen wat gebroke is, kan dus
hulle speel en hulle meegevoer nou weer moed skep. God het
word deur hul kinderfantasieë. Jesus nie gestuur om jou te
Maar o wee, wat 'n tranedal veroordeel en te verdoem nie,
wanneer 'n speelgoedkarretjie maar om jou deur genade te kom
breek! Dan word die karretjie na red! Al is jy ver van God verwyder,
Pa gebring, want Pa maak mos al het jy in sonde verval en voel jy
alles reg! dikwels dat daar geen hoop of
genade meer vir jou is nie - skep
Só gaan dit ook wanneer enige moed deur jou hoop in Jesus
ander item in die huis breek: 'n Christus te plaas. Hy sê immers:
Vaas wat stukkend val, toe- “Kom na My toe, almal wat
rusting wat onklaar raak, 'n glas vermoeid en belas is, en Ek sal
wat omval en die heerlike koel- julle rus gee. Neem My juk op julle
drank of melk wat op die vloer en leer van My, want Ek is sag-
spat! Alles moet reggemaak of moedig en nederig van hart, en
skoongemaak word. En dit kos julle sal rus vind vir julle siele;
nog somtyds geld ook om die want My juk is sag en My las is lig”
gebreekte ding reg te maak of die (Matt. 11:28-30).
skade te herstel. Die begrip “genesing” is 'n
Die Skrifgedeelte in Maleági 4:2 veelomvattende begrip. Die
In die grootmenswêreld is laat ons besef dat Jesus Christus, Hebreeuse woord is marpe, wat
gebroke verhoudinge as gevolg die langverwagte Messias, gene- beteken herstel tot genesing
van ontrouheid, onwaarhede, of sing en herstel gebring het vir die (“restoration”), gesondheid, 'n
woorde van haat en nyd, gebroke nasies! Maar wat sluit dit alles in? geneesmiddel, kuur, medisyne,
beloftes en seermaak-handelinge Die HERE het goeie nuus vir dié kalmte, bedaardheid, sielsrus,
ver groter as 'n stukkende speel- wat Hom vrees. Hy sê reeds in die bevryding - selfs van die invloede
ding of 'n gebreekte glas! Hierdie vorige hoofstuk: “Toe het die wat van bose magte. Hierdie woord is
teleurstellings slaan diep wonde die HERE vrees, met mekaar verwant aan die Hebreeuse woord
en bring pyn wat nie maklik heel gespreek; en die HERE het dit rapha wat beteken om te genees,
word nie. Maar die grootste en opgemerk en gehoor, en daar is 'n heel te maak, of te repareer.
mees tragiese pyn is 'n stukkende gedenkboek voor Sy aangesig Reeds in Exodus 15:26 het God
verhouding met God! Die wonder- geskrywe vir die wat die HERE gesê: “As jy getrou na die Stem
like en kosbare waarheid is egter vrees en Sy Naam eer. En hulle sal van die HERE jou God luister en
dat HÝ getrou bly en altyd gereed My tot 'n eiendom wees, sê die doen wat reg is in Sy oë, en luister
is om te vergewe en te genees! HERE van die leërskare, op die na Sy gebooie en al Sy insettinge
dag wat Ek skep, en Ek sal met hou, dan sal Ek geeneen van die
In Maleági 4:2 lees ons: “Maar vir hulle medelye hê soos 'n man siek-tes op jou lê wat Ek op die sonde in die wêreld gekom
julle wat My Naam vrees, sal die medelye het met sy seun wat hom Egipteland gelê het nie; want Ek is het, en die gevolg van die sonde
Son van Geregtigheid opgaan, en dien. Dan sal julle weer die onder- die HERE wat jou gesond maak.” was die dood. Daarom moet alle
daar sal genesing onder Sy skeid sien tussen die regverdige In Hebreeus is Sy Naam hier: Ek is mense sterwe want almal het
vleuels wees; en julle sal uittrek en die goddelose, tussen die wat Jahweh Rapha. sonde gedoen.” En verder: “Ons
en huppel soos kalwers uit die God dien en die wat Hom nie dien kan sê een sonde het alle mense
stal.” nie” (Mal. 3:16-18). God maak die hele mens gesond! skuldig gemaak, maar ons kan
Gees, siel, liggaam, emosies, ook sê dat een daad van gehoor-
Ongeveer 536 - 430 voor Christus Die HERE se seën begin by “julle innerlike pyn, smarte, lyding, en saamheid alle mense se skuld
het die volk Israel, die Suidelike wat My Naam vrees.” Wat beteken alles wat satan as die gevolg van weggeneem het en aan hulle die
Koninkryk, pas uit ballingskap dit om Hom te vrees? Die die sondeval op die mens kan lê. lewe gee. Dit is so dat baie mense
teruggekeer na Jerusalem. God Amplified Bible begin só: “But for So staan dit geskryf in Ps. 41:4 - sondaars geword het deur die
se profete Haggai, Sagaría en you who fear My name [with awe- “Die HERE sal hom ondersteun ongehoorsaamheid van een
Maleági moes hulle vermaan en filled reverence]...” Dit beteken op die siekbed; sy hele slaapplek mens, maar dit is ook so dat baie
bystaan, maar ook verkwik uit om eerbied vir God te hê en Hom verander U as hy krank is.” En in mense in die regte verhouding
God se Woord. te dien deur jou lewe aan Hom oor Ps. 147:3 - “Hy genees die wat met God gebring word deur die
te gee. Hulle wat kan bely: “Ek is gebroke is van hart, en Hy verbind gehoorsaamheid van 'n ander
Die volk was egter steeds in 'n 'n kind van God!” (Joh. 1:12). En hulle wonde.” Hier genees God Mens” (Rom. 5:12, 18, 19).
geestelik vervalle toestand en ook: “Die Gees Self getuig saam die mens wat gesondig het, sowel
God moes hulle deur Sy profete met ons gees dat ons kinders van as die gebrokene van hart. In ons Die smarte van die dood was nie
ernstig vermaan. Sewentig jaar God is; en as ons kinders is, dan teksvers word melding gemaak net fisies nie, maar dit is 'n wye
van ballingskap was verby, en die ook erfgename, erfgename van van die Messias (Christus) as “die begrip van verwydering van God.
volgende geslagte moes nou God en mede-erfgename van Son van Geregtigheid” wat Daarteenoor het Jesus ons kom
voortgaan om in verhouding met Christus, as ons naamlik saam “opgaan.” Hierdie “Son” gaan op roep om onder Sy vleuels te skuil,
God te staan. Die priester Esra, met Hom ly, sodat ons ook saam met Sy strale wat uitgaan oor die want daar is genesing onder Sy
deur wie die Priesterorde en die met Hom verheerlik kan word” hele aarde. Vanuit elkeen van vleuels. Sy genesing is nie net
Wet herstel is, asook Nehemía wat (Rom. 8:16-17). hierdie ligstrale vloei die totaliteit bevryding van fisiese siektes nie,
die muur om Jerusalem herstel van genesing vir élkeen wat glo en maar ook van geestelike siektes.
het, is deur God gebruik om die Liewe leser, het jy al by hierdie dit van Hom vra.
volk uit hul geestelike verval beginpunt van Sy seëninge Sal jy jou VANDAG aan Jesus
terug te bring. gekom? Het jy al jou lewe geheel Jesus het na 'n stukkende, oorgee om die totaliteit van Sy
en al aan Jesus oorgegee? gebroke wêreld gekom om heel te genesing deelagtig te word?
God het reeds in hoofstuk 3 tot 4 maak. Hy is die laaste Adam wat Handelinge 2:21 verklaar: “En
in Maleági gemeld dat Hy die Dan volg ons teks van oordenking kom heelmaak het. Die eerste elkeen wat die Naam van die Here
ongehoorsames gaan straf, maar met verdere seëninge vir “dié wat Adam het deur die sondeval die aanroep, sal gered word.” Kom,
in hoofstuk 4 gaan Hy voort om Hom vrees”: Vir hulle “sal die Son mens van God verwyder en die en word gered van sonde, siekte,
die omstandighede te skets van van geregtigheid opgaan, en daar ganse mensdom in sonde, pyn en ellende, smarte, innerlike pyn. HY
die aanbreek van die Messias- sal genesing onder Sy vleuels lyding gedompel. In die Lewende WIL JOU VOLKOME GENEES!
tydperk. Wanneer Jesus sou wees; en julle sal uittrek en Bybel staan dit só opgeteken: “Dit
verskyn, sou dit die hoogtepunt huppel soos kalwers uit die stal.” was deur die een mens Adam dat © Dr. J J Venter