Page 1 - Good News March 2019 paper
P. 1
ie duiwel het nie 'n Christene nie. In tye van
a n t w o o r d o p d i e vervolging en nood bly gebed
Dgelowige gebed van nog altyd die magtigste wapen!
Christene in lande agter die
Ystergordyn ervaar dit daag-
liks.
Georgi Vins, die kerkleier wat
uit Rusland verban is, het by sy
aankoms in die VSA daarvan
getuig. “As die vyandige wagte
vir ons sonder rede beter as
ander behandel het in die
gevangenis, het ons geweet dit
is te danke aan die voorbidding bereik. Ons het dadelik 'n aantal gebedsvriende gebel en oral het
van vriende in die Weste,” het Christene bymekaar gekom om vir hom te bid.
hy gesê.
Die Here het hul gebede op 'n wonderbaarlike wyse verhoor!
Die Ugandese predikant, Musoke is na die berugte gevangenis, Nakasero, in Kampala
Musoke, het ook daarvan gebring. Honderde mense is daar op 'n gruwelike manier
getuig. Toe hy gearresteer is, doodgemaak. Baie is met 'n voorhamer vermoor. Hulle moes
het sy gemeente voortdurend daar neerkniel en is herhaaldelik op die kop geslaan totdat hulle
vir hom gebid. Die berig van sy gesterf het.
arrestasie het ons by Operasie
Mobilisasie nog dieselfde dag
Musoke is in die onderaardse gevangenis in die dodesel
toegesluit. Hy het tot aan sy enkels in die water, gemeng met
urine en die bloed van vorige slagoffers, gestaan. Die stank was
ondraaglik! Toe die deur agter hom toegesluit word, het hy alleen
agtergebly in die donker gat. Vrees het hom aangegryp en in sy
nood het hy tot die Here geroep: “O Here, help my tog! Ek is nie
bang om te sterf nie, maar ek is bang vir die lyding. Laat die
soldate tog dadelik kom om my dood te maak, en laat die lyding
asseblief kort wees.”
Die Heilige Gees het hom getroos en hom aan Paulus en Silas in
die gevangenis van Filippi herinner. Musoke het begin om deur
sy trane heen die Here te loof en te prys. Die wagte wat buitekant
gestaan het, het hom gehoor en gedink dat hy van sy verstand af
geraak het. Hulle het die seldeur oopgemaak, hom na buite
gesleep en na die Gevangeniskommandant geneem.
Hy het Musoke verbaas aangekyk: “Wat makeer jou?” Musoke
het sy hande opgehef en opnuut die Here God begin loof en prys.
“Julle kan my maar gerus doodslaan,” het hy uitgeroep. “Ek sal
Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8