Page 2 - Good News November 2015 paper
P. 2

DIE HEMEL                 waarvan God die boumeester en         * Dit is 'n plek wat God voorberei
          Wanneer  ons  oor  die  hemel  oprigter  is."  En  ons,  die  het  vir  die  duiwel  en  sy  'engele'
          nadink,  sal  ons  dalk  almal  gelowiges,  is  ook  op  soek  na          (Matt. 25:41).                       moes  Jesus  neerdaal  "in  die
          saamstem  dat  dit  'n  wonderlike   daardie stad: "Want ons het hier      * Dit is 'n plek van letterlike vuur   onderste  dele  van  die  aarde"
          plek  moet  wees.  'n  Plek  waar    geen blywende stad nie, maar ons      wat  nie  uitgeblus  sal  word  nie   (Efésiërs 4:9).
          menigtes in ewige geluksaligheid     soek die toekomstige" (Hebreërs       (Mark.  9:43,49;  Matt.  3:12;  Matt.
          vir ewig sal saamwoon.               13:14).                               7:19;  Matt.  13:40-50;  Matt.  18:8,   Die  Apostoliese  Geloofsbely-
                                                                                     25:41-46; Judas 1:7; Openbaring      denis  (wat  in  baie  kerke  gelees
          Die  detail  van  die  hemel  ver-   Die Skrif praat van drie hemele:      14:9-11).                            word op 'n Sondagoggend) lui dat
          strengel ons egter, want hoe meer    1.  Die lug of aarde se atmosfeer,                                         Jesus "ter helle neergedaal" het.
          ons  daaroor  nadink,  hoe  meer     oftewel  die  atmosferiese  hemel.    Die Afrikaanse Bybel praat byna      Dit blyk dus dat die onderwêreld
          ontstaan  daar  vrae.  Hoeveel  Handelinge  14:17:  "...al  het  Hy        deurgaans  van  hel  (doderyk)  in  die  hart  van  die  aarde  moet
          hemele  is  daar?  Is  daar  sewe    Homself nie onbetuig gelaat nie,      m.b.t.  die  ongelowiges  en  die    wees. Hier het Jesus die sleutels
          hemele, drie, of slegs een? Waar     deur goed te doen, van die hemel      onderwêreld. Ook die King James      van die doderyk (Hades of Sheol)
          is  die  hemel?  Baie  wanbegrippe   vir  ons  reën  en  vrugbare  tye  te   Version  praat  meestal  net  van   afgeneem  van  die  vyand,  die
          ontstaan wanneer ons self, in ons    gee en ons harte met voedsel en       "Hell".                              gelowiges bevry en die Paradys-
          eie denke, antwoorde soek. Ons       vrolikheid  te  vervul."  As  daar                                         gedeelte  verplaas  na  die  derde
          behoort na die Skrif te gaan om      geskryf  staan  "voëls  van  die      Om die onderwêreld te begryp, is     hemel, waar God woon. Jesus sê
         ons vrae op te klaar.                 hemel"  (Gen.  2:19;  7:3,  23;  Ps.   dit nodig om na die oorspronklike   ook  aan  die  rower  op  die  kruis:
                                               8:8), is dit híérdie hemel wat ter    tale (Hebreeus en Grieks) waarin     "Voorwaar Ek sê vir jou, vandag
         Die  hemel  is  'n  plek  "daarbo."   sprake  is;  die  lug  bokant  ons.   die Bybel geskryf is, te gaan. Daar   sal jy saam met My in die Paradys
         "Nadat  die  Here  dan  met  hulle    Daar waar die wolke sigbaar is.       word  'n  definitiewe  onderskeid    wees" (Lukas 23:43).
         gespreek het, is Hy opgeneem in       2.  Die  sterrehemel  en  die  getref  tussen  die  verskillende
         die hemel en het gaan sit aan die     woonplek van "die bose geeste in      afdelings in die onderwêreld:        Op die dag van die kruisiging het
         regterhand  van  God"  (Markus        die lug"  (Efésiërs 6:12).            * Die doderyk  (Hebreeus: Sheol en   Jesus nie in die eerste plek na die
         16:19).  Die  Skrif  leer  ons  ook  in   3.  Die  "derde  hemel",  die  Grieks: Hades). Dit is die onder-       hemel opgevaar nie, maar vanuit
         Handelinge 1:11 dat Jesus "opge-      woonplek  van  God;  ook  bekend      wêreld  wat  verdeel  is  in  twee   die  graf  neergedaal  (Hebreeus:
         neem  is  in  die  hemel."  Ook  dat   as  die  Paradys   (2  Kor.  12:1-4).   kompartemente. Die eerste is die   Qeber  en  Grieks:  Mnemeion)  na
         Elia  "in  die  storm  na  die  hemel   Paulus  noem  dit  die  "derde  Plek van pyniging, en die tweede         die onderwêreld (Hades). Omdat
         opgevaar  het"  (2  Konings  2:11).   hemel"  en  ook  "die  Paradys"       is die Paradysgedeelte.              die  liggaam  van  Jesus  "nie  ver-
         Paulus skryf: "Ek weet van 'n man     waarheen hy weggeruk is. Dit het                                           derwing sou sien nie" (Ps. 16:10;
         in  Christus...  dat  so  iemand  waarskynlik gebeur toe hy geste-          Die Ou Testamentiese gelowiges       Hand.  2:27),  beteken  dit  dat  Hy,
         weggeruk  is  tot  in  die  derde     nig is en vir dood agtergelaat is     het ná die dood na die Paradys-      nadat Sy liggaam in die graf gelê
         hemel" (2 Kor. 2:11).                 (Handelinge  14:19-20).  Hierdie  gedeelte  gegaan,  en  die  onge-        is  en  Hy  Hades  besoek  het,  Hy
                                               Paradys  moet  nie  verwar  word      lowiges na die Plek van pyniging -   teruggekeer  het  van  Hades  af
         Die  hemel  is  'n  plék,  nie  'n    met die "Tuin van Eden" in Gen. 2     nog nie die finale Hel nie, want die   voordat Sy liggaam kon verderf.
         "toestand" nie, ook nie iets in die   nie.  In  Génesis  kom  die  woord    finale  oordeel  het  nog  nie  Toe  Hy  die  Paradys  en  die
         verbeelding van 'n mens nie. Dit is   Paradys nooit voor nie.               plaasgevind  nie.  (Vergelyk  Luk.   gelowiges  wat  daarin  was,
         'n  werklike  plek  -  so  werklik  dat                                     16).                                 verplaas het na die derde Hemel,
         Jesus  daarvan  melding  gemaak                    DIE HEL                                                       het Hy die rower op die kruis langs
         het: "...maar maak vir julle skatte   Net soos die hemel, is die hel ook    Omdat  daar  in  Luk.  16:19-31  'n   Hom  dus  ook  saam  met  Hom
         bymekaar in die hemel, waar geen      'n  werklike  plek,  en  nie  slegs  'n   definitiewe  verwysing  is  na  geneem (Verwys Efésiërs. 4:8-10).
         mot  of  roes  verniel  nie  en  waar   toestand nie:                       persone met hulle name, is dit 'n
         diewe  nie  inbreek  en  steel  nie"   * Dit is 'n plek wat brand met vuur   ware  gebeurtenis  waarna  Jesus    *  Die  Hel   (Hebreeus:  Tophet  en
         (Matt. 6:20).                         en  swael  (Matt  5:22;  Mark.  9:43-  verwys, en nie slegs 'n gelykenis   Grieks: Gehenna). Dit is die finale
                                               49;  Jesaja  66:24;  Openbaring       nie ('n gelykenis gee nie name van   Hel  waarin  die  Satan  en  die
         Die  Nuwe  Jerusalem  is  nie  die    19:20; 20:10,14,15).                  persone nie).                        ongelowiges  beland  ná  God  se
         hemel nie, maar die "heilige stad"    *  Daar  is  pyn,  smart  en  ellende                                      oordeel.
         wat Johannes uit die hemel sien       (Luk. 16).                            Die  doderyk  het  poorte  (Matt.
         neerdaal  het  (Openbaring  21:2).    * Dit is 'n plek sonder genade en     16:18), en Jesus het die sleutels    *  Die  Bodemlose  Put     (Grieks:
         Ons  lees  in  Hebreërs  11:10  dat   sonder water (Luk. 16).               van  die  dood  en  die  doderyk     Abussos). Dit word nege keer in
         Abraham uitgesien het na hierdie      *  Dit  is  'n  plek  waarheen  die   gehad  na  Sy  opstanding  en  die Nuwe Testament vermeld, o.a.
         stad:  "Want  hy  het  die  stad      sondaar  gaan  vir  sy  ewige  straf   verheerliking (Openbaring 1:18).    in Rom. 10:7; Openbaring 9:1-2;
                                                                                                                                    V
         verwag  wat  fondamente  het,  (Openbaring 20:11-15).                       Om  hierdie  sleutels  te  verkry,             Vervolg op p. 5ervolg op p. 5
   1   2   3   4   5   6   7