Page 1 - Good News November 2015 paper
P. 1
wee baie vuil dorpe- Bybel te koop. Hulle het die het die Bybel versigtig in 30
naars het eendag na my hele winter lank die bevrore dele opgesny en die dele onder
Thuis toe gekom om 'n grond omgeskoffel met die mekaar uitgeruil!
hoop dat hulle genoeg geld - Richard Wurmbrand, Stigter
sou verdien om 'n ou, verslete van The Voice of the Martyrs.
Bybel te kan koop om na hulle Hy was vir 'n totaal van 14 jaar
dorpie terug te neem. in 'n Kommunistiese tronk in
Roemenië in die 1940's, 1950's
Omdat ek Bybels van Amerika en 1960's.
af gekry het, kon ek vir hulle 'n
nuwe Bybel in plaas van 'n [Uit: Fanaties vir Jesus,
verslete een gee. Hulle kon Volume 2, dc Talk en The Voice
hulle oë nie glo nie! Hulle wou of the Martyrs, CUM, 2004].
my betaal met die geld wat
hulle verdien het, maar ek het
geweier om dit te neem. Hulle
is haastig met die Bybel daar
weg.
'n Paar dae later het ek 'n brief
vol ekstatiese vreugde ont-
vang om my vir die Bybel te
bedank. Dit was deur 30
dorpenaars onderteken. Hulle