Page 7 - Good News November 2015 paper
P. 7
ie Hemelse Bruidegom is toor. 'n Minuut of wat later kom sy uithaal, my vrou, en dis 'n kêrel my vriendin en haar man is ook
nie daarop uit om 'n weer uit, met of sonder pos in haar daar iewers in die binneland!” Christene.
Darbeider in diens te neem hande. Soms draf sy dan direk
nie, maar om 'n bruid vir Homself terug na waar sy vandaan gekom 'n Paar dae later loop hulle haar Sanette het haar die gewoonte
te win. - A W Roffe. het. Somtyds draf sy weer af na raak by die winkelsentrum. “Ek aangeleer om so elke nou en dan
die see, na daar waar die rotse sien jou elke oggend daar by ons by hulle in te loer tydens haar
Sy draf elke oggend by hulle heerlike verskuilde sitplek bied. huis verbyhardloop,” sê my vrien- drawwery. So het hulle haar beter
vakansiehuis verby - so vertel 'n Daar sit sy soms baie lank, bene din vir haar. “Jy's lief om te draf.” leer ken en sommer ook uit-
vriendin my. Feitlik altyd dieself- gekruis, op die wit seesand teen gevind waaroor die gereelde
de tyd, ongeveer elfuur in die 'n bosagtige duin. Of sy gaan sit Die pragtige diepblou oë is vol besoeke aan die poskantoor
oggend. Die pragtige bos swart redelik vêr op die voorste punt lewenslus. “Ja, dit het vir my 'n gaan. Ja, sy het 'n kêrel, Piet
hare eenvoudig agtertoe gebor- van een van die rotse. Dit wil lewenswyse geword om elke dag Swart. Hy is ook 'n Christen en
sel en agter in die nek saamgevat voorkom asof sy die rotse al goed te draf. Ek dink 'n mens raak woon op haar tuisdorp. Die kere
in 'n poniestert. Sweetpak en deursoek het vir 'n gemaklike verslaaf daaraan.” Sy gee so 'n wanneer sy op die rotse gaan sit,
tekkies vorm 'n heerlike infor- sitplek, want sy gaan feitlik borrelende laggie en stel haarself is wanneer daar van Piet se
mele prentjie van iemand wat gereeld na dieselfde plek. voor. “Ek is Sanette Pienaar, daar briewe in die pos is.
lekker vakansie hou. Sy maak uit die Transvaal se wêreld. Dis vir
gereeld dieselfde draai naby die “Daar is iets by die poskantoor my so lekker hier by die see. Dis “Ek kan mos nie daarmee
huis waar hulle tuis is. Hardloop wat vir haar baie belangrik is. Sy asof ek altyd 'n nuwe, dieper ophardloop na die woonstel waar
eers so 'n hele ent vlak langs die hardloop elke dag daarheen,” sê dimensie in my verhouding met my pa en ma en kleinboet is nie.
see op die nat sand, draf dan met my vriendin vir haar man. Hy knik. die Here beleef as ek by die kus Dis te klein daar en 'n mens kry
'n boog op na die teerpad en stap “Daar's net een ding wat enige is.” Net daar is die hekkie sommer nie maklik kans om alleen te
dan in by die plaaslike poskan- jongmeisie so gereeld sal laat pos oop vir spontane gesprek want Vervolg op p. 12Vervolg op p. 12