Page 11 - Good News November 2015 paper
P. 11

ÉÉN PRESIDENT VIR PLANEET AARDE?




                estaan daar werklik oor die    die  hele  wêreld  in  tien  streke  te   op die wêreldtoneel verskyn!     wegsink, te haal. Stuur vir ons so
                hele wêreld heen 'n dring-     verdeel  en  toe  te  sien  dat                                            'n  man,  en  of  hy  'n  god  of  die
          Bende  behoefte  aan  slegs          éénwording  plaasvind.  ALLE  Volgens  die  Handwoordeboek  duiwel is, ons sal hom ontvang!”
          één  sterk  wêreldleier?  In  'n  volke  moet  hul  soewereiniteit         van die Afrikaanse Taal (HAT) is
          omvattende  peiling  in  2010  is    prysgee  in  belang  van  'n  een-    “anti-”  'n  voorvoegsel  met  die   Die  meeste  mense  het  reeds
          bevind dat Duitsland weer 'n soort   wêreldregering. Op 17 September       betekenis  “teen”.  Die  HAT  kennis  geneem  van  die  “Arab
          Führer (dink aan Adolf Hitler!) wil   1973 het die Klub van Rome toe 'n    definieer “Antichris” as 'n “Vyand   Spring” of “Arabiese Lente”. Dit is
          hê. Baie beskou 'n diktatuur as die   verslag  die  lig  laat  sien  met  die   van  die  Christendom  wat  in  die   'n rewolusionêre golf van demon-
          “beste staatsvorm”.                  titel  Regionalized  and  Adaptive    laaste dae groot mag sal hê, maar    strasies  en  optogte  wat  op
                                               Model  of  the  Global  World  uiteindelik oorwin sal word deur            Saterdag,  18  Desember  2010
          Is  dit  enigsins  moontlik  dat  net   System. In hierdie dokument het    Christus” (HAT, 2009, p. 50). Die    begin  het.  Die  leuse  van  die
          één mens in beheer van die hele      dié  Roomse  organisasie  die  Antichris  is  dus  'n  persoon  wat        betogers is:   “Die mense wil die
          wêreld  kan  wees?  Deur  heden-     huidige  wêreld  in  tien  polities-  téén  God  en  téén  Sy  kinders  is.   regering  omverwerp!”  Onrus  is
          daagse  tegnologie  kan  onmid-      ekonomiese  sones  of  "king-         Hierdie  wêreldleier  wat  kom,  sal   ook aan die orde van die dag in
          dellike, wêreldwye verbinding en     doms"  ingedeel.  In  sy  boek  Christus openlik teëstaan. Hy sal          Irak, Bahrein, Koeweit, Morokko,
          dekking  van  nuusgebeure  Diplomacy  (1994)  het  Henry  sy heerskappy oor die hele aarde                      Wes-Sahara  en  veral  ook  in  die
          bewerkstellig  word.  Nuuskanale,    Kissinger  hierdie  tien  sones  of   met sluheid en aggressie vestig.     Midde-Ooste  en  Israel.  Voort-
          die internet en satelliet-selfone is   streke as “basic units of the New                                        durend  word  leiers  wêreldwyd
          reeds  bykans  tot  elke  mens  op   World Order” beskryf.                 Party vername mense maak geen        onttroon  en  die  situasie  sal
          aarde  se  beskikking.  Mense  leef                                        geheim daarvan dat hulle uitsien     naderhand só benard raak dat dit
          nie meer in afsondering nie. Binne   Wêreldwye natuurrampe, oorloë,        na  'n  formidabele  leier  wat  alle   net eenvoudig wonderlik sal wees
          enkele  ure  bring  vliegtuie  jou  in   ekonomiese onstabiliteit, armoe-  probleme uit die weg sal ruim nie.   indien 'n baie kundige en charis-
          enige ander land waar jy graag wil   de,  verskeie  soorte  besoedeling    So 'n man is Paul-Henri Spaak, die   matiese leier na vore tree wat orde
         wees. Die meeste lande se volke       en  allerlei  siektes  sal  mettertyd   eerste  president  van  die  Alge-  sal kom skep in die wêreldchaos!
         het  sitkamergaste  van  mekaar       algehele  chaos  en  verwarring       mene Vergadering van die VN, die     So raak die Arabiese wêreld van
         geword.  Vir  één  man,  die  Anti-   veroorsaak  wat  die  weg  sal  eerste  president  van  die  Euro-         hulle diktators ontslae om plek te
         chris, sal dit dus moontlik wees      voorberei  vir  'n  charismatiese     pese  Parlement  en  ook  die  maak  vir  die  grootste  enkele
         om selfs op 'n bepaalde tyd via die   man van kundigheid en “vrede”.        voormalige  sekretaris-generaal  diktator  van  alle  tye  -  die  Anti-
         media gelyktydig met alle mense       Hy  sal  vir  elke  probleem  'n  van Navo. Hy het by geleentheid          chris.
         op aarde te kommunikeer!              oplossing  hê  en  sodoende  in       gesê: “Ons het nie nog 'n komitee    [Uit: '5 voor Middernag?' deur dr.
                                               staat wees om wêreldvrede te kan      nodig nie. Ons het reeds te veel.    JJ  en  H  Venter.  Verkrygbaar  by
         In 1968 word die Klub van Rome        bewerkstellig.  Na  só  'n  briljante   Wat  ons  wil  hê,  is  'n  man  met   outeurs  074  254  2319,  Protea
         gestig  om  'n  eenwêreldregering     leier smag die ganse mensdom en       genoeg aansien om alle mense se      Boekwinkel Potch en El Shaddai
         op  die  been  te  bring.  Dit  is    daarom  sal  hulle  één  man,  die    vertroue  te  wen  en  ons  uit  die   Boekwinkel,  Klerksdorp.  Sien
         uitgespel dat dit hulle taak is om    Antichris, verwelkom wanneer hy       ekonomiese  moeras  waarin  ons      bostaande advertensie].
   6   7   8   9   10   11   12   13