Page 12 - Good News November 2015 paper
P. 12

Vervolg van p. 7ervolg van p. 7  kyk of hy my regtig nog liefhet en   Drummond  dit  met  reg  in  sy
                   V
          wees nie.” Met so 'n heerlike oop    eers as ek daarvan seker was, het     essay, “The Changed Life”, skryf.
          vrymoedigheid  tuimel  die  ek  die  brief  weer  van  vooraf
          woorde sommer uit.. “Ek is so lief   deeglik deurgelees. Stadig deur-      “When  the  contact  and  inter-
          vir  hom,  ek  het  tyd  nodig  om   gelees en alles daarin in my hart     course between two souls is very
          iewers alleen te gaan sit en my      gebêre.  Veral  daardie  stukkies     close and very frequent, recogni-
          net  te  verlekker  in  alles  wat  hy   waar hy vir my geskryf het hoe lief   sable bits of one soul begins to
          skryf. Dit help darem vir die groot   hy vir my was, het ek keer op keer   show  the  other's  nature.  This    [Who is] the Spirit.”
          verlang!”                            gelees  totdat  die  brief  plek-plek   mysterious approximating of two
                                               skoon vaal gevat was...               souls  …  who  has  witnessed  it?   En  hoe  gaan  hierdie  interaksie
          Terwyl my vriendin gesels, gaan                                            Who  has  not  watched  some  old    tussen  die  Hemelse  Bruidegom
          my gedagtes terug na die dae toe     Hoekom was daardie briewe met         couple  come  down  life's  pilgri-  en Sy bruid plaasvind? Wanneer
          ek  en  Johan  in  Pretoria  op      die bekende handskrif vir my so       mage  hand  in  hand  with  such     ek en jy wat aan Hom behoort, tyd
          universiteit  was.  Ons  moes  uit   spesiaal?  Hoekom  was  Sanette       gentle trust and joy in one another   maak om elke dag van ons lewe -
          die aard van die saak lang univer-   se  briewe  vir  haar  ook  so  that  their  very  faces  wear  the        ongeag ons omstandighede - die
          siteitsvakansies  van  mekaar  besonders?  Omdat  ons  die  selfsame look? These are not two                    belangrikste  afspraak  van  ons
          geskei  wees.  Hy  was  'n  platsak   skrywer  van  die  briewe  leer  ken   souls - it is one composite soul.   dag na te kom: genoeg tyd met
          student  wat  in  Middelburg,  en leer liefkry het. Anders sou die         Half  a  century's  mutual  toil  is   die  Here  Jesus  in  ons  binne-
          Transvaal, gewoon het terwyl my      inhoud  daarvan  tog  nie  veel  reflected  on  them.  They  are  kamer. Daar waar jy jouself in Sy
          ouerhuis  in  Bloemfontein  was.     betekenis  hê  nie.  Ek  het  nog     changed into the same image.”        Teenwoordigheid bevind en waar
          Kuiertyd was maar min! Ek kan        steeds  daardie  briewe.  Onder  in                                        die Wind van die kosbare Heilige
          nog goed onthou hoe ek na hom        my lessenaarlaai, vasgebind met       Net  so,  sê  Paulus,  is  ons  ver-  Gees oor jou kan waai, waar jy Sy
          verlang het. Jy weet mos self hoe    'n pienk lint. En as ek op 'n dag     houding met die Here Jesus. Die      Woord  diep  in  jou  wese  mag
          groot 'n verlange kan wees - dat     sommer net wil “lekkerkry”, haal      essensie van hierdie eenwording      inneem  en  Hyself  jou  trans-
          jy binnekant eintlik seerkry daar-   ek een van daardie briewe uit en      met Hom is so kosbaar raakgevat      formeer na Sy Beeld!
          van.                                 dan weet ek weer hoe dit toenter-     in  die  woorde  van  2  Korintiërs
                                               tyd  gevoel  het  toe  ek  hulle  3:18:  “En  terwyl  ons  almal  met      Daar  is  in  die  lewe  geen,  maar
          Soggens so om en by nege-uur         ontvang het.                          onbedekte gesig soos in 'n spieël    géén,  afspraak  belangriker  en
          se kant het ek altyd langbeen op                                           die heerlikheid van die Here aan-    meer  rigtinggewend  en  lewens-
          die stoepmuur aan die voorkant       Ek en jy wat aan die Here Jesus       skou,  word  ons  van  gedaante      omkerend nie as tyd by die Here
          van ons huis gaan sit, met my rug    behoort, weet maar alte goed dat      verander na dieselfde beeld, van     elke dag.
          gestut  teen  een  van  die  stoep-  die Bybel Sy liefdesbrief aan ons     heerlikheid  tot  heerlikheid,  as
          pilare. My pa het soms met so 'n     uit die hemel is - 'n liefdesbrief wat   deur die Here wat die Gees is.”   Saam  met  FW  Faber  kan  ons
          vonkel  in  sy  oog  vir  my  gevra:   slegs vir 'n mensekind waardevol                                         uitreik  na  die  volheid  van  die
          “Cecile my kind, wat maak jy nou     is as jy die Skrywer daarvan reeds    Die  Amplified  Bible  stel  dit  so:   Here. “With gentle swiftness lead
          hier?”                               persoonlik leer ken het.              “And  all  of  us,  as  with  unveiled   me  on,  dear  God,  to  seek  Thy
                                                                                     face,  [because  we]  continue  to   Face.  And  meanwhile  in  my
          My antwoord: “Nee wat, Paps, ek      Die tyd van hofmakery en briewe       behold [in the Word of God] as in a   narrow  heart,  oh  make  Thyself
          sit sommer,” het hom nie geflous     is maar net die voorspel in enige     mirror the glory of the Lord, are    more space.”
          nie, want hy het goed geweet ek      aardse verhouding tot die volheid     constantly  being  transfigured  LAAT DIT SO WEES, HERE, VIR
          wag vir die posman. Ek kon die       van die liefde. Die jare wat daarop   into His very own image in ever      ELKEEN VAN ONS!
          posbus lekker dophou vanaf my        volg, jare van saamwoon, saam-        increasing  splendour  and  from
          sitplek op die muur en wanneer       lag,  saamhuil,  saamwerk,  is  die   one  degree  of  glory  to  another;   [Dis  feeslekker!  Cecile  Burger,
          die posman die briewe afgelewer      mees  intieme  en  bindende  ver-     [for  this  comes]  from  the  Lord   Human & Rousseau, 1997].
          het, kon ek nie vinnig genoeg in     houding moontlik. In so 'n vol en
          die  paadjie  afstap  om  te  kyk  of   gelukkige  huwelikslewe  word  'n
          daar vir my 'n brief was nie. En as   egpaar  so  nou  aan  mekaar
          daar  'n  brief  was  -  veral  so  'n   verbind  dat  hulle,  na  jare  saam,
          lekker  “vet”  een  -  het  my  hart   met oortuiging sou kon sê: “Dis
          sommer  so  bollemakiesie  my ander helfte - hierdie lewens-
          geslaan en ek het ook gou 'n stil    maat  van  my.”  Daar  is  'n  een-
          hoekie  gesoek  om  die  brief  te   wording  wat  plaasvind  wat  veel
          lees. Ek het my liefdesbriewe (as    meer  behels  as  blote  fisieke
          ek  reg  onthou)  dikwels  eers      kontak.  Twee  lewens  word
          sommer vinnig deurgelees om te       inmekaargeweef  soos  Henry
   7   8   9   10   11   12   13