Page 9 - Good News November 2015 paper
P. 9

aar  Kayleen  daardie  bomaanvalle is.                            die Bybel saam met hom te stuur.     Niemand kan sê hulle het niks om
                   aand  in  Amerika  in  'n                                         “Gee  dit  asseblief  vir  iemand    te gee as God dit op hulle hart lê
          Werediens sit, ervaar sy 'n          Alhoewel ongeveer die helfte van      spesiaal,” vra sy hom.               om te help nie. Wat vir ons na 'n
          geweldige begeerte om te help -      Soedan in die Sahara is, kan die                                           kleinigheid  lyk,  kan  vir  iemand
          om iets te doen - om 'n verskil te   temperatuur  daar,  veral  in  die    Toe hierdie vriend met Kayleen se    anders ongelooflik baie beteken.
          maak vir hierdie mense waarvan       Nubagebergtes waar die gevegte        Bybel,  tesame  met  baie  ander     God kyk nie na die hoeveelheid
          die  leraar  hulle  vertel.  Maar  wat   op hul ergste is, snags tot onder   voorrade  wat  die  span  saam-    nie,  maar  na  die  bereidheid  en
          kan 'n dertienjarige meisie doen?    vriespunt daal, en as gevolg van      geneem het, in Soedan aankom,        gehoorsaamheid van ons harte.
          Wat kan sy gee wat 'n verskil kan    die gebrek aan komberse lei die       het sy hart na almal uitgegaan wat
          maak?                                voortdurende  blootstelling  aan      hy  daar  ontmoet  het.  Toe  hulle   "Jesus  het  rondgekyk  en  die
                                               sulke  toestande  gewoonlik  tot      besoek egter ten einde loop, het     rykes  hulle  gawes  in  die  offer-
          Kayleen voel magteloos teen die      swak gesondheid en min slaap.         hy  'n  besondere  band  met  een    gawekis  sien  gooi.  Hy  sien  toe
          groeiende gewig in haar binneste.                                          jongman  ervaar  wat  in  die  vuur   ook 'n arm weduwee twee klein
          Sy is gewoond daaraan om saam        Alhoewel  die  grond  in  die  suide   gegooi is toe 'n stropersbende sy   muntstukkies daar ingooi, en Hy
          met haar gesin vir die vervolgde     ideaal  is  vir  boerdery,  is  daar   gesin  uitgewis  het.  In  hierdie   sê: 'Dit verseker Ek julle: Hierdie
          Christene  in  ander  lande  te  bid.   steeds  'n  skaarste  aan  kos,  stadium het hy by sy ouma gebly        arm weduwee het meer ingegooi
          Hulle het selfs vir een spesifieke   aangesien dit wat gekweek word        en skoolgegaan met die hoop om       as  al  die  ander.  Hulle  het  almal
          jongman in Soedan gebid van wie      dikwels  deur  weermagtroepe  eendag 'n onderwyser te word.                iets uit hulle oorvloed in die offer-
          hulle gehoor het, 'n seun met die    gekonfiskeer word of die landerye                                          gawekis gegooi, maar sy het in
          naam  James  Jeda  wat  met  vuur    deur  bomme  vernietig  word.  Die Sendingvriend het Kayleen se            haar gebrek alles ingegooi wat sy
          gemartel is omdat hy geweier het     Hongersnood  is  dus  ook  'n  Bybel  met  'n  paar  spesiale  gehad  het  om  van  te  lewe'"
          om  'n  heidense  geloof  aan  te    enorme probleem.                      woorde  van  bemoediging  aan        (Lukas 21:1-4).
          neem  nadat  hulle  sy  ouers  en                                          hierdie  jongman  gegee.  Die  [Uit: Fanaties vir Jesus, Vol. 2, dc
          broers  en  susters  doodgemaak      Maar soos altyd in tye van oorlog     jongman  se  naam  was  James        Talk en The Voice of the Martyrs,
          het. En tog, hoe meer die leraar     en vervolging is die Soedannese       Jeda!                                CUM, 2004].
          praat, hoe meer wil Kayleen iets     se  grootste  honger  na  God.
          prakties doen. Maar wat?             Vanweë  die  oorlog  het  baie
                                               Sendinggroepe  opgehou  om
          Die  leraar  praat  verder  oor  die   mense na Soedan te stuur omdat
          toestande  van  die  gesinne  in     dit so gevaarlik is, en is daar 'n
          Soedan  en  verduidelik  watter  groot tekort aan Bybels en ander
         soort lewe hulle lei. Daar is mense   Christelike lektuur.
         in hulle laat 30's wat nog nooit 'n
         tyd beleef het waarin hulle land,     Skielik  voel  Kayleen  'n  sprankie
         en selfs hulle eie dorpies, nie deur   hoop in haar binneste opvlam. Sy
         die  burgeroorlog  (tussen  Ara-      kyk  na  die  Bybel  op  haar  skoot
         biese Moslems in die noorde en        met  al  die  aantekeninge  wat  sy
         swart Christene in die suide) wat     daarin  gemaak  het  sedert  sy  dit
         sedert  die  vroeë  1960's  voort-    drie jaar gelede as Kersgeskenk
         woed, geteister is nie.               gekry het. Sy druk dit teen haar
                                               bors vas terwyl die leraar verder
         Kinders moes skuilgate buitekant      praat.
         hul klaskamers grou waarin hulle
         kan  wegkruip  aangesien  hulle       Toe  sy  hoor  dat  'n  familievriend
         skole, sowel as die hospitale en      saam  met  sendingwerkers  na
         kerke,  dikwels  die  teikens  van    Soedan  toe  gaan,  besluit  sy  om
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13