Page 5 - Good News November 2015 paper
P. 5

Vervolg van p. 2ervolg van p. 2  werklike  plek  soos  die  Hel.  plaasvind.                           van God is (Joh. 3:36; 1 Joh. 5:12-
                   V
          Openbaring  9:11;  11:7;  17:8;  Verder  sien  ons  ook  dat  die                                               13).  Hierna  is  dit  'n  blye
          20:1-3.                              onderwêreld  uit  verskillende  Daarna woon die gelowiges in 'n  vooruitsig om die ewigheid saam
                                               afdelings bestaan: Die doderyk,  verheerlikte  staat  (na  hulle  met Hom deur te bring!
          Toe  Jesus  die  demone  uit  die  Die hel, Die bodemlose put   en  opstanding),  vir  ewig  saam  met  Vir verdere studie, lees:
          Besetene  van  Gadára  uitgedryf  Tartarus.                                die Here, en die ongelowiges (na  *  Douglas,  J.D.,  e.a.;  The  New
          het, het hulle Hom gesmeek om                                              hulle opstanding) vir ewig in die  Bible Dictionary, (Grand Rapids,
          hulle nie na Abussos te stuur nie,  Toe  Jesus  gesterf  het,  het  Hy  Hel (Gehenna).                          Michigan: Eerdmans) 1975.
          waarop Hy hulle toegelaat het om  neergedaal na die onderste dele                                               *  Enhanced  Strong's  Lexicon,
          in die varke in te vaar (Luk. 8:31).  van  die  aarde.  Hy  het  Hades  Ons is elkeen op pad na een van  (Oak  Harbor,  WA:  Logos
          Abussos  is  ook  die  bewaarplek  (doderyk) besoek en die sleutels  twee bestemmings: die Hemel of  Research Systems, Inc.) 1995.
          van demone (Openbaring 9:1-21)  van die vyand afgeneem. Daarna  die Hel. Na watter bestemming is  *  John  F.  MacArthur,  Jr.,  The
          en die plek waar Satan gebind sal  het Hy die Paradysgedeelte leeg-        u op pad?                            MacArthur  Study  Bible,  (Dallas:
          word vir 1 000 jaar (Openbaring  gemaak  (die  Ou  Testamentiese                                                Word Publishing) 1997.
          20:1-3; 7-8).                        heiliges) en verplaas na die derde  Ons  het  nou  reeds  aan  hierdie  *  Kittel,  Gerhard;  Theological
                                               hemel. In die Onderwêreld het Hy  kant van die graf 'n keuse wáár  Dictionary  of  The  New  Testa-
          * Gevangenis van Gevalle Engele  ook Tartarus besoek en aan die  ons  die  ewigheid  wil  deurbring.  ment  Vol.  1,  (Grand  Rapids,
          (Grieks: Tartarus). Dit is die plek  gevalle  engele  aangekondig  /  Kies Jesus vandag en neem Hom  Michigan: Eerdmans) 1974.
          waar  die  gevalle  engele  bewaar  geproklameer  (Grieks:  kerusso)  aan  as  jou  Persoonlike  Salig-         * Larkin, C.; Rightly Dividing The
                                               dat  hull
          word  vir  die  Dag  van  Oordeel               e  verdoeming  vas  is
                                                                                            (Johannes 1:12-13): "Maar  Word,  (Philadelphia:  Erwin  W.
                                                                                     maker
          (2  Pet.  2:4;  Judas  1:6),  en  (1 Petrus 3:19).                         almal  wat  Hom  aangeneem  het,  Moyer), S.J.
         vanwaar  hulle  die  ewige  straf                                           aan hulle het Hy mag gegee om  *  Vine,  W.E.;  Vine's  Expository
         deelagtig  gaan  word  in  die  Hel  Wanneer  die  mens  tot  sterwe  kinders  van  God  te  word,  aan  Dictionary  of  New  Testament
         (Gehenna  -  Openbaring  20:11-       kom,  gaan  die  gelowige  na  die  hulle wat in Sy Naam glo; wat nie  W o r d s ,   ( M a s s a c h u s e t t s :
         15).                                  Paradys  (derde  hemel)    en  die  uit die bloed of uit die wil van die  Hendriksen), S.J.
                                               ongelowige na Hades. Beide is 'n  vlees of uit die wil van 'n man nie,  * Wuest, Kenneth S., Wuest Word
         Opsommend lyk die prentjie so:  tussenstaat (nie 'n sieleslaap of  maar uit God gebore is."                      Studies  Vol.  3,  (Grand    Rapids,
         Dit is duidelik dat daar 'n werklike  'n vagevuur nie, maar 'n afwag-                                            Michigan: Eerdmans) 1974.
         plek is soos die Hemel, en ook 'n  ting) totdat die finale oordeel sal  Kry  só  sekerheid  dat  jy  'n  kind  (Saamgestel deur dr. JJ Venter).
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10