Page 1 - Good News October 2009 paper
P. 1
“Gaan gee die pond* vir Jimmy Strydom!” Strydom.”
Die stem breek duidelik deur newels van slaap en Ek val half van my bed in die buitekamer af en nael
alkohol, en ek kyk deur ’n waas in die kamer rond. huis toe. Het die lewe van drank en dwelms my
Wie op aarde…? Alles in my ruk wakker toe ek wéér eindelik ingehaal? Iemand wat stemme hoor, is mos
die stem hoor: “Gaan gee die pond vir Jimmy besig om die kluts kwyt te raak. Ek loop my moeder
in die huis raak en vertel haar asemloos van die
vreemde stem. Sy kyk lank na my voor sy antwoord:
“Die Here het met Samuel gepraat. Miskien praat Hy
met jou ook.”
Maar dit is eers toe ek, terug in my kamer, weer op die
bed gaan lê en die stem ’n derde keer hoor, dat ek
behoorlik skrik. Nou is ek te bang om alleen te wees
en vlug weer huis toe - hierdie keer om met my pa te
praat. Hy lyk egter heel op sy gemak en bied selfs sy
Hendrik du Preez
motor vir my aan sodat ek die opdrag kan gaan Hendrik du Preez
018 294 5587 / 072 360 7531
uitvoer! Heel verward van skok besluit ek om liewer 018 294 5587 / 072 360 7531
te gehoorsaam…
Die gebeure wat tot hierdie onver-
klaarbare oomblikke aanleiding
gegee het, strek terug na my ses-
tiende jaar toe ek begin werk het.
Al die jare wat ek kan onthou, was
my ouers toegewyde kinders van
die Here. Maar as tiener het ek my
eie pad en maats gekies en toe ek
begin werk, het ek totaal van God
verval - my ouers se mooi opvoe-
V
Vervolg op p. 6ervolg op p. 6