Page 2 - Good News October 2009 paper
P. 2

As ’n mens in die engtes van die     geleef het, drink trooswoorde op      Beproewing  is   vir  ons  wat  glo,
          lewe  beland  is  jy  die  mees  sy  siekbed  in  soos  sand  water        geleentheid tot aktiewe belewenis
          ontvanklike leerling. U ken dit uit   absorbeer. Daarom is die engtes      van God se genade.
          die praktyk van die lewe.            van  die  lewe  dikwels  die  berg-   Beproewing   vir ons wat glo, die
                                                                                                  is
          Toe jy vreesbevange was vir die      paadjies wat ons lei na die kruin     kans  wat  ons  kry  om  ons
          toets wat jy op skool moes skryf,    vanwaar ons  n uitsig oor die oop     ver leentheid vir God aan te bied
                                                             ’
          het jy die werk wat jy moes leer,    valleie en breë velde kan kry.        as  n ge’  leentheid tot groei.
          die gouste onder die knie gekry.     Beproewing  is  dikwels  die  leer-   Beproewing  skep  vir  my  die
          Toe jy as vrou bang was vir kritiek   skool waar ons onderrig ontvang      moontlikheid  om  myself  te  ver-
          wat jou baksel kon ontlok, het jy    om die suksesvolle en voorspoe-       loën, afstand te doen van my kaart
          die resep wat jy getoets het, die    dige  dae  met  dankbaarheid  te      en  transport,  boedel  oor  te  gee,
          gouste laat slaag.                   ontvang.  Hartseer  en  smart  is     afskeid te neem van my eie ek, die
                         ’
          Toe jy as man  n nuweling was in     dikwels die bril wat ons in staat     wit vlag op te steek en deur God
          jou betrekking met die gevaar dat    stel  om  weer  die  gawes  van       geannekseer, beset en verower te
          jy jou werk kan verloor, het jy jou   vreugde en blydskap te sien.         word.
          opgelegde  taak  die  gouste  Dit is wat die Psalmdigter by ons            Eers na die blindheid wat Paulus
          bemeester.                           wil  tuisbring  wanneer  hy  in  Ps.   op  die  pad  na  Damaskus  ervaar
          Ons ken almal daardie hol kol op     119:71 sê: “Dit is goed vir my dat    het,  was  hy  in  staat  om  te  vra:
          die  maag,  die  sweet  wat  in  ons   ek verdruk was, sodat ek U inset-   “Here,  wat  wil  U  hê  moet  ek
          hande uitslaan, daardie bewerige     tinge sou leer.”                      doen?”
          lamheid  in  die  bene,  daardie     In  sy  verdrukking  het  hy  geleer,   Eers  nadat  Petrus  in  die  nag
          speekselloosheid van die tong.       vinniger en beter as wat hy onder     bitterlik  geween  het  oor  sy  ver-
         Ons  was  almal  al  bang,  vrees-    normale omstandighede sou leer.       loëning  van  Christus,  was  hy  in
         bevange, tot die dood toe benoud.     In sy beproewing het hy genade        staat om by die see van Tibérias te
         En  ek  weet  dat  dit  in  daardie   ondervind,  suiwerder  en  mooier     sê: “Here, U weet dat ek U liefhet.”
         oomblikke  was  dat  my  ontvank-     as  wat  hy  dit  in  enige  ander    Eers nadat ons deur beproewing
         likheid die beste en my brein in die   situasie sou ondervind.              kaal  gestroop  is  van  alle  valse
         hoogste rat was.                      Deur  sy  trane  heen  het  hy  God   gerustheid,  selfversekerdheid,
         Dit is ook  n predikant se onder-     raakgesien,  duideliker  en  nader    hoogheidswaan  en  opstandig-
                     ’
         vinding. Die man wat na geen raad     as wat hy Hom ooit gesien het toe     heid, sal ons werklik in staat wees
         wou  luister  nie,  staan  met  ont-  hy  van  vreugde  gelag  het.  Hoe    om die lote van die Wynstok, die
         vanklike gemoed voor jou as sy        moeilik dit ook al vir ons as gelo-   bruid  van  die  Bruidegom,  die
         vrou  hom  wil  verlaat.  Sy  wat  in   wiges is om lewensbeproewinge       diensknegte van die Koning, die
         eiewysheid  haar  eie  kop  gevolg    so te ervaar, is dit inderdaad wat    boustene van die Fondament en
         het,  aanvaar  elke  stukkie  advies   die  Woord  van  God  vir  ons  wil   die  Christenvolgelinge  van
         as  haar  kinders  in  lewensver-     leer.                                 Christus te wees.   [Reëls van die
         wildering begin verdwaal.             Beproewing  is    vir  ons  wat  glo,   Lewenspel, G J Hugo, Daan Retief
         Die mens wat in onafhanklikheid       oomblikke van lewensuiwering.         Uitgewers, 1981].







          Maar ek vertrou op U, Here, ek sê,   gebedslewe  te  ontwikkel  nie.  Sy Teenwoordigheid stil te wees,
          U is my God. My tye is in U Hand…    Hulle is só besig om te werk - selfs   kan  die  konstruktiefste  en  vrug-
          (Ps. 31:15-16).                      om vir God te werk - dat hulle dit    baarste  oomblikke  van  jou  lewe
          Daar is mense wat só besig is dat    as onbelangrik beskou om rustig       wees!
          hulle nie tyd het om te “lewe” nie.   tyd in Sy heilige Teenwoordigheid    Heilige Gees van God, maak my
          Elke  minuut  van  elke  dag  is     deur te bring.                        gedurig  daarvan  bewus  dat  die
          volgeprop  en  selfs  die  gedagte   Net  ’n  geestelik  onvolwasse  kosbaarste  oomblikke  van  my
          om  hulle  pas  te  vertraag,  word   persoon  sal  tyd  wat  in  gebed,   lewe  dié  is  wat  ek  in  U  Teen-
          deur  hulle  verafsku.  Hierdie  Skrifstudie en bepeinsing by God,         woordigheid deurbring.
          mense  bereik  nie  noodwendig       geestelike ontspanning en ander
          meer as mense wat geleer het om      geestelike  dissiplines  verwyl  Al die probleme van die lewe oor-
          teen ’n stadiger pas en ewewigtig    word,  afskryf  as  verlore  of  ver-  val ons omdat ons weier om elke
          te lewe nie.                         kwiste  tyd. As  jy  in  die  stilte  by   dag vir ’n wyle in ons kamer stil te
          Dis eintlik ’n kwessie van waarde-   God  jou  lewe  beplan,  kan  die     word.  - Blaise Pascal
          bepalings.  Dit  wat  sommige  wêreld  voortspoed,  maar  jy  sal
          mense as tydverkwisting beskou,      meer in ewigheidswaarde bereik        [Uit: Elke Môre Nuut, Solly Ozro-
          word  deur  ander  met  dank-        as  ander  wat  hulself  angsvol      vech, CUM, 1999].
         baarheid  as  ’n  tyd  van  rus  en   voortdryf van minuut tot minuut.
         verkwikking  beskou.  Daar  is  Moet nooit die fout maak om die
         mense wat met oortuiging glo dat      tyd  wat  jy  by  God  deurbring  as
         hulle  nie  tyd  het  om  ’n  sinvolle   verkwiste tyd te beskou nie. Om in






           Oh, how sweet our Lord speaks to us His bride (Song of Solomon
           2:10-14). This speaks of time of refreshing like the spring after the
           winter when all is fresh and new. He desires to meet us in the secret
           place in the steep pathway. He desires to hear our voice and see
           our form. Oh my heart stirs at His desire and I want to be there too.
           To hear His wonderful Voice and to see His Form that is altogether
           lovely. What believer would not be stirred by such a request from
           their Lord? To not be moved is to be in deadness of spirit.
           Seek Him in the secret place, seek His fire and presence. Seek Him
           for His love and presence alone. Seek Him in humbleness and
           brokenness. You will not be disappointed. Let revival start with
           you!
           http://www.evanwiggs.com/articles/secret.html
   1   2   3   4   5   6   7