Page 1 - Good News October 2009 paper
P. 1

“Gaan gee die pond* vir Jimmy Strydom!”                 Strydom.”
          Die stem breek duidelik deur newels van slaap en        Ek val half van my bed in die buitekamer af en nael
          alkohol, en ek kyk deur ’n waas in die kamer rond.      huis  toe.  Het  die  lewe  van  drank  en  dwelms  my
          Wie op aarde…? Alles in my ruk wakker toe ek wéér       eindelik ingehaal? Iemand wat stemme hoor, is mos
          die  stem  hoor:  “Gaan  gee  die  pond  vir  Jimmy     besig om die kluts kwyt te raak. Ek loop my moeder
                                                                  in  die  huis  raak  en  vertel  haar  asemloos  van  die
                                                                  vreemde stem. Sy kyk lank na my voor sy antwoord:
                                                                  “Die Here het met Samuel gepraat. Miskien praat Hy
                                                                  met jou ook.”
                                                                  Maar dit is eers toe ek, terug in my kamer, weer op die
                                                                  bed gaan lê en die stem ’n derde keer hoor, dat ek
                                                                  behoorlik skrik. Nou is ek te bang om alleen te wees
                                                                  en vlug weer huis toe - hierdie keer om met my pa te
                                                                  praat. Hy lyk egter heel op sy gemak en bied selfs sy
                                                                                                                                   Hendrik du Preez
                                                                  motor  vir  my  aan  sodat  ek  die  opdrag  kan  gaan           Hendrik du Preez
                                                                                                                             018 294 5587 / 072 360 7531
                                                                  uitvoer! Heel verward van skok besluit ek om liewer        018 294 5587 / 072 360 7531
                                                                  te gehoorsaam…
                                                                  Die gebeure wat tot hierdie onver-
                                                                  klaarbare  oomblikke  aanleiding
                                                                  gegee het, strek terug na my ses-
                                                                  tiende jaar toe ek begin werk het.
                                                                  Al die jare wat ek kan onthou, was
                                                                  my ouers toegewyde kinders van
                                                                  die Here. Maar as tiener het ek my
                                                                  eie pad en maats gekies en toe ek
                                                                  begin werk, het ek totaal van God
                                                                  verval - my ouers se mooi opvoe-
                                                                           V
                                                                           Vervolg op p. 6ervolg op p. 6
   1   2   3   4   5   6