Page 6 - Good News October 2009 paper
P. 6
Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
V ek dieselfde stem vir die derde saam met die mense op en hoor snaaks nie, maar hy sê net:
ding en vermanings ten spyt. maal hoor, sit ek haastig af na my hoe hulle sing. Hierna skuif die “Hendrik, glo jy die Here het
’
Maar goeie ouers gooi nie n kind vader. res van die diens soos n dowwe vanaand jou lewe verander, jou
’
weg nie, en ek het by hulle aan Verbeel ek my, of is dit onver- rolprent voor my verby. Al wat ek siel gered vir die ewigheid?”
huis aangebly, ten spyte van my bloemde blydskap wat ek op sy later hoor, is die prediker se “Ek…wel, ja!”
wilde lewe. Binne enkele maande gesig sien? Sy stem is egter woorde wat soos masjiengeweer- “Nou, dit is wonderlik! Maar laat
nadat ek begin het om te werk, het bedaard genoeg toe hy vir my koeëls in my rigting afgevuur ek jou iets anders vertel. Ek ry
ek deel geword van n drinkende verduidelik hoe Jimmy Strydom word: “Ek het vir jou n geopende elke dag Bybelskool toe en terug,
’
’
’
’
en dagga-rokende klomp jong- lyk. Hy is n hyserbestuurder op deur gegee, en niemand kan dit en dit maak dat my gesin n bietjie
’
mense. Binne n kort tydjie was die myn en werk saam met my pa. sluit nie.” swaarkry. Vanoggend het ek en
my verslawing só erg dat die Ek sou hom die aand by die kerk Al wat ek verder onthou, is dat ek my vrou baie ernstig gebid en vir
’
mynbestuur my op 19-jarige kon kry. Hy het permanent feitlik fisies in my bank neer- die Here gevra om vir ons n pond
’
’
ouderdom na n inrigting gestuur nagdiens gewerk wat hom die gedruk word deur n vreeslike te stuur, omdat ons dit baie nodig
het, omdat ek toe alreeds 'n geleentheid gebied het om sondebesef, en dat daardie het. Ons twee seuns het omlope
alkoholis was. daagliks van Carletonville na geopende deur waarvan die op hulle koppe en ons kan dit nie
Alles tevergeefs! Ek was wild en Johannesburg te ry waar hy aan n prediker praat die enigste lig in behandel nie. En ons het vandag
’
onbeheerbaar. As lid van een van Seminarium gestudeer het vir die nagduisternis skyn te wees. nog niks gehad om te eet nie.
die destydse “ducktail”-bendes voltydse Kerkbediening. Ek kan nie verklaar wat gebeur het Verstaan jy my trane? Jy het die
het ek met dagga begin smokkel. Ek ry toe later kerk toe met n nie, maar ek bevind my kort kosbaarste geskenk in die wêreld
’
Na my ouers of predikers wou ek deurmekaar gemoed. My hele hierna in n bidkamer en voel n gekry. En my noodgebed is
’
’
hoegenaamd nie luister nie. In my gemaklike, sondige lewe is deur bomenslike krag oor my kom. Hoe terselfdertyd beantwoord!
oë was Christene vervelige ’ n enkele droom erg omgekrap en ek daar gekom het, weet ek nie. Op daardie oomblik, terwyl ek
’
wesens wat n God nodig gehad die helder stem daarna het my Hoe lank ek daar voor die voor oom Jimmy en die Here
’
het omdat hulle swakkelinge was. beslis nie gekalmeer nie. Ek voel A angesig van die Here gelê het, staan, voel ek hoe n koel genade
Vir drie jaar lank was ek feitlik nie bitter ongemaklik om tussen weet ek ook nie, maar toe ek my en blydskap oor my losgelaat
een aand nugter nie. kerkmense na iemand te soek. oë oopmaak, weet ek sonder word. Ek kyk net na hom en besef
Maar êrens keer die Goeie Herder Maar die droom spook sterker by twyfel dat die Here my smerige daar is iets en Iemand groter en
’ n mens voor. Een Saterdagaand my as my voorkeure. lewe van my af weggeneem het. beter as die lewe wat ek tot dusver
ervaar ek in n helder droom hoe By die kerk aangekom, sien ek Ek kyk op en sien Jimmy by my gelei het. En in my word n begeer-
’
’
iemand my in n donker tonnel vier mans op die sypaadjie. Ek staan, blydskap oor sy hele gesig te gebore om meer van dié
’
inlei. Soos ons vorder, word die herken Jimmy aan my pa se geskryf. heerlikheid te weet, meer van God
tonnel al swarter, en spoedig beskrywing, al is sy rug na my Toe ek op my voete kom, weet ek te beleef.
strompel ons deur vuil modder- gekeer. Ek roep eers na hom, nie juis wat om te sê nie; maar by Na daardie oggend het ek nooit
water. Ek ervaar n skrikwekkende maar hy hoor my skynbaar nie. Ek ’ n gebrek aan woorde, haal ek die weer dagga of iets anders gerook
’
benoudheid en kyk terug om na hamer teen die kant van my pa se pond uit my sak en gee dit aan of sterk drank gedrink nie. Ek is in
die tonnelopening te vlug, maar motor, maar dit lyk nie of die mans hom. Ek weet nie of ek iets anders ’ n wonderoomblik omskep tot n
’
van daardie kant stoot n massa hulle aan my steur nie. Ek weier verwag het nie, maar beslis nie nuwe mens!
’
mense my vorentoe. En toe loop ook om my aan die netjies hoe hy toe reageer nie: trane (*Pond = ongeveer R2.00, maar
ek my vas teen n muur. geklede kerkgangers te steur. Ek begin oor sy gesig loop… die waarde was baie meer as ons
’
“Waarheen nou?” skreeu ek. klim uit die motor en stap na die Ek probeer my verleentheid hedendaagse R2.00).
’
“Kyk af,” antwoord n onbekende geselsende broeders, al steek my verberg: “Ek weet nie hoekom jy [Hierdie getuienis verskyn ook in
stem. vuil eendstertmondering (kakie- huil nie, oom Jimmy. Wees liewer die boek “GOD IS OP DIE
’
Ek gehoorsaam en sien n groot jeans, rooi blommetjieshemp en bly, want ek wou vanmiddag TROON”, Jannie Hough, Creatix
gat in die grond wat van my af leerbaadjie) skerp af. Wat hulle hierdie geld gaan uitdrink het.” Ek Boeke, 2009 en is beskikbaar by
’
soos n mynskag in die aarde van my hare dink, pla my nie. My glo nie dat hy gedink het ek is 018 294 5587 / 072 360 7531 ].
verdwyn, met n aantal lere wat na boskasie is vol strikkies en ringe -
’
onder lei. Ons begin ondertoe ’ n teken van al my wengevegte.
’
klim, maar vind die lere is smerig Toe ek n meter van die kerk se
en nat van roeswater. Kort daarna deur af is, sien Jimmy my raak.
raak ek bewus van n onaardse Hy weet baie goed wie ek is, en hy
’
geskreeu, en toe ek afkyk, sien ek gee my nie eers kans om te praat
’ n vlammehel met massas mense nie voor hy sy arms om my slaan
wat gillend en vloekend in die en my vertel hoe bly hy is om my
vuur ronddryf. Totale verloren- by die kerk te sien. Ek wil my met
heid spoel oor my, maar toe ek na alle geweld teen hierdie dweper
bo probeer vlug, voel ek weer die verdedig, maar hy stoot my hartlik
skare mense waardeur ek nie kan die kerkgebou in - tot by n sitplek
’
’
dring nie. Toe verloor ek beheer langs n venster in die derde ry
en val na benede. van voor af - die hele tyd vrien-
“O God, help my!” Byna dadelik delik en geselsend. Die eerste
sien ek n volmaakte Hand onder ding wat my tref, is hoe die mense
’
haelwit moue wat van bo af kom my aanstaar. Ek is sommer
en my vasgryp. dadelik woedend en besluit om te
Ek word in n sittende posisie op loop sodra daar gebid word.
’
my bed wakker, en voor ek Maar die diens het nog nie begin
’
enigsins kan reageer, sê n stem: nie en hier sit ek - seker die
“Jy sal nooit weer alleen wees kwaadste kerkganger in die
nie.” geskiedenis. En die volgende
Van skone verligting lê ek weer. oomblik word my enigste ont-
’
Toe oorval n rustelose slaap my snaproete ook geblokkeer toe n
’
sodat ek eers die volgende allerverskriklike groot vrou met
middag om 14:00 wakker word. drie kinders hier langs my
My eerste gedagte is dat dit instoom. Ek sien aan die manier
Sondag is en ek onthou van n waarop sy gaan sit, dat sy nie
’
afspraak met my vriende om by planne het om binnekort van
die Mynklub te gaan snoeker posisie te verander nie. En toe sy
speel. ’ n kombers op die vloer voor haar
Dit is toe dat ek die vreemde stem voete gooi en haar drie spruite
vir my hoor sê om vir Jimmy daarop uitpak, verloor ek alle
Strydom my enigste pond te gaan hoop.
gee. My plan was om te gaan Teen dié tyd is Jimmy op die
drank koop, maar hierdie stem het verhoog waar hy begin om die
blykbaar ander planne gehad. Toe sang te lei. Ek staan verdwaas