Page 8 - Good News April 2010 paper
P. 8

V                                                   daar  nie  straataflewering  is  nie,  het  hy  by  die  Poskantoor
                                          Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
          somtotaal  van  R21  000!)  geskenk  het,  waarmee  ons  al  die  nodige            navraag gedoen en uitgevind dat daar 1 200 posbusse  is. Hy
          rekenaartoerusting en programmatuur kon bekom, asook die drukkoste wat              het hom bereid verklaar om in gehoorsaamheid aan die Here
          nodig was om die eerste koerant die lig te laat sien, kon betaal…                   se opdrag die nodige fondse te borg vir die verspreiding van
          Potchefstroom was eerste aan die beurt met 10 000 koerante wat gratis van huis      die  Koerant  en  sedertdien  borg  hy  elke  maand  die  nodige
          tot  huis  afgelewer  is.  Hierna  volg  Klerksdorp  (1999),  Stilfontein  en       fondse  sodat  die  inwoners  van  Delareyville  die  GOEIE
         Hartbeesfontein  (2000),  Orkney  (2001),  Parys  (2004),  Ottosdal,  Tosca  en      NUUS/GOOD NEWS kan ontvang!
         Ventersdorp (2005), Molopo-omgewing (2006), Delareyville (2007) en Fochville         4.  Dr.  C  Venter  was  gedurende  2009  by  NASA  buite
         (Jan. 2009).                                                                         Washington,  VSA,  werksaam.  Hy  het  'n  aantal  kopieë  van
         Ons  het  soveel  getuienisse  van  bekering,  genesing,  versoening  tussen         GOEIE NUUS/GOOD NEWS saamgeneem en uitgedeel aan sy
         huwelikspare en/of kinders en ouers, voorsiening in nood en beskerming deur          nuwe kennisse. Een dame het na hom toe gekom en vertel dat
         die Here, van mense ontvang a.g.v. die lees van Skrifgedeeltes of artikels en        'n bepaalde artikel haar baie diep getref het en dat die woorde

         getuienisse  in  GOEIE  NUUS/GOOD NEWS  gedurende  die  afgelope  12  jaar.          net vir haar bedoel was. Hierdie vrou het etlike jare gelede
         Daarom loop ons harte oor van dankbaarheid teenoor ons Hemelse Vader dat             verwerping en diep pyn in haar gemeente ervaar en het van die
         Hy hierdie Koerant gebruik om mense se lewens aan te raak!                           Here  af  weggedryf.  Sy  kon  haar  hart  uitpraat.  Hulle  het
         Ons noem net graag enkele getuienisse vir u kennisname:                              saamgebid,  sy  het  vergewe  en  hierna  het  sy  weer  by  'n
         1. 'n Man het by sy lessenaar gesit met 'n rewolwer waarmee hy sy vrou en            gemeente ingeskakel en het ook weer haar verhouding met die
         kinders wou uitwis en homself om die lewe wou bring, toe sy oog val op 'n            Here vernuwe.
         advertensie op die voorblad van GOEIE NUUS/GOOD NEWS van iemand wat bid              5.  Johan  Zerwick  wat  die  Tswana-artikels  behartig  wat  in
         vir mense wat in nood verkeer. Hy het die betrokke persoon geskakel en die           GOEIE NUUS/GOOD NEWS verskyn, getuig dat hy maandeliks
         uiteinde van die gebeure was dat hierdie gesin versoen is en die Here gevind         nie minder nie as 20 briewe ontvang van mense wat graag
         het.                                                                                 Bybels  wil  hê  en  wat  getuig  van  hoe  die  lees  van  hierdie
         2. 'n Christendame wie se man oorlede is, het so baie na hom verlang dat sy dit      Koerant hulle lewens verander het. Hy publiseer sedertdien 30
         sterk oorweeg het om 'n “medium” te kontak sodat sy in aanraking kon kom met         van hierdie artikels in 'n Tswana-oordenkingsboek.
         haar oorlede man. Sy lees toe in die GOEIE NUUS/GOOD NEWS 'n artikel deur            Die “klein begin” het dus gegroei van 1 dorp (10 000 koerante
         Pastoor Bill Marks hoe gevaarlik hierdie gebruik is en dat dit in wese satanies is.   p.m.) in 1998 tot 12 dorpe (40 000 koerante p.m.) in 2009. Tot op
         Sy het hom geskakel en hy kon haar met raad bedien en versterk sodat sy              datum is daar reeds 4 369 200 eksemplare gratis versprei!
         heeltemal van haar voorneme afgesien het.                                            Maar  die  GROOTSTE  van  alles  is  dat  mense  se  lewens
         3. 'n Persoon uit een van die kleiner dorpe waar GOEIE NUUS/GOOD NEWS                gedurende  die  afgelope  12  jaar  onherroeplik  verander  en
         versprei word, skakel een oggend (Julie 2007) onverwags die kantoor van Goeie        aangeraak is!
         Nuus-uitgewers. Hy sê dat hy deur Delareyville gery het en dat die Heilige Gees      Verdere vooruitgang is dat GOEIE NUUS/GOOD NEWS nou
         vir hom gesê het dat die “GOEIE NUUS” ook hier versprei moet word. Aangesien         ook op Internet gelees kan word! U kan dus ons webtuiste se

                                                                                              adres www.goodnewsmessage.co.za       aan u familie, vriende en
                                                                                              kennisse in ons eie land en ook oorsee deurgee sodat hulle die
                                                                                              artikels  en  getuienisse  op  die  Net  kan  lees.  Ons  sien  met
                                                                                              reikhalsende  verwagting  uit  na  wat  God  nóg  in  2010  gaan
                                                                                              doen!
                                                                                              LIEWE LESER, wil u meehelp om die GOEIE NUUS       van JESUS
                                                                                              se LIEFDE en REDDING aan nog méér mense uit te dra en
                                                                                              deelgenoot te word van die uitbouing van God se Koninkryk
                                                                                              op aarde? U wonder dalk hoe u betrokke kan raak. Kom ons
                                                                                              noem vir u 'n paar voorbeelde:
                                                                                              1. BID  asb. elke dag in u stiltetyd vir die uitgewers, versprei-
                                                                                              ders, adverteerders en borge van GOEIE NUUS/GOOD NEWS.
                                                                                              2. OORWEEG DIT BIDDEND        om maandeliks 'n bedraggie te
                                                                                              bewillig  (sien  debietordervorm  hiernaas)  sodat  die  GOEIE
                                                                                              NUUS/GOOD NEWS nog verder kan uitbrei.
                                                                                              3.  ENIGE  INDIVIDU,  SEL,  GROEPIE  GELOWIGES  OF
                                                                                              GEMEENTE     kan dit biddend oorweeg om 'n dorp/ie “aan te
                                                                                              neem” en die druk- en verspreidingskoste te borg. Skakel ons
                                                                                              vir verdere besonderhede by 018 293 1996. Die totale koste
                                                                                              beloop ongeveer R1 per koerant. (Dink aan DELAREYVILLE
                                                                                              waar  EEN  PERSOON  gehoorsaam  was  aan  die  HERE  se
                                                                                              STEM!)
                                                                                              4.  NOOI  DIE  UITGEWERS  VAN  GOEIE  NUUS       uit  na  u  sel,
                                                                                              gemeente of een of ander byeenkoms sodat ons aan u die
                                                                                              getuienisse kan voorhou van wat God reeds die afgelope 12
                                                                                              jaar  in mense  se  lewens  gedoen het. Neem  dan vir  GOEIE
                                                                                              NUUS/GOOD NEWS 'n offerande op wat sal help om hierdie
                                                                                              werk in stand te hou en uit te brei.
                                                                                              BAIE DANKIE dat u bg. met aandag deurgelees het en biddend
                                                                                              die Heilige Gees vra hoe u betrokke kan raak. Mag die Here u
                                                                                              en u gesin ryklik seën en bewaar van die Bose!
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13