Page 11 - Good News April 2014 paper
P. 11

Vervolg van p. 10


























                         So het die drie tekere gegaan asof dit hulle reg was om die brood te eet.
                                 Hulle het die arme ou hennetjie baie lelike woorde toegesnou!
                Die ou hennetjie was baie harteer en ongelukkig en het nooit weer brood gebak nie!
                                                       En almal het gewonder hoekom nie!

          “Die  groot  getal  wat  gelowig  hulle dít wat hulle gehad het, ook  samewerking.                              wat  ons  het,  tog  maar  van  God
          geword het, was een van hart en siel.  met ander gedeel. Op hierdie wyse  Waar  staan  die  Kerk  vandag  afkomstig  is  en  dat  ons  daarom
          Niemand het sy goed net vir homself  het hulle ook na armes uitgereik en  betreffende  geestelike  eenheid?  ook ons besittings tot voordeel van
          gehou nie, maar hulle het alles met  hulle  gehelp.  Hulle  wou  nie  één  Tref ons nog werklik eensgesind-     ander moet gebruik nie?
          mekaar gedeel.                       broer  of  suster  in  die  geloof  laat  heid onder hedendaagse gelowiges  In  bostaande  verhaal  van  die
          Die  apostels  het  kragdadig  getuig  swaarkry  terwyl  daar  ander  was  aan?  Trek  die  geestelike  eenheid  hennetjie  is  daar  nie  sprake  van
          dat  die  Here  Jesus  uit  die  dood  wat oorvloed gehad het nie.         en die ruimhartige mededeelsaam-     eenheid,  ‘n  goeie  gesindheid,  of
          opgestaan  het,  en  die  genade  van  Hierdie  mededeelsaamheid  het  heid van Christene wêreldlinge ná  samewerking  nie.  Gelowiges  wil
          God  was  groot  oor  hulle  almal”  egter voortgespruit uit die geeste-   Christus toe, of stoot ons hulle af  baie  graag  groei  en  geestelike
          (Handelinge 4:32-33).                like eenheid en eensgesindheid wat  met  ons  verdeeldheid  en  onder-     vooruitgang sien, maar baie min is
          Een  van  die  mees  opvallende  daar onder daardie gelowiges was  linge twisgesprekke?                         bereid  om  in  eensgesindheid  en
          eienskappe van die vroeë Kerk was  ten  opsigte  van  hul  toewyding,  En hoe voel ons oor ons besittings?  nederigheid die moue op te rol en
          hulle  onderlinge  mededeelsaam-     lojaliteit  en  liefde  vir  God  en  Sy  Alles  vir  onsself,  of  sien  ons  die  saam te werk daartoe!  Laat ons in
          heid. Nie een van daardie Chris-     Woord.   Die Kerk het bo die maat  behoeftes van ander mense raak én  opregte eenheid en eensgesindheid
          tene het gevoel dat hulle besittings  gegroei  en  gebloei  as  gevolg  van  doen  iets  daaromtrent?  Behoort  bou aan God se Koninkryk!
          net hulle eie was nie. Daarom het  hierdie  geestelike  eenheid  en  ons nie daaraan te dink dat alles  -  Redaksie
   6   7   8   9   10   11   12   13