Page 9 - Good News April 2014 paper
P. 9

it  was  net  na  'n  aan-    Hy  het  ons  meegedeel  dat  ons  sodoende  'n  gru  ongeluk  te  uitkoms gebring?
                 skoulike vertoning op 30  dogter,  Tersia  Maartens,  in  die  voorkom.
          DOktober  2013,  dat  'n  vliegtuigongeluk  was,  en  3                                                         Dankie  Vader  vir  die  genesing
          Hercules C130 van die Lugmag  rugwerwels  vergruis  het.  'n  Ons  weet  dat  dit  die  Here  was  wat  u  aan  Tersia  se  liggaam
          byna  voor  'n  skare  toeskouers  Gereedskapkas het haar teen die  wat  beheer  van  die  vliegtuig  geskenk het. Sy stap normaal, en
          neergestort het.                     rug  getref.  Ons  het  ons  na  oorgeneem  het.  Ons  as  ouers  het in Maart 2014 met ligte diens-
                                               Pretoria  gehaas.  Sy  was  toe  het elke dag vir 2 weke by haar  werk  begin.  Aan  elkeen  wat
          Die  niksvermoedende  toe-           reeds  in  1  Militêre  Hospitaal  bed gewaak, en gesien hoe die  saamgebid  het,  baie,  baie
          skouers het gedink die vreemde  opgeneem.                                  Here haar pyn verlig en ons ook  dankie! AL DIE LOF EN EER KOM
          bewegings  van  die  Hercules  is                                          elke  oomblik  emosioneel  by-       U TOE, HERE!
          deel van die vertoning.              Ons het nie geweet wat ons gaan  staan.                                    Johan + Rita Maartens
                                               sien as ons daar arriveer nie! Tog                                         Sel: 084 514 7237
          Binne die vliegtuig het die 8 lede  het die Here ons kalm gehou! Ek  Om jou kind se blou ogies te sien
          wat  gesorg  het  vir  die  sukses-  het SMS’e gestuur om te vra vir  wat  smekend  vra,  “Help  my,
          volle  valskerm-neerlatings  van  gebede.                                  asseblief, die pyn is ondraaglik,”
          die  vrag,  in  'n  gewiglose  toe-                                        is  verskriklik!  Die  wonderlike
          stand  teen  die  dak  beland,  Die  lugmagvlieëniers  het  gesê:  personeel  van  saal  15  het  ook
          voordat  hulle  op  die  vloer  “We  are  very  lucky,  we  got  a  saamgebid!  Baie  dankie!  Beter
          neergeslinger is.                    second  chance”.  Tydens  die  versorging kon sy nie kry nie!
                                               ongeluk  kon  die  loods  daarin
          Op Vrydag 1 Nov. om 16:00 het  slaag om die vliegtuig weer in 'n  Die dag van die operasie het ons
         ons  'n  oproep  ontvang  van  horisontale  posisie,  200  voet  in spanning gewag: Is sy verlam,
         Pastoor De Klerk van Centurion.  bokant  die  grond,  te  bring  en  of  het  die  Here  weer  eens
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13