Page 5 - Good News April 2014 paper
P. 5

k het baie ure deurgebring     Die vullisverwyderaar het sy vrou
                                                      in  die  wagkamer  van  die    net soveel lief as wat die univer-
                                                EIntensiewe  Sorgeenheid;            siteitsprofessor  syne  liefhet  en
                                                gewag  saam  met  angsbevange        almal verstaan dit. Elke persoon
                                                mense;  geluister  na  ernstige      hou duim vas vir die ander.
                                                vrae: Sal my man dit maak? Sal       In  die  Intensiewe  Sorgeenheid
                                                my kind ooit weer loop? Hoe leef     verander die wêreld. Hoogmoed
                                                'n mens sonder jou lewensmaat        en huigelary verdwyn. Die heelal
                                                van die afgelope 30 jaar?            is gefokus op die geneesheer se
                                                Die  wagkamer  van  die  Inten-      volgende verslag. As dit maar net
                                                siewe Sorgeenheid is anders as       vordering  sal  toon.  Almal  weet
                                                enige ander kamer in die wêreld.     die  lewe  gaan  daaroor  om
                                                En  die  mense  wat  daar  wag,  is   iemand anders lief te hê.
                                                anders as ander. Hulle kan nooit     Kon ons tog maar leer om só lief
                                                genoeg  vir  mekaar  doen  nie.         te  hê  omdat  ons  besef  dat  elke
                                                Niemand  is  onbeskof  nie.  Die     dag van ons lewe eintlik maar 'n
                                                skeiding  van  ras  en  klas  ver-   dag  in  die  wagkamer  van  die
                                                dwyn. 'n Persoon is eerstens 'n      Intensiewe Sorgeenheid van die
                                                pá en dan 'n wit of 'n swart man.    Ewigheid is!     -  Wes Seeliger









                                                'n Jong soldaat is in Engeland in    instel en die jong verwonde vrou
                                                'n militêre hof skuldig bevind en    in  die  kloktoring  gevind.  Hulle
                                                ter  dood  veroordeel.  Hy  sou      het  haar  afgehaal  en  Cromwell
                                                klokslag  teen  dagbreek  tereg-     was so beïndruk met haar gewil-
                                                gestel word. Sy verloofde het ure    ligheid  om  te  ly  ter  wille  van
                                                voor  die  klok  moes  lui  in  die   iemand wat sy liefgehad het, dat
                                                toring opgeklim en haarself aan      hy die jong soldaat vrygespreek
                                                die reuse klepel vasgemaak. Toe      en gesê het: “Daardie klok sal nie
                                                die  klok  moes  lui,  het  slegs    vandag lui nie!”
                                                gedempte klanke van die toring       JESUS  CHRISTUS  IS  AAN  'N
                                                gekom en Oliver Cromwell wou         KRUIS  GESPYKER  OMDAT  HY
                                                weet waarom die klok nie lui nie.    ONS  LIEFGEHAD  HET  MET  'N
                                                Sy  soldate  het  ondersoek  gaan    EWIGE LIEFDE!    - Joseph Sittler
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10