Page 4 - Good News April 2014 paper
P. 4

“Gee ons ‘n rein hart,          begeertes aandring nie.
                                                                                          sodat ons U kan sien.           Ons rus in die wete dat Hy weet
                                                                                             ‘n Nederige hart,            wat  die  beste  vir  ons  is,  en
                                                                                         sodat ons U kan hoor.            daarom wag ons geduldig om
                                                                                            ‘n Hart vol liefde,           te  hoor  wat  Hy  sê,  eerder  as
                                                                                          sodat ons U kan dien.           om voort te storm en blinde-
                                                                                            ‘n Hart vol geloof,           lings ons eie kop te volg.
                                                                                          sodat ons U karakter-
                                                                                        eienskappe kan uitleef...”        Om God doeltreffend te dien -
                                                                                                                          op  só  ‘n  manier  dat  Hy  dit
                                                                                          - Dag Hammarskjöld              goedkeur - moet ons hart vol
                                                                                                                          liefde wees. Hy wil hê dat ons
                                                                                     Die gebed van ‘n hart wat aan  Hom moet gehoorsaam omdat
                                                                                     God toegewy is, is om Hom al  ons Hom liefhet, nie uit dwang
                                                                                     beter te leer ken, en om al hoe  of omdat ons bang is dat ons
                                                                                     meer  met  Sy  liefde  gevul  te  gestraf sal word nie.
                                                                                     word.
                                                                                                                          As  Sy  liefde  in  ons  hart  toe-
                                                                                     Dié wat voor God verskyn met  neem, sal dít wat ons vir Hom
                                                                                     skoon hande en ‘n rein hart, sal  doen, ook in waarde toeneem.
                                                                                     geseën  word,  want  hulle  sal  Dan kan ons meer doeltreffend
                                                                                     God sien (Matt. 5:8; Ps. 24:3-4).    in Sy diens staan, omdat liefde
                                                                                                                          in ons harte klop.
                                                                                     Namate ons ‘n pad saam met
                                                                                     God  stap,  word  ons  hart  Deur gebed vernuwe God ons
                                                                                     gereinig en vorm Sy heiligheid  hart, vul dit met die vrug van
                                                                                     nie meer ‘n skeidsmuur tussen  die  Heilige  Gees,  en  versterk
                                                                                     ons nie.                             Hy ons om ‘n lewe te lei wat in
                                                                                                                          alle  opsigte  vir  Hom  aan-
                                                                                     Wanneer ons hart nederig is, is  neemlik is.
                                                                                     ons  ontvanklik  vir  die  fluis-
                                                                                     tering  van  Sy  Woord,  omdat  Uit:  Gebede  en  Oordenkings,
                                                                                     ons nie meer op ons eie wil en  Christian Art Gifts, 2003.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9