Page 7 - Good News April 2014 paper
P. 7

S     undar Singh was 'n bekende  met  hom  teen  die  stormwind  in
                                                       figuur  in  die  Oosters-
                                                                                     voortgebeur.
                                                       Ortodokse  Kerk.  Van  hom  Sy  metgesel  wat  alleen  verder
                                                 word  die  volgende  ware  verhaal  geloop het, het nooit sy bestem-
                                                 vertel:                             ming bereik nie. Iewers langs die
                                                 Singh  en  een  van  sy  volgelinge  pad het hy ineengestort en van die
                                                 was  eenkeer  op  reis  deur  'n  koue gesterf.
                                                 onherbergsame,  sneeubedekte  Sundar  Singh  het  met  uiterste
                                                 winterlandskap.  Half  verkluim  kraginspanning die einde van sy
                                                 en  feitlik  aan  die  einde  van  hul  pad bereik en kon die bewustelose
                                                 kragte het hulle voortgestrompel  man net betyds by 'n dokter kry.
                                                 teen die snerpende stormwind in,  Later  het  hy  vertel  die  enigste
                                                 toe Singh oor 'n voorwerp in die  rede waarom hy oorleef het, was
                                                 voetpaadjie struikel. Hy sien dat  dat hy hom liggaamlik so gewel-
                                                 dit 'n mede-reisiger is wat daar lê  dig  moes  inspan  om  die  ander
                                                 -  bewusteloos en yskoud.           man te dra. Die inspanning het sy
                                                 “Ons sal hom moet saamneem,”  liggaamstemperatuur laat styg en
                                                 sê hy vir sy metgesel. “Die man sal  daarom het hy nie verkluim nie.
                                                 binne ure sterf as ons hom hier  Sy  onselfsugtige  daad  was  sy
                                                 laat  lê  en  eers  hulp  uitstuur  behoud!
                                                 wanneer  ons  ons  bestemming  In  die  omgewing  waar  Sundar
                                                 bereik het.”                        Singh gewoon het, het in later jare
                                                 “Maar  jy  is  gek,”  antwoord  sy  'n spreekwoord ontstaan: Mense
                                                 reismaat vererg. “Hy is 'n dooie  wat net met hulself besig is, gaan
                                                 gewig. As ons twee hom moet dra,  dood van geestelike verkluiming.
                                                 gaan dit ons só uitput en vertraag  [Uit:  Stories  vir  die  Lewe
                                                 dat ons langs die pad sal omkom!  Omnibus, Piet Naudé, Lux Verbi.
                                                 Hy is in elk geval byna dood. Ek  2002].
                                                 loop nou. As jy jou lewe wil waag
                                                 vir iemand wat jy nie eens ken nie,  “Watter waarde het jou liefde vir
                                                 is dit jou saak.”                   God, jou godsdiens, as jy nie kans
                                                 Toe stap hy vinnig en kwaad daar  sien  om  die  voorwerp  van  dié
                                                 weg.                                liefde, jou naaste, in jou arms vas
                                                 Singh  het  die  bewustelose  man  te druk nie?”
                                                 sukkelend op sy skouers gelaai en  - Antoine de Saint-Exupéry
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12