Page 10 - Good News April 2014 paper
P. 10

Eendag het ‘n klein, rooi hennetjie in die grond geskrop en ‘n paar koringkorrels oopgekrap.
























               Omdat die volstruis, olifant en die seekoei haar nie wou help nie, het sy dit self gedoen.































                                                  Dus het die klein hennetjie dit self gedoen.
                       Nadat die hennetjie by die meulenaar was, het sy heerlike meel saamgebring.





























                                                  Dus het die klein hennetjie dit self gedoen.
                           Die klein hennetjie het toe ‘n aantal heerlike brode gebak en laat afkoel.























                            Aldrie wou van Hennetjie se brood hê. Ja, hulle het daarop aangedring!
                            Maar die hennetjie het gevoel sy het alleen gewerk en wou dit self eet.

                                                                                                                                  Vervolg op p. 11
   5   6   7   8   9   10   11   12   13