Page 6 - Good News April 2014 paper
P. 6

ie  jong  offisier  van  die   verwyder  die  voetkettings  en
                                                         Heilsleër het trane in sy   die  handboeie  van  die  bloei-
                                                  Doë gekry toe hy die drie          ende hande en voete.
                                                  mans voor hom sien. Hy was 'n      Omtrent twee weke later moes
                                                  mediese  sendeling  wat  kort      die jong offisier op 'n skeeps-
                                                  tevore in Indië aangekom het.      vaart  gaan  en  sy  vrou  en
                                                  Die  Heilsleër  was  besig  om     kinders  alleen  agterlaat.  Sy
                                                  hierdie spesifieke gebied oor te   vrou het volhard met die oor-
                                                  neem. Die drie mans het boeie      tuiging  dat  hulle  in  God  se
                                                  aan  hulle  voete  en  hande  bewaring veilig was. Toe sy die
                                                  gehad wat diep in hulle verrotte   volgende oggend na die voor-
                                                  vleis  ingevreet  het.  Die  jong   deur gaan, was sy verbaas om
                                                  offisier  het  vir  die  wag  gesê:   die  drie  misdadigers  op  die
                                                  “Maak  asseblief  hierdie  drie    trap  te  sien.  Een  van  die
                                                  mans se kettings los.”             misdadigers  sê  toe:  “Ons  het
                                                  “Dit is nie veilig nie,” was die   geweet dat jou man weggaan.
                                                  wag  se  antwoord.  “Hulle  is     Ons het die hele nag hier kom
                                                  gevaarlike  misdadigers  en  lê  om  te  sorg  dat  jy  en  die
                                                  melaats.”                          kinders  veilig  is.”  Dit  is  hoe
                                                  “Ek  sal  verantwoordelikheid      hierdie  gevaarlike  mans
                                                  aanvaar, hulle ly al genoeg.” Hy   gereageer  het  op  die  barm-
                                                  strek toe sy hand uit, neem die    hartigheid  wat  aan  hulle
                                                  sleutels,  gaan  op  sy  knieë  en   betoon is!    -  Oorgeneem



                                                  ‘n Man was besig om sy tas te pak vir ‘n lang reis en vind toe nog ‘n
                                                  klein ruimte daarin. Hy sê toe vir sy vriend: “Hier het ek nog plek
                                                  vir  ‘n  padkaart,  ‘n  kompas,  ‘n  lamp,  ‘n  spieël,  ‘n  swaard,  ‘n
                                                  digbundel,  ‘n  teleskoop,  ‘n  aantal  biografieë,  ou  briewe,  ‘n
                                                  liedereboek, en ‘n klein biblioteek van 66 boeke.”
                                                  “Onmoontlik!” sê sy vriend. “Hoe kry jy dit alles in dié beperkte
                                                  ruimte ingepas?”
                                                  “Dis maklik, want die Bybel bevat al hierdie dinge!”
                                                  - William Barclay
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11