Page 2 - Good News April 2014 paper
P. 2

ie  opdrag  was  baie  duidelik:  'n  gratis      (Julie  2007)  onverwags  die  kan-  nuwe maand se “Goeie Nuus” nie. Hulle staan tou
                Christelike koerant. Oor alle taal-, kleur- en    toor van GOEIE NUUS-uitgewers.       om die artikels te lees!
          Dkerkgrense  heen.  Beskikbaar  vir  gelowiges          Hy  sê  dat  hy  deur  Delareyville   Die klein begin het dus gegroei van 1 dorp (10 000
          en  ongelowiges.  Die  GOEIE  NUUS  van  Jesus          gery het en dat die Heilige Gees     koerante p.m.) in 1998 tot 12 dorpe (40 000 koerante
          Christus se reddende genade en verlossing vir elke      vir hom gesê het dat die “GOEIE      p.m.) in 2014. Tot op datum is daar reeds 6.2 miljoen
          mens wat na Hom toe wil kom. Die gratis versprei-       NUUS”  ook  daar  versprei  moet     eksemplare gratis versprei! MAAR DIE GROOTSTE
          ding van God se Woord, asook getuienisse van Sy         word. Aangesien daar nie straat-     EN KOSBAARSTE VAN ALLES IS DAT MENSE SE
          wonderdade  en  ingryping  in  menselewens  sodat       aflewering  is  nie,  het  hy  by  die   LEWENS  GEDURENDE  DIE  AFGELOPE  16  JAAR
          lesers aangeraak, versterk en bemoedig kan word.        Poskantoor  navraag  gedoen  en      ONHERROEPLIK VERANDER EN AANGERAAK IS!
          'n  Onbegonne  taak  vir  'n  uitgebrande,  werklose    uitgevind dat daar 1 200 posbusse    Verdere  vooruitgang  is  dat  GOEIE  NUUS  ook  op
          egpaar! MAAR GOD het laag neergebuig en hierdie         is. Hy het hom bereid verklaar om    Internet gelees kan word! U kan dus ons webtuiste
          swak,  nietige  instrumente  opgehelp,  hul  geringe    in gehoorsaamheid aan die Here       se  adres  www.goodnewsmessage.co.za           aan  u
          mate van geloof en gehoorsaamheid raakgesien en         se  opdrag  die  nodige  fondse  te   familie, vriende en kennisse in ons eie land en ook
          op  wonderbare  wyse  voorsien  sodat  die  eerste      borg vir die verspreiding van die    oorsee deurgee sodat hulle artikels en getuienisse
          uitgawe van GOEIE NUUS/GOOD NEWS middel April           Koerant  en  sedertdien  borg  hy    op INTERNET kan lees. Ons sien met reikhalsende
          1998 die lig gesien het. PRESIES 16 JAAR GELEDE!        elke  maand  die  nodige  fondse     verwagting uit na wat God nog gaan doen!
         Dit  was  ook  die  vrug  van  3  persone  se  gehoor-   sodat die inwoners van Delarey-      LIEWE LESER,  dalk  wil u  meehelp  om  die  GOEIE
         saamheid  aan  die  STEM  van  die  HERE  wat            ville  die  GOEIE  NUUS  kan  NUUS van JESUS se LIEFDE en REDDING aan nog
         onafhanklik  van  mekaar  aan  ons  bedrae  geld  ('n    ontvang!                             méér mense uit te dra en 'n deelgenoot word van die
         somtotaal van R21 000!) geskenk het waarmee ons          4.  Dr.  C  Venter  was  gedurende   uitbouing  van  God  se  Koninkryk.  U  kan  op  die
         al die nodige rekenaartoerusting en programmatuur        2009 by NASA buite Washington,       volgende maniere betrokke raak:
         kon bekom, asook die drukkoste wat nodig was om          VSA, werksaam. Hy het 'n aantal      1. BID  asb. elke dag in u stiltetyd vir die uitgewers,
         die eerste koerant die lig te laat sien. Potchefstroom   kopieë  van  GOEIE  NUUS  saam-      verspreiders,  adverteerders  en  borge  van  GOEIE
         was eerste aan die beurt met 10 000 koerante wat         geneem en uitgedeel aan sy nuwe      NUUS.
         gratis  van  huis  tot  huis  afgelewer  is.  Hierna  volg   kennisse. Een dame het na hom    2.  OORWEEG      DIT  BIDDEND  om  maandeliks  'n
         Klerksdorp  (1999),  Stilfontein  en  Hartbeesfontein    toe gekom en vertel dat 'n bepaal-   bedraggie te bewillig sodat GOEIE NUUS nog verder
         (2000), Orkney (2001), Parys (2004), Ottosdal, Tosca     de artikel haar baie diep getref het   kan uitbrei.
         en  Ventersdorp  (2005),  Molopo-omgewing  (2006),       en  dat  die  woorde  net  vir  haar   3. ENIGE INDIVIDU, SEL, GROEPIE GELOWIGES OF
         Delareyville (2007) en Fochville (Jan. 2009).            bedoel  was.  Hierdie  vrou  het     GEMEENTE kan dit biddend oorweeg om 'n dorp/ie
         Ons  het  geweldig  baie  getuienisse  van  bekering,    etlike  jare  gelede  verwerping  en   aan te neem  en die druk- en verspreidingskoste te
         genesing,  versoening  tussen  huwelikspare  en/of       diep pyn in haar gemeente ervaar     borg. Skakel ons vir verdere besonderhede by 018
         kinders en ouers, voorsiening in nood en besker-         en het van die Here af weggedryf.    293  1996.  (Dink  aan  DELAREYVILLE  waar  EEN
         ming deur die Here, van mense ontvang a.g.v. die         Sy  kon  haar  hart  uitpraat.  Hulle   PERSOON  gehoorsaam  was  aan  die  HERE  se
         lees van Skrifgedeeltes of artikels en getuienisse in    het saamgebid, sy het almal ver-     STEM!)
         GOEIE  NUUS  gedurende  die  afgelope  16  jaar.         gewe en hierna het sy weer by 'n     4. NOOI  DIE UITGEWERS VAN GOEIE NUUS uit na u
         Daarom  loop  ons  harte  oor  van  dankbaarheid         gemeente ingeskakel en ook weer      sel, gemeente of een of ander byeenkoms sodat ons
         teenoor ons Hemelse Vader dat Hy hierdie Koerant         haar  verhouding  met  die  Here     aan u getuienisse kan voorhou van wat God reeds
         gebruik om mense se lewens aan te raak! Ons noem         vernuwe.                             die afgelope 16 jaar in mense se lewens gedoen het.
         net graag enkele getuienisse vir u kennisname:           5. Johan Zerwick wat die Tswana-     Neem dan vir GOEIE NUUS 'n offerande op wat sal
         1. 'n Man het by sy lessenaar gesit met 'n rewolwer      artikels  behartig  wat  in  GOEIE   help om hierdie werk in stand te hou en uit te brei.
         waarmee  hy  sy  vrou  en  kinders  wou  uitwis  en      NUUS  verskyn,  getuig  dat  hy
         homself om die lewe wou bring, toe sy oog val op 'n      maandeliks nie minder nie as 20      BAIE  DANKIE  dat  u  bogenoemde  met  aandag
         advertensie op die voorblad van GOEIE NUUS van           briewe  ontvang  van  mense  wat     deurgelees het en biddend die Heilige Gees vra hoe
         iemand wat bid vir mense wat in nood verkeer. Hy het     graag Bybels wil hê en wat getuig    u betrokke kan raak. Mag die Here u en u gesin ryklik
         die betrokke persoon geskakel en die uiteinde van        van  hoe  die  lees  van  hierdie    seën en bewaar van die Bose!
         die gebeure was dat hierdie gesin versoen is en die      Koerant  hulle  lewens  verander     - Redaksie
         Here gevind het.                                         het.  Hy  het  sedertdien  30  van
         2. 'n Christendame wie se man oorlede is, het so baie    hierdie  artikels  in  'n  Tswana-
         na hom verlang dat sy dit sterk oorweeg het om 'n        oordenkingsboek gepubliseer.
         medium te kontak sodat sy in aanraking kon kom           6.  'n  Dame  van  Tosca  het
         met  haar  oorlede  man.  Sy  lees  toe  in  die  GOEIE   gedurende  2013  geskakel  en
         NUUS  'n  artikel  deur  Pastoor  Bill  Marks  hoe       vertel  hoedat  sy  maandeliks  die
         gevaarlik  hierdie  gebruik  is  en  dat  dit  in  wese   Tswana-artikels uitknip, lamineer
         satanies is. Sy het hom geskakel en hy kon haar met      en aan 'n groot boomstomp wat
         raad bedien en versterk sodat sy heeltemal van haar      sy  en  haar  man  naby  die  pos-
         voorneme afgesien het.                                   kantoor in sement “geplant” het,
         3.  'n  Persoon  uit  een  van  die  kleiner  dorpe  waar   ophang.  Die  Tswana-mense  van
         GOEIE  NUUS  versprei  word,  skakel  een  oggend        die omgewing kan nie wag vir elke
   1   2   3   4   5   6   7