Page 8 - Good News April 2018 paper
P. 8

et  alone  with  God.  Be  eerste  bekeerling  in  Indië
                                                                                                                                          christianitymalaysia.com
                 quiet enough for Him to  gedoop het.
          Gtalk.  Pray  until  you  are
          prayed through and prayed out,  ¦   Adoniram  Judson          was  sewe
          until  you  have  prayed  about  jaar  in  Burma  voordat  hy  die
          every problem. Then when God  eerste  dissipel  vir  Christus
          has  settled  your  problems,  let  gewen  het.  Judson  het  7  vaste
          Him give you a new vision. Stay  gebedstye per dag gehad en sy
          in  His  Presence  until  you  can  gebede  het  'n  volk  vir  God
          see  things  through  His  eyes,  geskud! Bykans 20% van Burma
          until you can see what He wants  (Myanmar) is vandag gekersten.
          you to see. He will speak to you
          about hindrances and obstacles  ¦  Morrison      het sewe jaar gearbei
          that  you  never  dreamt  existed.  en  gebid  voordat  die  eerste
          He  will  show  you  what  is  the  Chinees tot bekering gekom het.
          matter if you wait long enough.
          Therefore, don't be impatient at  ¦  Robert Moffatt     moes sewe jaar
          the  delay,  but  pray  on  and  on  bid en werk en wag voordat hy
          and  on.  Delay  is  not  denial  die  eerste  tekens  van  die
          (Oswald Smith).                      beweging van die Heilige Gees in                                           kerk  opgeneem.  Die  geheim?
                                               Betsjoeanaland (Botswana) kon  ¦  Savanarola         het gebid en 'n stad  Iemand  het  gebid  -  Marianne
          "Die vurige gebed van 'n (een)  sien.                                      is vir God gewen.                    Adlard.
          regverdige  het  groot  krag"
          (Jakobus 5:16).                      ¦  Henry Richards   het sewe jaar  ¦  George Whitefield     het gebid en  ¦   'n  Invalide  dame.   In  die  jaar
                                               in die Kongo (Zaïre) gewerk en  meer as 1 000 mense het op een  1909  ervaar  die  evangelis
          Dit  gebeur  dikwels  dat  voor-     gebid  voordat  die  eerste  per-     dag tot bekering gekom.              Jonathan Goforth 'n merkwaar-
          bidders  wat  alleen  moet  bid  soon tot bekering gekom het.                                                   dige  werking  van  die  Heilige
          omdat  hulle  nie  by  'n  gebeds-                                         ¦   Hanna   het  gebid  dat  God  vir  Gees  in  Mantsjoerye.  Die
          groep kan inskakel nie, moede-       ¦  George Müller  het vir vyf van sy  haar 'n seun sou gee, en Hy het  geheim? Iemand was besig om
          loos  raak  en  ophou  met  bid  vriende begin bid. Vir een het hy  Samuel vir haar gegee.                      te  bid.  Dieselfde  jaar  besoek
          omdat  hulle  dink  dat  hulle  vyf  jaar  gebid  voordat  hy  tot                                              Goforth Londen. Hy word na 'n
          gebede  nie  eintlik  'n  verskil  bekering  gekom  het,  vir  die  ¦   Koning  Asa          het  God  aan-     invalide dame geneem wat op 'n
          maak nie. Die teendeel is egter  volgende tien jaar, vir die derde  geroep  toe  daar  'n  halfmiljoen  besondere wyse gebruik is om
          waar. Die verhale oor gebed in  een  vyf-en-twintig  jaar,  vir  die  Kusiete  teen  hom  opgetrek  het  vir ander in te tree. Terwyl hulle
          die  Bybel  is  die  verhale  van  vierde een byna vyftig jaar. Die  en  die  Here  het  die  vyand  gesels,  versoek  sy  vir  Goforth
          individue  wat  God  vasgegryp  laaste  een  van  die  vyf  het  na  verslaan.                                  om  na  haar  notaboek  te  kyk.
          het  en  God  het  wonderwerke  twee-en-vyftig  jaar,  toe  George                                              Daarin  het  sy  van  drie  dae
          gedoen  in  antwoord  op  hulle  Müller al dood was, tot bekering  ¦  John Knox           het gebid en daar  aantekeninge  gemaak  waar-
          gebede. Dink aan Abraham wat  gekom!                                       word gesê dat die koningin van  tydens sy 'n spesiale gebedslas
          gebid het vir 'n nageslag, Hanna                                           Skotland  drie  keer  per  dag  in  ondervind het om vir sy byeen-
          wat gebid het vir 'n seun, Moses  ¦   George  Müller        het  gebid  angssweet  uitgeslaan  het.  Dit  komste  te  bid.'n  Gevoel  van
          wat  'n  pad  deur  die  Rooi  See  sonder  om  ooit  een  van  sy  het gebeur tydens John Knox se  ontsag  het  oor  mnr.  Goforth
          gebid  het,  Daniël  wat  in  die  behoeftes aan mense bekend te  gebedstye.  As  gevolg  van  sy  gekom toe hy besef dat daardie
          leeukuil  gesit  het,  Dawid  wat  maak. Hy het 50 000 antwoorde  gebed  en  lewe  het  bykans  die  datums  presies  die  dae  was
          gebid  het  toe  Saul  hom  op  gebed  aangeteken.  Hy  het  hele destydse Skotland hulle tot  waartydens  hy  bewus  geword
          agtervolg het, Elia wat vir vuur  gesê dat God al die gebede wat  God  bekeer.  Dit  is  een  van  die  het van die kragtige werking van

          uit die hemel gebid het, koning  hy gebid het, geantwoord het. Hy  gevalle in die geskiedenis waar  die Heilige Gees in Mantsjoerye!
          Hiskia  wat  vir  nog  vyftien  het 4 000 weeskinders onderhou  bykans  'n  hele  volk  in  'n  kort
          lewensjare  gebid  het  en  deur slegs aan God sy behoeftes  rukkie tot inkeer gekom het.                       ¦   Hudson  Taylor   het  gebid  en
          Nehemia wat gebid het dat die  bekend te maak.                                                                  die China Inland Mission het tot
          koning hom sou toelaat om sy                                               ¦   Marianne  Adlard      was  'n  stand  gekom.  Deur  hierdie
          volk te gaan help. Die oë van die  ¦  Elia  het gebid en God het dit vir  bedlêende  meisietjie.  Sy  het  'n  Sendingorganisasie  is  mil-
          Here beweeg oor die hele aarde  drie jaar en ses maande nie laat  las vir haar gemeente gehad en  joene  mense  in  die  binneland
          om  enige  persoon  wie  se  hart  reën nie. Hy het weer gebid en  tot die Here gebid om iets in die  van China vir die eerste keer met
          onverdeeld  op  Hom  gerig  is,  God  het  reën  gegee.  Elia  het  gemeente te doen. Sy het in 'n  die Evangelie bereik.
          kragtig te steun.                    gebid en God het sy offer met 'n  koerant  van  D.L.  Moody  van  "Moenie  moedeloos  word  nie.
                                               vuur  vanuit  die  hemel  aan-        Chicago gelees en gebid dat die  God antwoord die vurige gebed

          Let op die volgende voorbeelde.  gesteek.  Elia  het  gebid  en  die  Here hom na die gemeente moet  van 'n regverdige" (Jak. 5:16).
          Mag dit jou geloof opbou!            volk het tot God teruggekeer. Hy  stuur.  Moody  het  gekom,  -  Verander  jou  Wêreld  deur
          ¦   William  Carey   het  sewe  jaar  het  teen  honderde  Baälprofete  gepreek en in die volgende dae  Gebed, Bennie Mostert, Kratos
          gewerk en gebid voordat hy die  gestaan en oorwin.                         is 400 nuwe lidmate in daar die  Uitgewers, Suid-Afrika, 1994.
   3   4   5   6   7   8   9