Page 3 - Good News April 2018 paper
P. 3

DIE “PRAYER CAVE”-GEMEENTE IN KIAMBU, KENIA






                k het by twee geleenthede      totdat die Here vir hulle gewys het   gemeente 'n periode van 120 dae      hulle?  Thomas  se  gemeente  het
                die  voorreg  gehad  om  dat  die  demoniese  mag  wat  oor          vas en gebed voltooi.                gegroei tot oor die 6 000 lidmate
          EPastoor  Thomas  Muthee             die  dorp  heers,  'n  gees  van                                           en meer as 93 ander gemeentes is
          van die "Prayer Cave"-gemeente       toordery  ("witchcraft")    is.  Na   Elke  weeksoggend  tussen  06:00     reeds  die  afgelope  twaalf  jaar
          in  Kiambu,  Kenia,  te  ontmoet.    byna sewe maande het hy 'n saal       en 08:00 is daar 'n twee-uur-lange   geplant,  dertien  daarvan  in  die
          Kiambu, ongeveer 16 km noord-        in  die  dorp  gehuur  en  'n  reeks    gebedsessie wat "Morning glory"    afgelope  elf  maande.  Sommige
          wes van Nairobi, was in die 1980's   evangelisasiedienste gehou.           genoem  word.  Alle  Bybelskool-     van  die  satellietgemeentes  is
          'n berugte dorp. Hierdie dorp met                                          studente moet elke dag vir twee      reeds  amper  so  groot  soos  die
          ongeveer  70  000  inwoners  was     Binne 'n paar weke was daar 200       ure  bid.  Deur  die  week  is  daar   moedergemeente.  Talle  Bybel-
          bekend  as  'n  begraafplaas  vir    bekeerlinge.  Daar  was  egter  verskeie  gebedsaksies  in  die  skoolstudente  word  elke  jaar
          predikante.  Meer  nog,  die  dorp   geweldige  weerstand.  Deur  gemeente.  Die  Mannebediening,               opgelei  en  sendelinge  word
          was  só  korrup  dat  regerings-     volhardende  gebed  is  hierdie       die  Vrouebediening,  die  Jeug-     uitgestuur  na  onbereikte  groepe
          amptenare  en  polisiemanne  gees  van  toordery  se  mag  bediening, die koor en die orkes                     in Kenia.
          mekaar  omgekoop  het  om  nie       gebreek en een van die leidende       het elk hulle afsonderlike vas- en
          daarheen  verplaas  te  word  nie.   figure,  "Mama  Jane",  wat  met      gebedskettings  om  vir  hulle  Misdaad het dramaties afgeneem
          Musiek  en  geraas  was  oorver-     haar toordery duisende mense se       werksaamhede  te  bid.  'n  Groep    en  daar  is  dikwels  maande  wat
          dowend,  toordery  het  hoogty  lewe vernietig het, het uit die dorp       van 25 gesoute intersessors wat      verbygaan sonder enige moorde.
          gevier en dronkenskap, misdaad       gevlug.                               Thomas sy "hit squad" noem, is       Alkoholmisbruik het afgeneem en
          en  moord  (tot  agt  moorde  per                                          altyd gereed om vir enige krisis of   die  dorp  het  in  geheel  'n  veilige
          maand) was buitengewoon hoog.        Met  sy  groeiende  gemeente  het     dringende saak in die gemeente te    plek geword om in te woon. Geld
                                               Thomas  Muthee  'n  winkelpak-        bid.                                 word  weer  in  die  dorp  geïnves-
          In1988 het die Here vir Thomas en    kamer  gehuur  waarin  hulle  kon                                          teer.  Regeringsamptenare  ver-
         sy  vrou  geroep  om  'n  kerk  in    kerk  hou.  Die  stoor  was  onder    Die  gemeente  is  'n  tipiese  sel-  kies  tans  'n  verplasing  na
         Kiambu te gaan plant. Dit was 'n      grondoppervlak en het die naam        gemeente  waar  selgroepe  twee      Kiambu!  Meer  nog,  ander
         baie moeilike taak. Daar was min      "The Prayer Cave" gekry.              keer per week vergader; een keer     gemeentes  in  die  dorp  het  ook
         kerke in Kiambu en die wat daar                                             vir  Bybelstudie  en  onderlinge     begin  groei  en  daar  is  toe-
         was,  was  klein  en  swak.  Talle    Die hele bestaan en ontwikkeling      sorg en opbou, en die tweede keer    nemende  samewerking  tussen
         leraars het reeds deur die jare in    van  hierdie  gemeente  is  aan       vir  gebed.  Elke  Vrydagaand  is    die verskillende gemeentes.
         Kiambu gaan werk, maar met min        gebed  gekoppel.  Thomas  het  'n     daar 'n deurnag van gebed in die
         of geen sukses. Talle is na 'n paar   gebeds- en vasketting begin waar      gemeente waar honderde bidders       Hier is 'n man en 'n vrou wat teen
         maande  dood,  of  het  siek  of      hy  en  ses  ander  lidmate  om  die   kom saambid. Bo en behalwe dit      die gety ingegaan het. Dit het baie
         moedeloos  geword  en  die  dorp      beurt  een  dag  per  week  in  'n    huur die gemeente twintig verskil-   gebed gekos! Die geestelike stryd
         verlaat. Na vyftien jaar se arbeid    ketting begin vas en bid het. Meer    lende kamers in verskillende dele    was lank en hewig, maar God het
         het die twee grootste gemeentes       bidders het mettertyd bygekom.        van  Kiambu  wat  as  24-uur-        die  oorwinning  gegee!  Die  gety
         maar onderskeidelik iets soos 40                                            gebedskamers ingerig is.             kan  draai,  want  vir  God  is  alles
         en 60 lidmate gehad.                  Vandag, twaalf jaar later, is daar                                         moontlik.
                                               meer as 600 intersessors wat in       Wat  is  die  vrug  van  hierdie
         Thomas en sy vrou het vir bykans      spanne van 40 elke dag van die        volhardende  toegewyde  gehoor-      [TEEN DIE GETY, Bennie Mostert,
         sewe  maande  gevas  en  gebid        week vas en bid. Onlangs het sy       saamheid aan God se opdrag vir       CUM, 2001].

           Molaetsa wa Paseka - Papolô ya ga Jesu



                         (Die Pasgaboodskap - Die Kruisiging van Jesus)


                     DITEMANA                  Mopholosi.  Mopholosi  yo  a  se      ba  ba  mo  amogetseng  go  nna
          Gonne  Modimo  o  ratile  lefatshe   nang  dibe  go  swela  batho  le  go   Mopholosi wa bone gore ba ye go
          mo  go  kalo,  mo  o  bileng  wa  le   duelela dibe tsa bone. Go ne go se   ja  bophelo  jo  bo  sa  khutleng  le
          neela Morwaa-ona yo o tsetsweng      na motho yo a se nang dibe mo         Ene kwa legodimong. Koo go tla
          a le esi, gore mongwe le mongwe      lefatsheng.  Lerato  la  Modimo  la   na  le  kagiso,  go  tlabo  go  se  na
          yo o dumelang mo go ene a se ka a    batho le dirile gore a loge leano la   malwetse, bogodu le mathata ape.
          latlhega, mme a nne le bophelo jo    go pholosa batho. Leano le ne le      Badumedi  botlhe  ba  tlabo  ba
          bo sa khutleng. (Johane 3:16).       le  go  romela  Morwa  wa  Gagwe      kopane  le  Jesu  le  balosika  ba
          Ba tla ba latlhela mo molelong o     lefatsheng  gore  a  tsalwe  jaaka    bone botlhe ba ba dumetseng mo
          mogolo. Teng go tla nna selelo le    motho mme a phele jaaka motho         go Ene.
          phuranyo ya meno. Foo basiami        mme  a  swele  dibe  tsa  batho       Papolo ya ga Jesu le go ja paseka
          ba tla phatsima jaaka letsatsi mo    botlhe. Buisa Johane 3:16 gape.       e gakolola batho ba ba sa dume-
          pusong ya ga Rraabo. Yo o nang       Jesu o bapotswe ka Labotlhano la      leng mo go Jesu go gopola le go
          le  ditsebe  go  utlwa  a  a  utlwe!   Tshiamo  gore  a  duelele  dibe     akanya sentle. Sokologang mme
          (Matheo 13:42-43).                   tsotlhe  tsa  batho  ka  madi  le  ka   fa  o  sa  dire  jalo  fa  o  swa  o  ya     Johan Zerwick
                                                                                                                                    Johan Zerwick
                                               bophelo jwa Gagwe. Jesu o ne a        diheleng  kwa  go  Satane.  Buisa
                                                                                                                                 Sêlê ke 083 458 3837
                    DIKAKANYO                  utlwa botlhoko thata mme go ne        Matheo 13:42-43 gape.                       Sêlê ke 083 458 3837
          Ka  nako  ya  Paseka  re  gopola     go  le  thata  mme  a  dira  thata  ya   A wena o dumela mo go Jesu? O     bua le Modimo. O bua le Ene ka
          papolo  ya  ga  Jesu  le  gore  o    Modimo  ka  gore  o  rata  Modimo     swetse le dibe tsa gago mme o tla    thapelo. Jesu ke jaaka moratiwa,
          dueletse dibe tsa rona ka bophelo    mme o rata le batho. Jesu o ile a     go  tlhatswa  ka  madi  a  Gagwe.    o tshwanetse go bua le Ene le go
          jwa Gagwe le ka madi a Gagwe.        swela dibe tsa rona mme morago        Sokologa mme tla mo tselang e e      mmontsha  lerato.  Ditshegofatso
          Atame  le  Efa  kwa  tshingwaneng    ga malatsi a mararo a tsoga mme       siameng mme tlogela menate ya        tsa Modimo di tla tlala mo beke-
          ya Etene ga ba a reetsa ditaelo tsa   a fenya loso mme a duelela dibe      lefatshe  e  e  ka  go  isang  kwa   reng mme o tla itumela mme o re:
          Modimo gore ga ba a tshwanela        tsotlhe.  Ke  ka  lebaka  le  re  jang   diheleng.  Ke  wena  fela  o  ka   "Bekere ya me e tletse, e a peno-
          go ja maungo a setlhare. Ba ne ba    paseka,  gore  re  leboge  Modimo     tlhophang gore o batla go jela kae   loga!"
          tlhoka ditsebe mme ba tlola taolo    go re romela Mopholosi Jesu yo e      bophelo jo bo sa khutleng.                       THAPELO
          ya  Modimo.  Tiragalo  e  ne  e  le   leng  Keresete  go  re  bulela  tsela   Tsamaya  kwa  kerekeng.  Buisa    Morena Modimo, re leboga leano
         tshimologo  ya  dibe  tsa  batho.     gape gore re kgone go amogela         Beibele ya gago mme o ithute ka      la Gago go re romela Mopholosi.
         Pelo ya Modimo e ne e le botlhoko     bophelo  jo  bo  sa  khutleng.  O     Jesu le lerato la Gagwe. O ithute le   Re leboga ditiro tsa ga Jesu go re
         thata  ka  dibe  tse  batho  ba  di   diretse  se  botlhe  ba  ba  amoge-   gore tsela ya tshiamo e tsamaiwa     golola le go re pholosa. Re rute ka
         dirileng. Dibe di re isa rotlhe kwa   lang le ba ba amogetseng Jesu go      jang. Modimo o go bopile. O a go     Mowa o o Boitshepo gore re nne
         diheleng mme di dira gore re se       nna Mopholosi wa bone.                rata. Boela mo go Ene. Amogela       bana  ba  Gago  ba  ba  go  kgatlhi-
         amogele  bophelo  jo  bo  sa  khu-    Morago  ga  go  tsoga  morago  ga     Morwaa-Modimo  go  nna  Mopho-       sang. Re a go rata mme re a go
         tleng.  Leano  la  Modimo  la  go     malatsi a le 40 e nnile tlhatloso ya   losi  wa  gago.  O  tla  makala  o   tlotla.  Re  rapela  tse  tsotlhe  ka
         baakanya kgang e e ne e le boima      ga Jesu mme a ya legodimo kwa         amogela lerato le kagiso le tsotlhe   leina le Jesu Keresete. AMEN.
         thata.  Batho  ba  ne  ba  le  mo     go Rara. Letsatsi le lengwe Jesu o    tse di ka go atlhamisang molomo.   (Phetolo ya Kgaolo ya ga Amanda
         mathateng mme ba ne ba tlhoka         tla tla gape go tla go tsaya botlhe   Letsatsi  le  letsatsi  bua  le  Jesu,   Lotz e dirilwe ke Johan Zerwick)
   1   2   3   4   5   6   7   8