Page 6 - Good News April 2018 paper
P. 6

'n  Bekende  geestelike  leier  wat   geëet  nie.  Na  drie  dae  het  die   Heilige  gedetermineerdheid,  Laat  ons  God  ook  in  gebed
          reeds  in  meer  as  100  lande  die   eerste  dogter  na  God  terug-     geheiligde  desperaatheid!  Dit  is   vasgryp!  -  TEEN  DIE  GETY,
          Woord bedien het, het ontdek dat     gekeer. Die volgende dag het die      waarvan  Matteus  11:  12  praat.    Bennie Mostert, CUM, 2001.
          sy vyftienjarige dogter gekies het   tweede dogter gekom en aan die
          om nie die Here te dien nie. Toe     einde van die vyfde dag die laaste
          hierdie man van God besef dat sy     een. Die redding van een van haar
          nie van plan is om om te draai nie,   dogters was vir hierdie vrou nie
          het  hy  al  sy  uitnodigings  en    genoeg nie. Sy het van God al drie
          afsprake  gekanselleer.  Hy  het     se redding gevra en dit van Hom
          hom in 'n kamer toegesluit en aan    gekry:  sy  het  haar  kragtig  inge-     "Ek het iemand tussen hulle gesoek wat 'n muur sou bou en vir
          sy  vrou  opdrag  gegee  dat  nie-   span  en  die  koninkryk  in  besit       die stad in die bres sou tree dat dit nie vernietig word nie, maar
          mand hom mag sien nie. Hier het      geneem (Vergelyk Matt. 11:12).            Ek het niemand gekry nie. Daarom laat Ek My toorn oor hulle
          hy met God geworstel. Met heilige                                              losbreek en vernietig Ek hulle met die vuur van My gramskap.
          geweld  en  heilige  gedetermi-      Nog 'n vrou het jare vir haar man         Ek laat hulle kry wat hulle verdien, sê die Here my God" (Esegiël
          neerdheid het hy die duiwel teë-     se redding gebid. Een aand het 'n         22:30-31).
          gestaan en by God gepleit. Na 'n     besoekende evangelis 'n kragtige
          ruk wou sy dogter hom sien, maar     bekeringsboodskap  gehad  en  'n          Soewereine God
          hy het geweier. Na drie dae het sy   uitnodiging  gemaak.  Soos  voor-         Ons bely dat daar min toegewyde bidders in ons land is om in
          tot inkeer gekom en by haar ma       heen het die vrou haar man aan-           gebed voor U te staan.
          gepleit om haar pa te roep. Haar     gemoedig  om  sy  saak  met  God          Wanneer ons vir ander intree in ons voorbidding, staan ons
         keuse  was  gemaak:  sy  sou  reg te maak. Hy het maar net weer                 dikwels hoogmoedig teenoor die verlorenes en selfs teenoor
         omdraai en het voor God onder-        soos in die verlede gesê: "Ek sal         medegelowiges deur die manier waarop ons bid.
         neem om geen ander pad as God         dit  later  doen."  Sy  het  genoeg       Wees asseblief genadig en vergewe ons. Laat ons opnuut in die
         se pad te loop nie. Hierdie man het   gehad. Toe haar man wou huis toe          gaping  staan  vir  ons  land  en  sy  mense.  Leer  ons  die  regte
         geen  kompromie  gemaak  nie  en      ry het sy gesê hy kan gaan, sy sal        manier van intersessie en gebed.
         God het hom die begeerte van sy       by  die  kerk  bly  tot  hy  sy  saak     (120-dae gebedsfokus - Jerigo Mure, Januarie 2007).
         hart gegee!                           reggemaak  het.  Haar  man  het
                                               gedreig,  gepleit,  gesoebat,  maar      Daar  is  nie  so  iets  soos  'n  herlewing  sonder  trane  van
         'n  Vrou  met  drie  dogters  het     sy vrou het voet by stuk gehou.          oortuiging  en  berou  nie.   Herlewing  gaan  oor  persoonlike
         gesien  hoedat  haar  kinders  al     Laat daardie nag het die man uit         heiligheid.
         verder  van  God  af  wegraak  en     pure  radeloosheid  ingegee,  sy          [Uittreksel uit: Revival - a People Saturated with God deur
         Hom later openlik bespot het. Sy      saak  met  God  reggemaak  en                Brian H Edwards].
         het haar in haar kamer toegesluit     daarna 'n godvresende lewe gelei.
         en gebid, niemand gesien en niks      Wat was die rede vir sy redding?
   1   2   3   4   5   6   7   8   9