Page 1 - Good News April 2018 paper
P. 1
n die middel van tyd en Om hierdie houtkruis sentreer die hierdie stuk hout al gedoen nie!
pixabay.com
ewigheid staan daar 'n hout- geskiedenis van die ganse mens- Sommige het begin om die kruis
Ikruis op 'n heuwel geplant. dom. Die houtkruis waaraan self te aanbid in plaas van die
Jesus as Gekruisigde gehang het, Gekruisigde. Ander het oorloë in
het die hele verloop van die die naam van die kruis begin
geskiedenis van die mensdom sonder 'n opdrag van die
verander! Daardie stuk hout, Gekruisigde. Sommige dra
bevlek met bloed, het die fokus- kruisies van goud of hout om
punt van die geskiedenis geword. hulle nek - omdat hulle die
Gekruisigde aanbid en liefhet.
Die wêreld sal deur God geoor- Ander verbrand die kruis, breek
deel word op grond van wat hulle dit, vervloek dit, onteer en verag
gemaak het met die kruis en met dit - omdat hulle die Gekruisigde
die Een wat aan die kruis gehang haat.
het. Hierdie kruis is vir sommige
'n struikelblok, vir ander 'n Ons kan enigiets met hierdie
skande en verleentheid, en vir houtkruis doen, behalwe om dit te
nog ander 'n twispunt. Maar vir ignoreer. Die kruis waaraan Jesus
miljoene is hierdie kruis die begin Christus gesterf het, kan nie
van nuwe lewe, die begin van die geïgnoreer word nie. Die kruis
ewigheid, die weg tot God, die dwing ons tot 'n keuse. julle oor niks anders te praat nie
sekerheid dat hulle sonde ver- as oor Jesus as die Christus, en
gewe is omdat hulle in die Die Skrif maak dit duidelik dat die wel oor Hom as die Gekruisigde"
Gekruisigde glo. kruis sentraal tot die mensdom en (1 Korintiërs 2:2).
die boodskap van God aan die "Maar wat my betref, mag God
Wat het mense nie alles met mens staan: verhoed dat ek ooit oor iets
"God het besluit en vooruit bepaal anders roem as oor die kruis van
om Hom aan julle uit te lewer, en ons Here Jesus Christus" (Gala-
julle het Hom deur heidene aan siërs 6:14).
die kruis laat spyker en Hom "Hy het die skuldbewys met sy
doodgemaak" (Handelinge 2:23). eise teen ons tot niet gemaak.
"Die boodskap van die kruis van Deur dit aan die kruis te spyker,
Christus is wel onsin vir dié wat het Hy dit vir goed weggeneem"
verlore gaan, maar vir ons wat (Kolossense 2:l4-15).
gered word, is dit die krag van - Uit: 'n Kruis vir 'n Kroon deur
God" (1 Korintiërs 1:18). Bennie Mostert, Carpe Diem
"Ek het my voorgeneem om met Boeke, 1999.