Page 4 - Good News January 2012 paper
P. 4

'n Lewe sonder selfondersoek is      ander.  Ons  vlieg  oor  kontinente   self en vir mekaar. Gelukkig hou
          nie die moeite werd om te lewe       gewapen met ons skootrekenaar         God nie op om aan ons te dink nie.                         http://www.pollsb.com
          nie - Anoniem.                       en selfoon. Wanneer moet ons tyd
                                               vir selfondersoek kry? Hardloop       Here, ek bely vandag voor U dat
          Stel  julleself  op  die  proef  en   ons só omdat ons bang is om stil     ek graag ander kritiseer, maar dat
          ondersoek julleself of julle in die   te raak met onsself? Ons sien dan    ek so min na my eie gedrag kyk.
          geloof lewe. Besef julle dan nie     die verskriklike ék in die spieël.    Wil U my deur U Gees lei om elke
          self dat Christus Jesus in julle is                                        dag  in  selfondersoek  voor  U  te
          nie? So nie, het julle die toets nie   Ons het tyd nodig om na te dink     buig. In Jesus se Naam vra ek dit.
          deurstaan nie (2 Korintiërs 13:5).   oor ons lewe, ons geloof, ons pad     Amen.
                                               van  gister  en  ons  rigting  van
          Ons  het  min  tyd.  Ons  hardloop   môre.  As  ons  dit  nie  doen  nie,   [Pitkos  vir  die  Pad,  Annes  Nel,
          van  een  vergadering  na  die  word  ons  vreemdelinge  vir  ons-         CUM, 2004].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9