Page 2 - Good News July 2014 paper
P. 2

Die sorge van die lewe






                 aarom  sê  Ek  vir  julle:  merd  moet  wees  oor  daardie              SKATTE IN DIE HEMEL
                 Moet julle nie bekommer  dinge waarin God beloof om te
          Door  julle  lewe,  oor  wat  voorsien  nie,  omdat  kommer  Moenie vir julle skatte op aarde
          julle moet eet of drink nie, of oor  baie nadelige gevolge het.            bymekaar  maak  waar  mot  en
          julle liggaam, oor wat julle moet  Hoeveel  nadelige  gevolge  van  roes  dit  verniel  en  waar  die
          aantrek  nie.  Is  die  lewe  nie  kommer beleef jy tans? Kommer  diewe inbreek en dit steel nie.
          belangriker  as  kos  en  die  breek jou liggaam af, want dit lei  Maak vir julle skatte in die hemel
          liggaam as klere nie?                daartoe dat 'n mens nie kan eet  bymekaar, waar mot en roes dit
          Kyk  na  die  wilde  voëls:  hulle  of slaap nie. Dit lei daartoe dat  nie verniel nie en waar diewe nie
          saai nie en hulle oes nie en hulle  jou  gedagtes  heeltemal  oor-         inbreek en dit steel nie.
          maak nie in skure bymekaar nie;  heers word deur dít waaroor jy  Niemand  kan  vir  twee  base
          julle  hemelse  Vader  sorg  vir  bekommerd is. Kommer belem-              tegelyk  werk  nie.  Hy  sal  òf  die
          hulle. Is julle nie baie meer werd  mer jou vermoë om produktief te  een minder ag en die ander een
          as hulle nie?                        wees  en  het  'n  negatiewe  hoër, òf vir die een meer oorhê
          Trouens, wie van julle kan deur  uitwerking  op  jou  optrede  en die ander een afskeep. Julle
          hom te bekommer sy lewe met  teenoor  ander.  Dit  belemmer  kan  nie  God  én  Mammon  dien
          een enkele uur verleng?              ook  jou  vermoë  om  op  God  te  nie (Matteus 6:19-20; 24).
          En wat bekommer julle julle oor  vertrou.
          klere?  Let  op  hoe  groei  die  Daar is 'n verskil tussen kommer  Jesus sê dat ons net een baas
          veldlelies:  hulle  swoeg  nie  en  en  opregte  besorgdheid:  kan dien. Ons leef in ‘n materia-
          hulle maak nie klere nie.            kommer sal jou só lamlê dat jy  listiese  wêreld  waar  mense  in
          Maar  Ek  sê  vir  julle:  Selfs  niks aan die situasie kan doen  diens  van  geld  is.  Hulle  lewe
         Salomo  in  al  sy  prag  was  nie  nie, terwyl opregte besorgdheid  draai om die bymekaarmaak van
         geklee soos een van hulle nie.        jou tot optrede sal aanspoor.         geld, maar as hulle sterf, bly dit
         As  God  dan  die  gras  van  die                                           in elk geval agter. Hulle sug na
         veld, wat vandag nog daar is en  As jy aan God die eerste plek in  geld en die dinge wat geld kan
         môre verbrand word, so versier,  jou lewe gee, beteken dit dat jy  koop,  is  baie  sterker  as  hulle
         hoeveel te meer sal Hy dan nie  eerste  na  Hom  sal  gaan  as  jy  verbondenheid  aan  God  en
         vir  julle  sorg  nie,  julle  klein-  hulp  nodig  het;  dat  Sy  wil  geestelike dinge.                        die  dinge  wat  ewig  is  en  nooit
         gelowiges?                            gedurig  in  jou  gedagtes  sal  ‘n  Mens  bestee  al  jou  aandag,  kan  vervaag,  verdwyn  of  ver-
         Julle moet julle dus nie bekom-       wees;  dat  Sy  liefde  en  genade  tyd,  en  krag  aan  dít  wat  jy  minder nie, hoër moet ag as die
         mer en vra: 'Wat moet ons eet of  jou  voorbeeld  sal  wees;  dat  jy  bymekaarmaak,  wat  dit  ook  al  aardse  dinge.  Ons  moenie
         wat moet ons drink of wat moet  Hom in alles sal dien en in alles  mag  wees.  Moenie  in  die  strik  behep wees met ons besittings
         ons aantrek?' nie.                    aan Hom gehoorsaam sal wees.          van materialisme trap nie, want  nie,  want  dan  besit  ons  besit-
         Dit  is  alles  dinge  waaroor  die  Wat is régtig vir jou belangrik?  “geldgierigheid is ‘n wortel van  tings óns!
         ongelowiges  begaan  is.  Julle  Mense, materiële dinge, behoef-            allerlei kwaad” (1 Tim. 6:10). Kan  As ons besittings dus besig is
         hemelse Vader weet tog dat julle  tes en begeertes is alles besig  jy in alle eerlikheid sê dat God  om vir ons te belangrik te word,
         dit alles nodig het.                  om  vir  die  belangrikste  plek  in  jou  baas  is,  en  nie  geld  nie?  dan sal ons moet besnoei. Jesus
         Nee,  beywer  julle  allereers  vir  jou  lewe  te  wedywer. As  jy  nie  Toets jouself deur jou af te vra  vra dat ons balans moet behou
         die koninkryk van God en vir die  doelbewus  vir  God  die  eerste  waaraan  jy  die  meeste  dink  en  ten  opsigte  van  die  dinge  wat
         wil van God, dan sal Hy julle ook  plek op elke terrein van jou lewe  werk.                                      ons besit omdat ons die ewige
         al  hierdie  dinge  gee  (Matteus  gaan gee nie, gaan dit vir enige                                              en blywende gekies het.
         6:25-33).                             van die ander dinge maklik wees  Jesus het op die kontras tussen    -  Die  Bybel  in  Praktyk,  CUM,
                                               om  Hom  van  Sy  eerste  plek  te  hemelse  en  aardse  waardes  1993, Red. W Vosloo en F J van
         Jesus sê dat ons nooit bekom-         beroof.                               gewys toe Hy gesê het dat ons  Rensburg.









             n a Chinese School for Blind Children,  for the blind.
             there  was  one  girl  who  seemed  too  She was too ill to go to the meeting, but
          Idull and stupid to be taught anything.  she asked the nurse to take her five-cent
          A lady visitor asked how she might help.      coin and put it in the collection box.
          The nurse said, “Give that poor little girl  The  nurse  said,  “Half  of  it  would  be
          a  piece  of  money.  She  has  never  enough. It is all you have. Let me change
          possessed a coin of her own.”                 it, and then you can give part and keep
          So the child received a five cent coin, to  part.”
          her great delight. Each day, she planned  But  the  blind  girl  insisted  on  giving  all
          some  fresh  way  of  spending  it,  some-    she had. She said, “No, I have never been
          times keeping it herself, and sometimes  able to give God anything before; I want
          giving it to the nurse to take care of it for  to give it all.”
          her.                                          -  Christian  Live  Sunday  School  Paper,
          Now  a  meeting  was  to  be  held  at  Knight’s  Master  Book  of  New
          Foochow for the Bible Society, and this  Illustrations,  WB  Knight,  Eerdmans
          child  knew  that  it  supplied  the  school  Publishing  Company,  Grand  Rapids,
          with Chinese Gospels in embossed type  Michigan, 1973.
   1   2   3   4   5   6   7