Page 5 - Good News July 2014 paper
P. 5

Lééf Waarheid en Liefde!ééf Waarheid en Liefde!ééf Waarheid en Liefde!ééf Waarheid en Liefde!
              LL L






                 aar word vandag dikwels  groetekaartjies,  uit  die  monde  is immers die beliggaming van  brief  wat  aan  'n  suster-
                 oor sake soos waarheid  van  media-konsultante  en  in  waarheid  en  liefde.  Daarom  gemeente  geskryf  is,  is  geen
          Den liefde gepraat. Oor die  romans.  Ja,  ons  word  van  alle  moet  almal  wat  Hom  aanvaar  uitsondering  op  die  reël  nie.
          realisering van dié twee begrip-     kante  oorval  deur  woorde  wat  het, ook hierdie ideale nastreef.  Daarin  lees  ons  dat  die  lesers
          pe in ons moderne samelewing  ons  laat  dink  aan  idilliese  Hulle moet die waarheid lééf en  die waarheid moet volg en aan
          bestaan egter vrae omdat dit nie  verhoudings  en  wonderlike  in opregte liefde teenoor mekaar  God  gehoorsaam  moet  wees
          altyd sigbaar is nie.                emosies. Ware en opregte liefde  optree.  Dit  is  die  Christen  wat  (vgl. 2 Joh. 4), op hulle hoede
          Almal, van politici tot verkoops-    is egter maar skaars en daarom  weer  die  regte  perspektief  op  moet  wees  vir  vals  leraars
          manne,  verswyg  of  ignoreer  is dinge soos om onselfsugtig te  liefde  moet  bring  deur  sy  (2  Joh.  7)  en  God  en  mekaar
          dikwels  gerieflikheidshalwe  gee, om te deel en selfs te sterf  optrede.                                       moet liefhê (2 Joh. 6).
          dinge wat hulle nie pas nie en  as dit nodig is, ook skaars. Dit is  Die  tweede  Johannes-brief  'n  Mens  lees  hierdie  briefie
          gebruik kartetse woorde om eie  egter die komponente van ware  bring eerstehandse kennis van  binne 'n paar minute deur, maar
          posisies of produkte te bevor-       liefde.  Ons hunker almal daarna  liefde en waarheid. Johannes en  die  boodskap  wat  daaruit
          der.  Só  het  geloofwaardigheid  om liefde te gee en te ontvang,  die  Johannes-gemeentes  was  spreek, bly jou die res van jou
          en  integriteit  rare  eienskappe  maar  ons  sien  maar  weinig  só  diep  onder  die  indruk  van  lewe by.
          geword.  Daarom  is  dit  nie  voorbeelde  van  ware  onbaat-              hierdie dinge, dat die temas van  Kom ons lees hierdie verse met
          vreemd dat ons deesdae die eed  sugtige  liefde,  dit  wil  sê  'n  liefde  en  waarheid  wat  só  verwagting  soos  die  eerste
          moet aflê om te bevestig dat ons  onselfsugtige  liefde  wat  die  noodsaaklik  is  vir  die  Christen  lesers en besluit dan opnuut om
          die waarheid praat nie.              belange van ander bevorder.           en  die  Christelike  lewe,  deur-   as 'n mens van waarheid, liefde
          En wat van liefde? Ons wêreld is  Christus het gekom om inhoud  lopend  in  al  die  Johannese  en gehoorsaamheid vír God te
          vol terme wat deel uitmaak van  te gee aan begrippe en waardes,  boeke voorkom (die Johannes-                   leef.   - Bybel in Praktyk, CUM,
          die liefdestaal. Ons sien en hoor  die  teenoorgestelde  van  self-        Evangelie,  die  briewe,  asook  1993, Red. W Vosloo en F J van
          hulle  in  gewilde  liedjies,  op  gesentreerdheid en valsheid. Hy  Openbaring).  2  Johannes,  die  Rensburg
   1   2   3   4   5   6   7   8   9