Page 4 - Good News July 2014 paper
P. 4

“Maar wie die goed van die wêreld    verstand of rede om vir mense.
                                                                                     het en sy broeder sien gebrek ly     In Sy laaste doodsnikke aan die
                                                                                     en sy hart vir hom toesluit, hoe bly   kruis, bid Hy vir Sy laksmanne:
                                                                                     die  liefde  van  God  in  hom?  “Vader, vergeef hulle, want hulle
                                                                                     Kinders,  laat  ons  nie  liefhê  met   weet  nie  wat  hulle  doen  nie.”
                                                                                     woorde of met die tong nie, maar     (Lukas 23:34). Sy omgee wil nie
                                                                                     met  die  daad  en  in  waarheid”               dat  hulle  sonder  vergifnis  hul
                                                                                     (1 Johannes 3:17).                   lewens  verder  leef  nie.  Sy
                                                                                                                          omgee strek verby Sy dood - Hy
                                                                                     Omgee    het  'n  tweelingbroer  wat   vestig  'n  versorgings-verhou-
                                                                                     onafskeidbaar  met  hom  saam-       ding  tussen  Sy  moeder  en
                                                                                     loop.  Sy  naam  is  Doen.   Omgee   geliefde  vriend  Johannes
                                                                                     vloei uit 'n hart van liefde en liefde   (Johannes 19:26).
                                                                                     kan nie anders as om homself in
                                                                                     dade  uit  te  druk  nie.  Neem  ons   Jy mag maar desperaat na Hom
                                                                                     verder  Jakobus  se  skokkende       roep  vir  lig  in  jou  nagdonker
                                                                                     uitlating, dat geloof sonder werke   omstandighede en jy mag maar
                                                                                     dood is, in ag, beteken dit eintlik   met  naakte  vrymoedigheid  vra
                                                                                     niks  as  ons  sê  ons  gee  om  vir   vir jou stukkie brood vir vandag.
                                                                                     mense en ons DOEN nie iets vir       Hy gee om en Hy SAL oorgaan
                                                                                     hulle nie!                           tot aksie omdat Sy liefde vir jou
                                                                                                                          die sneller is.
                                                                                     Wanneer  Jesus  se  liefde  vir
                                                                                     mense  dus  uitdrukking  vind  in    Die vraag wat jy vir jouself moet
                                                                                     emosie, is dit meer as emosie met    afvra en beantwoord, is: Gee ek
                                                                                     sentiment.  Dit  is  'n  praktiese   genoeg  om  vir  my  medemens
                                                                                     liefde, 'n praktiese omgee!          om Jesus vir hulle te wees en tot
                                                                                                                          aksie oor te gaan? Of kies ek om
                                                                                     Jesus voel jammer vir mense - 'n     oppervlakkige,  emosiegedrewe
                                                                                     emosie  eie  aan  die  mens.  Sy     kontak met mense te hê? Hoor
                                                                                     jammerte  is  egter  'n  uiterlike   dan  maar  weer  Johannes  se
                                                                                     manifestasie  van  Sy  Goddelike     woorde:  “Kinders,  laat  ons  nie
                                                                                     omgee vir mense. Daarom kan Hy       liefhê  met  woorde  of  met  die
                                                                                     nie  anders  as  om  iets  aan  hulle   tong nie, maar met die daad en in
                                                                                     omstandighede  te  doen  nie:  Hy    waarheid.”
                                                                                     voed 'n skare van 5 000 wat vir dae
                                                                                     al sonder kos was (Matteus 15);      Gebed:  Vader,  my  omgee  vir
                                                                                     Hy hoor hoe twee blindes despe-      mense  is  baie  dikwels  net  'n
                                                                                     raat na Hom om hulp roep en Hy       emosie  van  jammerte.  Gee  my
                                                                                     maak  hulle  oë  gesond  (Matteus    konstante  bewustheid  van  U
                                                                                     20); Hy droog 'n weduwee se trane    teenwoordigheid en betrokken-
                                                                                     af toe Hy haar enigste seun op pad   heid  in  my  lewe  en  maak  my
                                                                                     na  sy  graf  uit  die  dood  opwek.   vleeslike  en  geestelik  oë  oop
                                                                                     (Lukas 7).                           sodat mense se nood vir my sal
                                                                                                                          word asof dit my eie is. - Carina
                                                                                     Jesus  gee  egter  ook  met  die     Francke, Vers-’n-dag, 19/06/14.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9