Page 6 - Good News July 2014 paper
P. 6

“Ek  het  Wimbledon  gewen.  Ek      van Jesus. Dwarsoor die wêreld
          was ryk. Dit is die ou lied van die   soek mense na geluk en vrede.
          film- en popsterre wat selfmoord     Tog kom ons net tot rus, bereik
          pleeg.  Hulle  het  alles  en  tog  is   ons net ons doel, wanneer ons
          hulle  uiters  ongelukkig.  Ek  het   tuis kom by die Een wat rus gee.
          geen innerlike vrede gehad nie.”     Jesus nooi ons vandag om op te
          - Boris Becker                       hou soek. Niks in hierdie wêreld
                                               sal ons dors les nie. Rus by Hom
          “Kom  na  My  toe,  almal  wat   deur jou eie pogings te laat vaar
          uitgeput en oorlaai is, en Ek sal    en te ontdek dat ‘n mens jou doel
          julle  rus  gee.  Neem  My  juk  op   in die lewe bereik deur jouself in
          julle en leer van My, want Ek is     Hom te verloor.
          sagmoedig en nederig van hart,
          en  julle  sal  rus  kry  vir  julle   Gebed:  Here,  ek  bely  dat  ek  U
          gemoed. My juk is sag en My las      doel vir my lewe sal misloop as
          is lig” (Matt. 11:28-30).            ek  nie  by  U  tot  rus  kom  nie.
                                               Dankie dat U my Leermeester is
          Die  woorde  van  Boris  Becker      wat rus gee in my lewe. - Pitkos
          roep om vervulling in die woorde     vir die Pad, A Nel, CUM, 2004.

























                                                                                                           (





















                                        OR
                                        OR
   1   2   3   4   5   6   7   8   9